Spelling suggestions: "subject:"born -- derices -- south africa"" "subject:"born -- derices -- south affrica""
1 |
`n Prysbepalingsmodel vir mieliemeulensLiversage, Johann Henry 01 1900 (has links)
Die doel van hierdie studie is om `n omvattende prysbepalingsmodel te ontwikkel vir vinnige bewegende voedselsoorte, met spesifieke verwysing na die mieliemeelbedryf. Deur navorsing wat gedoen is het dit aan die lig gekom dat daar nie `n enkele model bestaan wat prysbepaling in totaal aanspreek nie. Die model wat in hierdie verhandeling ontwikkel is, sal kan dien as `n omvattende prysbepalingsmodel en ook diegene wat nie bekend is met die prysbepalingsproses nie, tot voordeel strek.
Hoofstuk 2 bied `n literatuurstudie van die faktore of komponente wat tydens prysbepaling verantwoord moet word.
Hoofstuk 3 bied `n empiriese oorsig van die prysbepalingsmetodes wat TWK meulens aangewend het om die pryse van hulle klaarprodukte te bepaal, en hoe `n prysbepalingsmodel aangewend is om die winsgewendheid van die meulens te verhoog.
Hoofstuk 4 word gewy aan die ontwikkeling van `n omvattende prysbepalingsmodel wat deur die mieliemeulebedryf en ander vervaardigers van vinnig bewegende voedselsoorte aangewend kan word.
Hoofstuk 5 verskaf `n samevatting en riglyne vir verdere navorsing. / Business Management / M.Com. (Business Management)
|
2 |

Page generated in 0.0571 seconds