• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

The right to have access to health care services for survivors of gender-based violence

Bannister, Tarryn 12 1900 (has links)
Thesis (LLM)--Stellenbosch University, 2012. / Includes bibliography / ENGLISH ABSTRACT: In South Africa gender-based violence (hereafter “GBV”) has reached extreme levels. This violent manifestation of gender inequality is compounded by the fact that women are disproportionately affected by poverty, the HIV/AIDS epidemic and inadequate health care services. This is in spite of South Africa’s progressive constitutional and legislative framework which appears highly conducive to combating gender inequality and GBV. For example, the Constitution protects the right to equality (section 9), human dignity (section 10), life (section 11), freedom and security of the person (section 12) and the right to have access to health care services, including reproductive health (section 27(1)(a)). Extensive legislation has also been enacted for the protection of women. For example, the preamble to the Domestic Violence Act 116 of 1998 (hereafter “DVA”) recognises domestic violence as a serious social evil. While the DVA is notably silent as to the role of the health care sector, the DVA is progressive in that it contains a broad definition of domestic violence, and recognises a wide range of relationships. The Criminal Law (Sexual Offences and Related Matters) Amendment Act 32 of 2007 also seeks to afford complainants of sexual offences “the maximum and least traumatising protection that the law can provide”. In addition to this, South Africa has international law obligations to address GBV and gender inequality. For example, under the Convention on the Elimination of All Forms of Discrimination against Women (1979), States are obliged to address private acts of violence and to remove discrimination against women in all fields, including health. However, despite this progressive framework of rights, some interpretations of these integral rights have been unduly formalistic, in addition to being disengaged from the lived reality of many women. There is also a substantial gap between policy and practice, with the implementation of existing legislation a continuing problem. It is therefore imperative that we analyse the right to have access to health care services through a gender lens so as to transcend a purely legalistic perspective and to interrogate gendered social processes and power relations. This thesis analyses how existing law and policy can be transformed so as to be more responsive to these lived realities and needs of survivors of GBV. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Geslagsgebaseerde geweld (hierna ‘GGG’) in Suid-Afrika het uiterste vlakke bereik. Hierdie gewelddadige manifestasie van geslagsongelykheid word vererger deur die feit dat vroue buite verhouding erg deur armoede, die MIV/vigs-epidemie en ontoereikende gesondheidsorgdienste geraak word. Dit is ondanks Suid-Afrika se vooruitstrewende grondwetlike en wetsraamwerk wat op die oog af hoogs bevorderlik vir die bestryding van geslagsongelykheid en GGG voorkom. Die Grondwet verskans, byvoorbeeld, die reg op gelykheid (artikel 9), menswaardigheid (artikel 10), lewe (artikel 11), vryheid en sekerheid van die persoon (artikel 12) en toegang tot gesondheidsorgdienste, met inbegrip van reproduktiewe gesondheidsorg (artikel 27(1)(a)). Omvattende wetgewing oor vrouebeskerming is ook reeds uitgevaardig. Die aanhef tot die Wet op Gesinsgeweld 116 van 1998 (hierna die ‘WGG’) identifiseer, byvoorbeeld, huishoudelike geweld as ’n ernstige maatskaplike euwel. Hoewel die WGG swyg oor die rol van die gesondheidsorgsektor, is dit nietemin vooruitstrewend aangesien dit ’n uitgebreide omskrywing van huishoudelike geweld bevat en ’n wye verskeidenheid verhoudings erken. Die Wysigingswet op die Strafreg (Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede) 32 van 2007 is ook daarop afgestem om klaagsters van seksuele oortredings “die omvattendste en mins traumatiese beskerming te gee wat die wet kan bied”. Daarbenewens verkeer Suid-Afrika onder internasionale regsverpligtinge om GGG en geslagsongelykheid aan te spreek. Ingevolge die Konvensie vir die Uitwissing van Alle Vorme van Diskriminasie teen Vroue (1979), byvoorbeeld, is state verplig om privaat geweldsdade teen te staan en diskriminasie teen vroue op alle gebiede te verwyder, insluitend gesondheid. Nietemin, benewens hierdie vooruitstrewende menseregteraamwerk is sommige interpretasies van hierdie onafskeidbare regte nie net oormatig formalisties nie, maar ook verwyderd van die daaglikse realiteit van baie vroue. Daar is ook ʼn wesenlike gaping tussen beleidsmaatreëls en die praktyk, terwyl die uitvoering van bestaande wetgewing ʼn voortgesette probleem verteenwoordig. Dit is dus gebiedend om die reg op toegang tot gesondheidsorgdienste deur ʼn geslagslens te analiseer om sodoende ʼn bloot regsgedrewe perspektief te bo te gaan en om maatskaplike prosesse en magsverhoudinge in oënskou te neem. Hierdie tesis analiseer hoe bestaande wetsraamwerke en beleidsmaatreëls getransformeer kan word om beter te reageer op die realiteite en behoeftes van oorlewendes van GGG. / Stellenbosch University Hope Project / Bradlow Foundation
2

State cooperation within the context of the Rome Statute of the International Criminal Court : a critical reflection

Ngari, Allan Rutambo 03 1900 (has links)
Thesis (LLM)--Stellenbosch University, 2013. / Bibliography / ENGLISH ABSTRACT: This thesis is a reflection of the provisions of the Rome Statute in relation to the most fundamental condition for the effective functioning of the Court – the cooperation of states. It broadly examines the challenges experienced by the Court with respect to application of Part IX such as whether non-State Parties to the Rome Statute can, notwithstanding their right not to be party, be compelled to cooperate with the Court owing to the customary international law obligation for all States to repress, find and punish persons alleged to have committed the crimes within the jurisdiction of the Court (war crimes, crimes against humanity, and genocide). This is particularly challenging where such persons are nationals of non-States Parties. The various meanings of international cooperation in criminal matters is discussed with reference to and distinguished from the cooperation regime of the International Criminal Tribunals for Rwanda and the former Yugoslavia. For States Parties to the Rome Statute, the thesis evaluates the measure of their inability or unwillingness to genuinely prosecute persons alleged to have committed crimes within the jurisdiction of the Court within the context of the principle of complementarity. It seeks to address, where such inability or unwillingness has been determined by the Court, how effective the cooperation between the States Parties and the Court could best serve the interests of justice. The thesis answers the question on what extent the principle of complementarity influences the cooperation of States with the Court, whether or not these States are party to the Rome Statute. The concept of positive complementarity that establishes a measure of cooperation between the Court and the national criminal jurisdictions is further explored in the context of the Court’s capacity to strengthen local ownership of the enforcement of international criminal justice. A nuanced discussion on the practice of the Court with respect to the right of persons before the Court is developed. The rights of an accused in different phases of Court proceedings and the rights of victims and affected communities of crimes within the Court’s jurisdiction are considered at length and in the light of recently-established principles regulating the Court’s treatment of these individuals. These persons are key interlocutors in the international criminal justice system and have shifted the traditional focus of international law predominantly from states to individuals and bring about a different kind of relationship between States as a collective and their treatment of these individuals arising from obligations to the Rome Statute. Finally the thesis interrogates the enforcement mechanisms under the Rome Statute. Unlike States, the Court does not have an enforcement entity such as a Police Force that would arrest persons accused of committing crimes within its jurisdiction, conduct searches and seizures or compel witnesses to appear before the Court. Yet, the Court must critically assess its practice of enforcing sentences that it imposes on convicted persons and in its contribution to restorative justice, the enforcement of reparations orders in collaboration with other Rome Statute entities such as the Trust Fund for Victims. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis is 'n weerspieëling van die bepalings van die Statuut van Rome in verhouding tot die mees fundamentele voorwaarde vir die effektiewe funksionering van die Hof - die samewerking van State. Dit ondersoek breedweg die uitdagings wat deur die Hof ervaar word met betrekking tot die toepassing van Deel IX soos byvoorbeeld of State wat nie partye is tot die Statuut van Rome, nieteenstaande hul reg om nie deel te wees nie, verplig kan word om saam te werk met die Hof weens die internasionale gewoontereg verpligting om alle persone wat na bewering misdade gepleeg het binne die jurisdiksie van die Hof (oorlogsmisdade, misdade teen die mensdom en volksmoord) te verhinder, vind en straf. Dit is veral uitdagend waar sodanige persone burgers is van State wat nie partye is nie. Die verskillende betekenisse van die internasionale samewerking in kriminele sake word bespreek met verwysing na, en onderskei van, die samewerkende stelsel van die Internasionale Kriminele Tribunale vir Rwanda en die voormalige Joego-Slawië. Vir State wat partye is tot die Statuut van Rome, evalueer die tesis - in die konteks van die beginsel van komplementariteit - die mate van hul onvermoë, of ongewilligheid om werklik persone te vervolg wat na bewering misdade gepleeg het binne die jurisdiksie van die Hof. Dit poog om aan te spreek, waar so 'n onvermoë of ongewilligheid bepaal is deur die Hof, hoe effektiewe samewerking tussen State wat partye is en die Hof, die belange van geregtigheid die beste kan dien. Die tesis beantwoord die vraag op watter mate die beginsel van komplementariteit die samewerking van die State met die Hof beïnvloed, ongeag of hierdie State partye is tot die Statuut van Rome. Die konsep van positiewe komplementariteit wat samewerking vestig tussen die Hof en die nasionale jurisdiksies aangaande kriminele sake word verder ondersoek in die konteks van die Hof se vermoë om plaaslike eienaarskap in die handhawing van die internasionale kriminele regstelsel te versterk. 'n Genuanseerde bespreking op die praktyk van die Hof met betrekking tot die reg van persone voor die Hof word ontwikkel. Die regte van 'n beskuldigde in die verskillende fases van die hof verrigtinge en die regte van slagoffers en geaffekteerde gemeenskappe van misdade binne die hof se jurisdiksie word in diepte bespreek in die lig van die onlangs gevestigde beginsels wat die Hof se behandeling van hierdie individue reguleer. Hierdie persone is sleutel gespreksgenote in die internasionale kriminele regstelsel en het die tradisionele fokus verskuif van die internasionale reg van State na individue, en bring oor 'n ander soort verhouding tussen State as 'n kollektiewe en hulle behandeling van hierdie individue as gevolg van hul verpligtinge aan die Statuut van Rome. Ten slotte bevraagteken die tesis die handhawings meganismes onder die Statuut van Rome. In teenstelling met State, het die Hof nie 'n handhawing entiteit soos 'n Polisiemag wat persone kon arresteer wat beskuldig word van misdade binne sy jurisdiksie, deursoek en beslagleggings uitvoer of persone dwing om as getuies te verskyn voor die Hof nie. Tog, moet die Hof sy praktyk van uitvoering van vonnisse wat dit oplê op veroordeelde persone en in sy bydrae tot herstellende geregtigheid die handhawing van herstelling in samewerking met ander Statuut van Rome entiteite soos die Trust Fonds vir Slagoffers krities assesseer.

Page generated in 0.1149 seconds