Spelling suggestions: "subject:"cooperative agriculture -- binance"" "subject:"cooperative agriculture -- cofinance""
1 |
Die invloed van belastingpligtigheid op finansiele beplanning en strategie van landboukooperasies met klem op wintergraankooperasies in Wes-KaaplandWhite, Vivian George 03 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 1978. / INLEIDING: Die doel van hierdie tesis is om die invloed van belastingpligtigheid op die finansiële beplanning van graankoöperasies in Wes-Kaapland te ontleed en die bevindings te publiseer voordat die eerste landboukoöperasie belastingpligtig word. Teoreties is hierdie vroegste datum 31 Maart 1978 wat dus na die publikasie van hierdie tesis sal plaasvind.
|
Page generated in 0.1326 seconds