• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Investigating the feasibility of a locally developed carbon-offsetting scheme : the case of the Drifters Desert Nature Reserve

Gibson, Sean 03 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: In the context of both climate change and peak oil, it is clear that the tourism industry cannot continue with a business-as-usual approach. Unfettered fossil fuel use is no longer an option and novel approaches need to be explored in order to change the configuration of energy systems. Transport is particularly energy intense and consequently, since it involves travel, so is tourism. The Drifters Desert Nature Reserve (DDNR) is probably a net carbon sink. The property is large and has thousands of long lived trees and bushes: but this would be an ‘easy out’ in an industry which is has a reputation for evading tough questions. Are there affordable techniques that can be employed by the Reserve that will reduce its carbon footprint and enable it to move toward being entirely carbon neutral, without relying on sequestration? A willingness to pay (WTP) survey investigating if clients were prepared to pay a voluntary amount towards reducing the emissions of the DDNR, thereby offsetting some of their own emissions, was conducted; 121 questionnaires were completed. The results were extrapolated out to represent the WTP of the 1055 clients that visited the DDNR in the last year. It was found that 73% of all the clients who stay at the DDNR are willing to pay toward helping the DDNR change the way its systems are configured as a means to offset some of their own emissions debt in getting to the reserve. Lodge clients were prepared to pay almost double the amount clients staying at the campsite would consider. In both cases, WTP was around 10% of the value of the accommodation package chosen. The fossil fuel use and consequent carbon dioxide debt of the DDNR was calculated and emissions were found to be in the region of 30 tonnes per annum. As per the case in the greater Namibia, transport is responsible for the bulk of the carbon dioxide output, with energy provision in this off-grid reserve being a close second. Of four potential interventions considered, two were found to be financially viable, regardless of the WTP of clientele. It is speculated that WTP on a small scale is administratively laborious and the potential contribution of a voluntary offsetting payment was perhaps not high to justify the implementation of the scheme. It was however found that reconfiguring the energy systems would definitely be a worthwhile exercise. On corporate level where efficiencies of size amplify gains, Drifters, as a group of 14 lodges and an overland company, may well find that a transparent voluntary emissions reduction (VER) payment, ring-fenced, appropriately used, and properly implemented, is worthwhile. Ethically, however, injecting VER payments into a balance sheet is problematic, especially where the payback period of the technological interventions is short and the benefits derived are long term. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die gebruik van fossielbrandstowwe wat in die huidige tydsgewrig tot die opwekking van oormatige kweekhuisgasse lei is nie langer aanvaarbaar nie en innoverende opsies om die voortgesette generasie van energie te verseker, sal nagestreef moet word. Een van die grootste verbruikers van energie is vervoer, en vervolgens is dit ook die geval dat toerisme, wat swaar op vervoer staatmaak, ‘n groot gebruiker van energie is. Aangesien daar etlike gevestigde bome en bosse op hierdie woestynreservaat is, is die Drifters Desert Nature Reserve (DDNR) moontlik ‘n netto bespaarder van koolstofgasse, maar dit kan nie sondermeer daargelaat word in ‘n bedryf wat bekend is daarvoor dat dit graag die moeilike vrae vermy nie. Daar is dus gevra: is daar bekostigbare tegnieke wat moontlik by die DDBR aangewend kan word om die koolstofvoetafdruk te verminder en dit in staat kan stel om totaal koolstofneutraal te word, sonder om op ingryping staat te maak? Navorsing is gedoen en 121 vraelyste is voltooi om vas te stel of kliente gewillig sou wees om ‘n vrywillige bydrae te maak om die afskeid van koolstof te beheer en daardeur hul eie koolstofvoetafrdruk te verminder, in ‘n sg “gewilligheid om te betaal” oftewel “willingness to pay” (WTP) opname. Die resultate is deurgevoer as verteenwoordigend van die 1 055 kliente wat verlede jaar die oord besoek het. Daar is gevind dat 73% van die kliente wat die oord besoek bereid sou wees om die DDNR geldelik te help om sy stelsels te verander as ‘n teenrekening om hul eie koolstofbesoedeling op pad daarheen te vergoed. Kliente wat die losie gebruik het was bereid om meer te betaal as diegene wat by die kampeerterrein tuisgegaan het. Die hele reservaat se jaarlikse koolstofdioksied debiet is bereken, en die jaarlikse opwekking is op ongeveer 30-tonne vasgestel. Nes in Namibie as geheel is vervoeruitlaatgasse verantwoordelik vir die oorgrote meerderheid opwekking, met die voorsiening van energie by die afgelee oord kort op sy hakke. Van die vier moontlike ingrypings wat oorweeg is, is twee finansieel die moeite werd gevind, ongeag die kliente se gewilligheid om geldelik by te dra. Die bestuur van aanvraag is ook oorweeg, en hoewel dit nie gekwantifiseer is nie, is dit nes die moontlikheid van tegnologiese innovering, duidelik deel van die oplossing, Daar is gevind dat ‘n stelsel van betaling op plaaslike vlak moeilik sou wees om die administreer, en aangesien selfs die gewilliges nie oorgretig is nie, is daar tot die gevolgtrekking gekom dat dit nie die moeite sou loon nie. Ongeag bogenoemde beginsel van toersitebydraes is daar gevind dat dit ongetwyfeld die moeite werd sou wees om die energiestelsels aan te pas. Maar dit sal nie noodwendig op ‘n korporatiewe of ‘n makro-skaal werk nie, veral nie waar grote ‘n rol speel nie. As maatskappygroep mag Drifters vind dat met ‘n deursigtige, vrywillige uitlaatverminderingspaaiement, wat afgebaken, korrek aangewend en effektief bestuur word, die kool die sous werd sou wees.
2

Assessment of trade-offs between timber and carbon values of Pterocarpus angolensis (Kiaat) in the Kavango Region of Namibia : a comparison of current and potential values

Moses, Moses 03 1900 (has links)
Thesis (MScFor)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: Kiaat trees in Namibia are threatened by unsustainable harvesting practice. This study’s aim was to estimate the total value of an average Kiaat tree selected for harvesting with a focus on current timber use value, value of an optimally utilised tree, carbon value, and alternative uses of Kiaat trees. To accomplish this aim, the following specific objectives were set: (1) to estimate the total tree volume and optimum utilisable timber volume of an average Kiaat tree; (2) to estimate the amount and value of carbon stored in the above-ground parts of an average Kiaat tree; (3) to determine timber utilisation levels; and (4) to identify alternative use options to reduce timber losses of Kiaat trees. Previous studies on Kiaat in Namibia and elsewhere focused on growth, development and socio-economical aspects of Kiaat trees. A combination of a socio-economic survey and tree volumes and biomass determination was used to collect data. The survey entailed Kiaat products assessment and face-to-face personal interviews with known key-informants in and around Rundu. Loggers with permits to harvest Kiaat trees were asked to harvest 40 Kiaat trees and data collected from each tree before and after felling included: lower-stem diameter, diameter at breast height (DBH), upper-stem diameter, stem length, stump height, recovered merchantable logs lengths and lower-and-upper diameters and lengths of branches greater than 10 cm in diameter. All canopy parts smaller than 10 cm in diameter were directly weighed, sampled and oven-dried at 105°C until constant weight. Volume of different tree parts was calculated and in combination with basic wood density used to calculate the biomass. It was established that a typically harvested Kiaat tree had an above-ground dry volume of 1.63 m3, of which 1.34 m3 (82%) was utilisable timber volume but that only 0.37 m3 (23%) was used and 0.97 m3 (59%) was left behind in the field. Merchantable logs were mainly cut into planks from which finished products - beds, chairs, doors and tables - were made. An average of 10.7 planks were cut per trunk and the local price of planks was N$45.26 at the time of the study. More income is generated from finished products compared to selling loose planks. Canopy parts were mainly cut into woodcrafts – bowls, music drums, and walking sticks. Current timber use value (N$484.73) surpasses carbon value (N$123.74). A further result of the study was that a significantly higher income could be earned for local livelihoods from Kiaat trees in the Kavango Region if trees were optimally used. Carbon trading is a noble conservation initiative, particularly when trees unsuitable for timber are considered. Use of timber trees exclusively for carbon trading is, however, not a viable option in respect of supporting local people’s livelihoods. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Kiaatbome in Namibië word bedreig deur onvolhoubare ontginningspraktyke. Die doelwit van die studie was om die totale waarde van ‘n gemiddelde Kiaatboom, wat gekies is vir ontginning, te bepaal met die fokus op huidige houtwaarde, waarde van ‘n optimaal gebruikte boom, koolstofwaarde en alternatiewe gebruike vir Kiaatbome. Om hierdie doelwit te bereik is die volgende spesifieke sub-doelwitte gestel: (1) bepaal die totale boomvolume en optimale bruikbare houtvolume van ‘n gemiddelde Kiaatboom; (2) bepaal die hoeveelheid koolstof wat in die bogrondse dele van ‘n gemiddelde Kiaatboom gestoor word en bereken die monitêrewaarde daarvan; (3) bepaal die houtgebruiksvlakke en houtvermorsing van Kiaatbome; en (4) identifiseer alternatiewe gebruike om die vermorsing van Kiaatbome te verminder. Vorige studies oor Kiaat in Namibië en elders het gefokus op groei, ontwikkeling en sosio-ekonomiese aspekte van Kiaatbome. ‘n Kombinasie van ‘n sosio-ekonomiese opname en boomvolume en biomassa bepalings is gebruik vir die insameling van data. Die opname het ‘n Kiaat produkbepaling en gesig-tot-gesig persoonlike onderhoude met sleutel informante in en om Rundu behels. Boomkappers met permitte om kiaatbome te ontgin is gevra om 40 Kiaatbome te ontgin en data is versamel van elke boom voor en na ontginning. Die data het ingesluit: lae-stam deursnee, deursnee op borshoogte (DBH), bo-stam deursnee, stamlengte, stomphoogte, herwinde bruikbare stomplengte, bo- en onder- deursnee en lengtes van takke wat 10 cm of groter deursnee het. All kroondele 10 cm en kleiner in deursnee is geweeg en ‘n steekproef versamel wat oondroog gemaak is by 105ºC totdat konstante gewig bereik is. Die volume van verskillende boomdele is bereken en in kombinasie met houtdigtheid gebruik om biomassa te bereken. Dit is bereken dat ‘n tipiese geoeste Kiaatboom ‘n bogrondse droë volume van 1.63 m³ het, waarvan 1.34 m³ (82%) bruikbare houtvolume is. Net 0.37 m³ (23%) van die bruikbare houtvolume is egter gebruik en 0.97 m³ (59%) is agtergelaat in die veld. Bruikbare stompe is meestal opgesaag in planke waarvan finale produkte soos beddens, stoele, deure en tafels gemaak is. ‘n Gemiddeld van 10.7 planke is verkry per stomp en die plaaslike prys van planke was N$45.26 gedurende die studie tydperk. Meer inkomste is verkry van finale produkte as van die verkoop van los planke. Kroondele is meestal opgesaag in houtkunswerke soos bakke, musiekdromme en kieries. Die huidige houtwaarde van N$484.73 is meer as die koolstof waarde (N$123.74) van die bome. ‘n Belangrike resultaat van die studie is dat ‘n beduidende groter inkomste gegenereer kan word vir plaaslike lewensbestaan van Kiaatbome in die Kavangostreek as bome optimaal benut word. Koolstofhandel is ‘n edele bewaringskonsep, veral as bome ongeskik vir houtgebruik is soos in die geval van krom bome en jonger bome. Die eksklusiewe gebruik van houtbome vir koolstofhandel is nie ‘n lewensvatbare opsie om plaaslike mense se lewensbestaan te ondersteun nie.

Page generated in 0.0721 seconds