• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 7
  • 2
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 12
  • 12
  • 12
  • 12
  • 9
  • 8
  • 7
  • 6
  • 5
  • 5
  • 5
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
11

Optimalisering van die leerpotensiaal van die skoolbeginner

Rossouw, Lorna 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die huidige onderwyssituasie in Suid-Afrika bied 'n uitdaging om te besin oor die relevansie van bestaande kurrikulurninhoude. 'n Paradigmaverskuiwing is nodig om aan alle leerders die geleentheid te bied om hulle leerpotensiaal te optimaliseer. Hierdie studie fokus op 'n paradigmaverskuiwing in preprimere onderwys. Die verslag van die studie begin met 'n literatuurstudie wat vanuit 'n opvoedkundig-sielkundige en neurosielkundige perspektief fokus op toereik.ende leer. Die uitkoms van hierdie fokus toon die volgende kemaspekte: Kognitiewe en metakognitiewe vaardighede is 'n voorvereiste. Die opvoeder se rol as begeleier is van kardinale belang. Kognitiewe vaardighede stel die leerder in staat om sy eie logiese denksisteem te konstrueer. Die intrinsieke motivering van die leerder tot deelname aan die leerhandeling is belangrik. Neurologiese gereedheid, wat onder andere hemisferiese integrasie sowel as inter- en intrasensoriese integrasieprosesse behels, is 'n voorvereiste vir toereikende leer. Vir die opvoedkundige sielkundige wat horn ten doel stel om hierdie kognitiewe benadering tot toereikende leer in die praktyk toe te pas, is dit nodig om ontoereikende kognitiewe funksionering te identifiseer. Daar is in hierdie studie gepoog om 'n werkswyse vir die identifi.sering van ontoereikende kognitiewe funksies daar te stel aan die hand van die Junior Suid Afrikaanse Individuele Skaal. 'n Onderrigmodel wat voorsiening maak vir die ontwikkeling van kognitiewe vaardighede en neurologiese gereedheid is voorgestel. Die onderrigmodel behels die integrering van die "Bright Stan Cognitive Curriculum" van Carl Haywood en Paul Dennison se "Brain Gym" in die normale dagprogram van preprimere onderwys. Die empiriese navorsing is daarop gemik om vas te stel of dit moontlik is om die onderrigmodel in die normale dagprogram te implementeer, aangesien dit 'n bydrae sal lewer tot algemene praktykverbetering en die optimalisering van die leerpotensiaal van elke voorskoolse leerder. 'n Uiteensetting van die navorsingsontwerp en data-analise is verskaf en uit die empiriese studie kan gekonkludeer word dat die program, met noodwendige aanpassings aan die bestaande preprimere dagprogram en ook die onderrigmodel, wel 'n positiewe bydrae sal maak tot praktykverbetering en die optimalisering van die leerpotensiaal van die skoolbeginner. Hierdie aanpassings wat juis die paradigmaverskuiwing behels, is vervat in die aanbevelings wat uit hierdie studie voortvloei. / The present situation in education in South Africa offers a challenge to consider the relevance of existing curricula. A paradigm shift is necessary to provide all learners with the opportunity to optimise their learning potential. This study focuses on a paradigm shift in preprimary education. The report of the study commences with a theory framework from an educational and neuro-psychological viewpoint that focuses on effective learning. The key concepts that emerged from this study were the following: Cognitive and metacognitive skills are prerequisite to effective learning. The educator's role as mediator is of cardinal importance. Cognitive skills enable the learner to construct his own logic system for effective learning. Intrinsic motivation of the learner towards participation in the learning process is important. Neurological readiness for learning including among other aspects, the intra- and intersensory as well as hemispheric integration, is fundamental to effective learning. For the educational psychologist wishing to apply this cognitive approach to effective learning, it is necessary to be able to identify cognitive dysfunctioning. In this study an attempt is made to establish a methodology for the identification of cognitive dysfunctioning using the Junior South African Individual Scale. An educational model making provision for the development of cognitive skills and neurological readiness is proposed. This model involves the integration of "Bright Stan Cognitive Curriculum" by Carl Haywood .and "Brain Gym" by Paul Dennison into the normal preschool programme. The empirical research is intended to determine the feasibility of implementing this educational model within the existing preschool programme. A presentation of the research design and the data analysis is included in the study. From the results of the research it can be concluded that, with approriate adaption of the existing pre-primary programme and the educational model, the programme would make a positive contribution to an enhanced curriculum and thereby also the optimisation of the learning potential of the schoolbeginner. The required adaptions that will result in a paradigm shift are included in the recommendations arising from this study. / Psychology of Education / D. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)
12

Page generated in 0.0936 seconds