Spelling suggestions: "subject:"children with movement problems"" "subject:"3children with movement problems""
1 |
The effect of a metronome-based coordination training programme on the fundamental gross motor skills of children with motor development delaysScott, Jessie Lynne 03 1900 (has links)
Thesis (M Sport Sc (Sport Science))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: This study investigated the effect of a coordination-training programme on
selected fundamental motor skills of children (ages 9 to 12) who were identified as
having motor development delays. The group of participants identified included
seven boys and one girl.
The study followed an A-B-A reversal design. The intervention was a
rhythm-based training programme. The dependent variables were the motor
abilities of bilateral coordination, balance and upper-limb coordination, assessed
using the BOT-2. The results of an ANOVA for dependent groups indicated a
significant improvement in bilateral coordination and no change in balance. The
improvement in upper-limb coordination was attributed to a familiarisation or
learning effect on the test. A descriptive analysis of each child’s results revealed
high variability in the effect of participation in the programme.
The results of this study supported the conclusion that a rhythm-based
coordination-training programme may help children with coordination problems
improve their bilateral coordination, which will have a positive impact on the
performance on many fundamental gross motor skills. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie het die effek van ‘n koördinasie-inoefeningsprogram op die
geselekteerde fundementele motoriese vaardighede van kinders (9-12 jaar)
ondersoek wat geïdentifiseer is met vertraagde motoriese ontwikkeling. Die
geïdentifiseerde groep deelnemers sluit sewe seuns en een dogter in.
Die studie het ‘n A-B-A omgekeerde ontwerp gevolg. Die intervensie was ‘n
ritmies-gebaseerde inoefeningsprogram. Die afhanklike veranderlikes was die
motoriese vaardighede van bilaterale koördinasie, balans en boonste ledematekoördinasie
wat geassesser is deur middel van BOT-2. Die resultate van ‘n
ANOVA vir afhanklike groepe dui ‘n beduidende verbetering aan in bilaterale
koördinasie en geen verandering in balans nie. Die verbetering in boonste
ledemate-koördinasie kan toegeskryf word aan vertroudheid met of leereffek van
die toets. ‘n Beskrywende analise van elke kind se resultate het ‘n hoë
veranderlikheid aan die lig gebring op die effek van deelname in die program.
Die resultate van hierdie studie ondersteun die gevolgtrekking dat ‘n
ritmies-gebaseerde koördinasie-inoefeningsprogram kinders met
koördinasieprobleme kan help om hulle bilaterale koördinasie te verbeter wat ‘n
positiewe impak sal hê op prestasie tydens verskeie fundamentele groot motoriese
vaardighede.
|
Page generated in 0.0935 seconds