• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die konstitusionele invloed op borgstelling / The constitutional influence on bail

Loots, Maria Magdalena 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Wanneer die konstitusionele invloed op borgstelling in die bree bespreek word, moet die bepalings van die Grondwet 200 van 1993 met inbegrip van die Handves van Menseregte en die onderliggende waardes, beginsels en doelstellings daartoe binne die Suid-Afrikaanse konteks inaggeneem word. Die algemene transformasie van die Suid-Afrikaanse gemeenskap in 'n verteenwoordigende demokrasie, veelvolkigheid van die Suid-Afrikaanse gemeenskap, eskalerende misdaadsyfer, wantroue van die gemeenskap in die regstelsel en die beklemtoning van fundamentele regte is aspekte wat figureer binne die Suid-Afrikaanse borgtogreg. Die tradisionele benadering dat die bewyslas op die beskuldigde rus tydens borgtogverrigtinge is binne die moderne borgtogreg en in die lig van die Grondwet 200 van 1993 asook die Tweede Strafproseswysigingswet 75 van 1995 onvanpas. As algemene reel behoort die bewyslas by 'n borgaansoek op die staat te rus op oorwig van waarskynlikhede. In sekere spesifiek omskrewe gevalle soos vervat inartikel60(11) van die Tweede Strafproseswysigingswet rus die bewyslas op die beskuldigde. Hierdie beperking is regverdigbaar in tenne van artike133 van die Grondwet 200 van 1993. Daar bestaan verder nie voldoende rede om nie gebruik te maak van die bewyslasbegrip as gevestigde prosessuele maatreel tydens borgverrigtinge nie. In die moderne Suid-Afrikaanse borgtogreg moet 'n balans gehandhaaf word tussen die belange van die gemeenskap en die fundamentele regte van die individu. Die howe moet in elke spesifieke geval· inhoud aan hierdie beginsel verleen. / When the effect of the Constitution of the Republic of South Africa 200 of 1993 on bail is considered, the transformation of the South African community, multi-racial society, high crimerate, disillusionment of the community with regard to the courtsystem and importance of fundamental rights must be regarded. The traditional approach that the onus is upon the accused (in his capacity as applicant) to prove on a balance of probability that the court should exercise its discretion in favour of granting bail and, in discharging this burden, he must show that the interests of justice will not be prejudiced, is in terms ofthe Constitution 200 of 1993 and the Criminal Procedure Second Amendment Act 75 of 1995 unacceptable. It is submitted that the onus should be on the State to place grounds before the Court why there should be an exercise of discretion in favour of the State for further detention of the individual. In terms of certain spesific crimes as described in article 60(11) of the Criminal Procedure Second Amendment Act theis placed on the accused. This exception is acceptable as it prescribes to the requirements in article 33 of the Constitution 200 of 1993. It is submitted that there is no reason why onus as excepted evidentiary rule should not be used in bail applications. A balance between the interest of the community and fundamental rights of the individual must be kept in modern law regarding bail. It is in the hands of the courts to substantiate this balance. / Criminal & Procedural Law / LL.M. (Criminal & Procedural Law)
2

Die konstitusionele invloed op borgstelling / The constitutional influence on bail

Loots, Maria Magdalena 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Wanneer die konstitusionele invloed op borgstelling in die bree bespreek word, moet die bepalings van die Grondwet 200 van 1993 met inbegrip van die Handves van Menseregte en die onderliggende waardes, beginsels en doelstellings daartoe binne die Suid-Afrikaanse konteks inaggeneem word. Die algemene transformasie van die Suid-Afrikaanse gemeenskap in 'n verteenwoordigende demokrasie, veelvolkigheid van die Suid-Afrikaanse gemeenskap, eskalerende misdaadsyfer, wantroue van die gemeenskap in die regstelsel en die beklemtoning van fundamentele regte is aspekte wat figureer binne die Suid-Afrikaanse borgtogreg. Die tradisionele benadering dat die bewyslas op die beskuldigde rus tydens borgtogverrigtinge is binne die moderne borgtogreg en in die lig van die Grondwet 200 van 1993 asook die Tweede Strafproseswysigingswet 75 van 1995 onvanpas. As algemene reel behoort die bewyslas by 'n borgaansoek op die staat te rus op oorwig van waarskynlikhede. In sekere spesifiek omskrewe gevalle soos vervat inartikel60(11) van die Tweede Strafproseswysigingswet rus die bewyslas op die beskuldigde. Hierdie beperking is regverdigbaar in tenne van artike133 van die Grondwet 200 van 1993. Daar bestaan verder nie voldoende rede om nie gebruik te maak van die bewyslasbegrip as gevestigde prosessuele maatreel tydens borgverrigtinge nie. In die moderne Suid-Afrikaanse borgtogreg moet 'n balans gehandhaaf word tussen die belange van die gemeenskap en die fundamentele regte van die individu. Die howe moet in elke spesifieke geval· inhoud aan hierdie beginsel verleen. / When the effect of the Constitution of the Republic of South Africa 200 of 1993 on bail is considered, the transformation of the South African community, multi-racial society, high crimerate, disillusionment of the community with regard to the courtsystem and importance of fundamental rights must be regarded. The traditional approach that the onus is upon the accused (in his capacity as applicant) to prove on a balance of probability that the court should exercise its discretion in favour of granting bail and, in discharging this burden, he must show that the interests of justice will not be prejudiced, is in terms ofthe Constitution 200 of 1993 and the Criminal Procedure Second Amendment Act 75 of 1995 unacceptable. It is submitted that the onus should be on the State to place grounds before the Court why there should be an exercise of discretion in favour of the State for further detention of the individual. In terms of certain spesific crimes as described in article 60(11) of the Criminal Procedure Second Amendment Act theis placed on the accused. This exception is acceptable as it prescribes to the requirements in article 33 of the Constitution 200 of 1993. It is submitted that there is no reason why onus as excepted evidentiary rule should not be used in bail applications. A balance between the interest of the community and fundamental rights of the individual must be kept in modern law regarding bail. It is in the hands of the courts to substantiate this balance. / Criminal and Procedural Law / LL.M. (Criminal & Procedural Law)

Page generated in 0.0912 seconds