• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 4
  • 4
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 13
  • 13
  • 13
  • 13
  • 6
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
11

Invloed van die chronies fisieke siek ouer op die kind / The impact of the chronically ill parent on the child

Coetzee, Heiletje Livina Helena Cathrina 02 1900 (has links)
Die gesin is die sentrum waarbinne die kind se vorming tot volwaardige volwassenheid plaasvind. Indien een van die ouers met 'n chroniese fisieke siektetoestand gediagnoseer word, mag dit moontlike implikasies inhou vir die ouer, die kind, maar ook ander gesinslede. Die chroniese siektetoestand en die implikasies wat dit vir die siek persoon inhou is bestudeer. Daarbenewens is die dinamiek van die gesin, waarbinne die ouer en die kind met mekaar in interaksie is, ontleed. Om te bepaal wat die effek van die chroniese fisieke siektetoestand van die ouer op die kind is, is 'n literatuurstudie onderneem. Dit is daarna geverifieer met gevallestudies wat ondemeem is. Die gevallestudies het die bevindinge van die literatuurstudie bevestig. Dit blyk dat die chroniese siektetoestand van die ouer 'n invloed op die wording van die kind het. Die siektetoestand is 'n voortdurende stressor binne die gesin, wat veroorsaak dat kind(ers) affektiewe-, kognitiewe-, gedrags- en sosiale probleme manifesteer. Daar moet aanpassings gemaak word om die stres binne die gesin te minimaliseer. Riglyne is saamgestel om die terapeut, wat hierdie kind(ers) en gesinne begelei, te help. / The family is the system within which the child develops and eventually attains maturity. When a patient is diagnosed with chronic disease, it has certain implications not only for the parent, but also for children and other members of that family. A liteature study was undertaken to determine the impact of the chronically ill parent on the child. This study was then verified with specific case studies done by the author. These case studies confinned the findings of the literature study. It would seem that the chronic illness of a parent has a definite impact on the development of a child. The parent's illness is a constant stressor within the family, causing children to manifest affective, cognitive, behavioral as well as social problems. Certain adjustments have to be made to minimize stress within such a family. Guidelines are provided to assist the therapist in dealing with these children and families. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
12

Riglyne vir die psigoterapeutiese hantering van die vigslyer en sy gesin

Du Toit, Jacoba Johanna 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in Afrikaans and English / Vigs is 'n "sluipende moordenaar "_ Dit toon geen respek vir kultuur, status,ouderdom of geslag nie. Vigs veroorsaak 'n onnnatuurlike dood wat vriende en familie bedreig en vervreem, lank na die dood van die vigsslagoffer. Die navorsingsdoel van hierdie studie was om riglyne daar te stel vir die psigoterapeutiese hantering van die vigslyer en sy gesin. Die navorsing het getoon dat 'n stigma en skuldgevoelens rondom die vigslyer en sy gesin ontstaan het, en dat hulle direk verantwoordelik gehou word vir die siekte bloot omdat hulle betrokke is by mekaar. 'n Vraelys wat aspekte (soos dit uit die literatuurstudie geblyk het) inkorporeer, is opgestel en aan die vigslyer en sy gesin gegee om te voltooi. Van die belangrikste elemente wat na vore gekom het, is die vrees vir die onbekende, die stigma verbonde aan die siekte en die pad wat die siekte loop ten opsigte van naiwiteit en valse gerugte ten opsigte van die siekte. 'n Verdere hoofstuk fokus op die literatuur om die hoofaspekte van die probleem vas le stel, en sodoende riglyne vir 'n terapieprogram daar te stel om die vrese te onderskep en die familie te help om die siekte beter te begryp_ Die doel is om die samelewing te laat begryp dat vigs nie 'n kulturele of "klas" siekte is nie, maar dat dit alle lae van die samelewing kan tref. 'n Afdeling is gewy aan 'n wye verskeidenheid terapeutiese tegnieke wat geimplimenteer kan word tydens hulpverlening aan die vigslyer en sy gesinslede. Verder verskaf hierdie studie ook riglyne om ondersteuning en hulp aan die vigslyer en sy gesin te bied, om sodoende hulle selfkonsep te verbeter. / Aids is a "stalking killer''. It has no respect for culture, breeding, age or sex. It is an unnatural death which offends and alienates many friends and family, even after the victim has died. A questionnaire incorporating important aspects of the cause and effect of aids was compiled and given to the aids sufferers and family to complete. From the responses it was clearly evident that the fears of the unknown, the stigma attached to the victim's close associates and family, was a problem, and the route course of incredible naive and false rumours. A chapter of the research focused on literature to establish what was the major aspects of the problem expressed by the media. Guidelines were provided whereby therapy could address and allay these fears to assist the family to better understand the illness and it's effects. This chapter has in mind to provide the Psychologist with guidelines to provide therapy to both the victim and the family in this regard. This study confirms that the survivors are the actual victims. / Educational studies / M.Ed. (Voorligting)
13

Page generated in 0.1797 seconds