• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Criminalrecht und Criminaljustiz in Süd- und Neuostpreußen 1793 - 1806/07 /

Brich, Christian. January 2006 (has links) (PDF)
Univ., Diss.--Greifswald, 2005.
2

Penologiese ondersoek rakende voorvonnisevaluering / Penological investigation concerning a presentence evaluation

De Villiers, Elizabeth Ann 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie verhandeling is 'n poging om 'n teoretiese-prinsipiele uiteensetting te gee omtrent voorvonnisevaluering vanuit 'n penologiese gesigspunt. Met voorvonnisevalueringsverslae word daar gepoog om op 'n sinlike manier beide positiewe en negatiewe elemente van die individuele oortreder se persoonlike- en maatskaplike agtergrond en huidige situasie aan die lig te bring naamlik kenmerke van sy gedragspatrone sowel van sy sterk en swak eienskappe. Die hoofdoel van voorvonnisevalueringsverslae en voorvonnisondersoeke is om regters, landdroste en howe behulpsaam te wees met die bepaling van 'n gepaste en ge"individualiseerde straf. Sonder basiese en deeglike kennis van die oortreder as persoon sal enige verhoorhof in die duister 'n vonnis ople en die kanse vir 'n gepaste straf sal skraal wees. Benewens die wesenlike groei en belangstelling in voorvonnisevelueringsverslae wat deur proefbeamptes of korrektiewe beamptes voorberei word pleit verskeie skrywers vir die gebruikmaking van hierdie evalueringsverslae in die strafregsplegingstelsel veral wat betref jeugdiges, eerste oortreders en ernstige oortreders. / The dissertation will attempt a theoretic fundamental exposition of the role of the presentence evaluation as seen from a penological perspective. With presentence evaluation they attempt to take into consideration the positive as well as the negative elements which are present in the individual's personal and social background for example their day-to-day behaviour. The main purpose of the presentence evaluation report and presentence investigation is to aid the judges, prosecutors and the court in determining a suitable and individualized punishment. Without basic and complete knowledge of the offender as a person the court will not be able to deliver fair judgements and the changes that a suitable punishment will be given is limited. Due to a positive interest in this presentence evaluation report several writers insist of making use of this evaluation report in the criminal law justice system especially where youth, first time offenders and major offenders are concerned. / Penology / M.A. (Penologie)
3

Page generated in 0.1062 seconds