• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

`n Prysbepalingsmodel vir mieliemeulens

Liversage, Johann Henry 01 1900 (has links)
Die doel van hierdie studie is om `n omvattende prysbepalingsmodel te ontwikkel vir vinnige bewegende voedselsoorte, met spesifieke verwysing na die mieliemeelbedryf. Deur navorsing wat gedoen is het dit aan die lig gekom dat daar nie `n enkele model bestaan wat prysbepaling in totaal aanspreek nie. Die model wat in hierdie verhandeling ontwikkel is, sal kan dien as `n omvattende prysbepalingsmodel en ook diegene wat nie bekend is met die prysbepalingsproses nie, tot voordeel strek. Hoofstuk 2 bied `n literatuurstudie van die faktore of komponente wat tydens prysbepaling verantwoord moet word. Hoofstuk 3 bied `n empiriese oorsig van die prysbepalingsmetodes wat TWK meulens aangewend het om die pryse van hulle klaarprodukte te bepaal, en hoe `n prysbepalingsmodel aangewend is om die winsgewendheid van die meulens te verhoog. Hoofstuk 4 word gewy aan die ontwikkeling van `n omvattende prysbepalingsmodel wat deur die mieliemeulebedryf en ander vervaardigers van vinnig bewegende voedselsoorte aangewend kan word. Hoofstuk 5 verskaf `n samevatting en riglyne vir verdere navorsing. / Business Management / M.Com. (Business Management)
2

Page generated in 0.0894 seconds