• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Besluitnemingsvaardighede: 'n Sielkundig-andragogiese perspektief

Strydom, Irene January 1995 (has links)
Doctor Educationis / Die volwassene wat 'n professionele beroep beoefen, vervul nie net die rol van professionele beroepsbeoefenaar nie, maar is ook 'n voltydse leerder (student); tuisteskepper en landsburger. Hierdie verskillende rolle kan só veeleisend raak dat die volwassene oorweldig voel en in spanningsituasies of te midde van 'n vol program, onvanpaste besluitnemingstrategieë aanwend. Die openbaring van onvanpaste besluitnemingsgedrag sluit in die onvermoë om • die kern van die probleem te formuleer • alternatiewe te genereer en te evalueer • die besluit te neem, te implementeer en te evalueer 'n Empiriese ondersoek is onderneem om te bepaal watter besluitnemingstrategieë deur professionele volwassenes bemeester behoort te word en of die andragoog die volwassene tydens die afhandeling van die besluitnemingsproses moet bystaan. Die faktore wat 'n rol by besluitneming speel, is ook behandel. Die navorser se eie voorstelling van die besluitnemingsproses, wat as opsomming van die literatuurstudie beskou kan word, is as raamwerk gebruik om vrae te genereer wat in die vraelys opgeneem kon word, asook om onderhoude te voer. Die belangrikste gevolgtrekking van die ondersoek is dat professionele volwassenes tydens die besluitnemingsproses op ondersteuning aangewese is en dat besluit nemingskonflik verlig kan word indien 33 belangrike besluitnemingsvaardighede bemeester is. Verder is gevind dat daar beduidende verskille is ten opsigte van die besluitnemingsvermoë van die agt verskillende beroepsgroepe wat by hierdie navorsing betrek is, asook tussen manlike en vroulike respondente en Afrikaanssprekende en Engelssprekende respondente. Die algemene gevolgtrekking waartoe gekom is, is dat sommige professionele volwassenes onderpresteer wat besluitneming betref en dat hulle in besonder op begeleiding aangewese is. Die andragoog wat as besluitnemingskonsultant optree, sal hom dit spesifiek ten doel stelom sy medevolwassene wat ontoereikende besluitnemingsgedrag openbaar, te begelei tot die vorming van 'n realistiese besluitnemingsidentiteit. Verder word 'n nuwe, meer omvattende uiteensetting van die besluitnemingshandeling vanuit die Sielkundige Opvoedkunde voorgestel wat ten doel het om 'n meer indringende beskrywing van dié konatiewe handeling daar te stel as wat tans in die opvoedkundige sielkundige teorie te vind is.
2

Besluitnemingsvaardighede : 'n sielkundig-andragogiese perspektief

Strydom, I. (Irene) 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die volwassene wat 'n professionele beroep beoefen, vervul nie net die rol van professionele beroepsbeoefenaar nie, maar is ook 'n voltydse leerder (student), tuisteskepper en landsburger. Hierdie verskillende rolle kan s6 veeleisend raak dat die volwassene oorweldig voel en in spanningsituasies of te midde van 'n vol program, onvanpaste. besluitnemingstrategiee aanwend. Die openbaring van onvanpaste besluitnemingsgedrag sluit in die onvermoe om • die kern van die probleem te formuleer • alternatiewe te genereer en te evalueer • die besluit te neem, te implementeer en te evalueer 'n Empiriese ondersoek is onderneem om te bepaal watter besluitnemingstrategiee deur professionele volwassenes bemeester behoort te word en of die andragoog die volwassene tydens die afhandeling van die besluitnemingsproses moet bystaan. Die faktore wat 'n rol by besluitneming speel, is ook behandel. Die navorser se eie voorstelling van die besluitnemingsproses, wat as opsomming van die literatuurstudie beskou kan word, is as raamwerk gebruik om vrae te genereer wat in die vraelys opgeneem kon word, asook om onderhoude te voer. Die belangrikste gevolgtrekking van die ondersoek is dat professionele volwassenes tydens die besluitnemingsproses op ondersteuning aangewese is en dat besluitnemingskonflik verlig kan word indien 33 belangrike besluitnemingsvaardighede bemeester is. Verder is gevind dat daar beduidende verskille is ten opsigte van die besluitnemingsvermoe van die agt verskillende beroepsgroepe wat by hierdie navorsing betrek is, asook tussen manlike en vroulike respondente en Afrikaanssprekende en Engelssprekende respondente. Die algemene gevolgtrekking waartoe gekom is, is dat sommige professionele volwassenes onderpresteer wat besluitneming betref en dat hulle in besonder op begeleiding aangewese is. Die andragoog wat as besluitnemingskonsultant optree, sal hom dit spesifiek ten doel stel om sy medevolwassene wat ontoereikende besluitnemingsgedrag openbaar, te begelei tot die vorming van 'n realistiese besluitnemingsidentiteit. Verder word 'n nuwe, meer omvattende uiteensetting van die besluitnemingshandeling vanuit die Sielkundige Opvoedkunde voorgestel wat ten doel het om 'n meer indringende beskrywing van die konatiewe handeling daar te stel as wat tans in die opvoedkundige sielkundige teorie te vind is. / The adult who practises a profession, does not only fulfil the role of a professional career person, but is also full-time learner (student), homemaker and citizen. The adult tries to meet the demands of all these different roles and may at times feel unable to cope. In a situation where there is great tension or in the midst of time constraints, this may give rise to the implementation of inappropriate decision-making strategies. Inappropriate decision-making behaviour manifests itself in the inability to • recognise and define the problem • generate and evaluate alternatives • take the decision, implement it and evaluate the result An empirical investigation was undertaken to determine which decision-making strategies should be mastered by professional adults and if the andragogue should assist the adult during the execution of the decision-making process. The different factors which play a role in decision making, are also discussed. The researcher's own representation of the decision-making process is presented and this may be regarded as a summary of the literature study. This representation was also used as a framework to generate questions which were used in the questionnaire and during the interviews. The most important conclusion of the investigation is that professional adults are dependent on support during the execution and completion of the decision-making process. Decision-making conflict can be alleviated if 33 important decision-making skills are mastered. It was further concluded that there are significant differences between the decision-making abilities of the eight different occupational groups involved in this investigation, and between the decision-making abilities of male and female respondents, as well as Afrikaans and English speaking respondents. The general conclusion is that some professional adults show signs of underachievement with respect to decision making and that they are in particular dependent on guidance. The andragogue who acts as a decision-making consultant will aim to guide his colleagues who display inadequate decision-making behaviour, to form a realistic decision-making identity. Furthermore, a new and more comprehensive description of the act of decisionmaking in the Psychology of Education is suggested, aimed at contributing to the proper description of the conative act. / Psychology of Education / D. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)
3

Page generated in 0.0759 seconds