• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Bepaling van die aard van kommunikasie van die Lugmagbasis Swartkop

Palmer, Joseph Hope 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie verhandeling word die aard van kommunikasie van die Lugmagbasis (LMB) Swartkop onder die loep geneem. Die outeur toon aan dat daar nie altyd duidelikheid is oor die aard van kommunikasie in militere instellings nie. Dit het die prikkeling gebied om die aard van kommunikasie in 'n militere installing te bepaal - in hierdie geval, LMB Swartkop. Die rede vir die studie is om kommunikasie as 'n interne organisatoriese reeling by die LMB Swartkop te ondersoek. Om die agtergrond tot die navorsing te bied, word die ekonomiese- en politieke redes vir verandering by die LMB Swartkop kortliks weergee. Die redes hoekom hierdie Lugmagbasis as fokusgebied gebruik word vir die navorsing, word ook aangevoer. Daar word met die navorsing gefokus op vertikale kommunikasie, horisontale kommunikasie, diagonale kommunikasie, asook enkele interne organisatorieseen omgewingsfaktore. Enkele aspekte ten opsigte van eksterne faktore, soos byvoorbeeld die 1994-verkiesing en die nuwe Grondwet, wat kon lei tot verbetering van kommunikasie te Lugmagbasis Swartkop en die houding van die personeel jeens kommunikasie word ook aangeraak. Die bevindinge van die navorsing wentel rondom die feit dat vertikale, horisontale en diagonale kommunikasie 'n definitiewe bydrae maak om werk op die Lugmagbasis Swartkop effektief te verrig. Hierdie kommunikasie vind hoofsaaklik plaas wanneer daar formeel en informeel oor werk gekommunikeer word. / In this dissertation, the nature of communication of the Air Force Base Swartkop is being put under the magnifying glass. The author indicates that the nature of communication in military organisations is not clear This provided the incentive to study the nature of communication of a military organisation and in this case, Air Force Base Swartkop. The reason for the study is to determine how the nature of communication as an internal organisational arrangement contributes to the effective functioning of the base. This study focuses on vertical, horizontal and diagonal communication as well as internal organisational, external and environmental factors. Aspects such as the personnel's attitude towards communication is discussed as well. The findings of the study centre on the fact that vertical, horizontal and diagonal communication make a definite contribution to the effective functioning of the base. This communication mainly occurs when personnel communicate formally and informally on work. / Public Administration / M.Admin. (Public Administration)
2

Bepaling van die aard van kommunikasie van die Lugmagbasis Swartkop

Palmer, Joseph Hope 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie verhandeling word die aard van kommunikasie van die Lugmagbasis (LMB) Swartkop onder die loep geneem. Die outeur toon aan dat daar nie altyd duidelikheid is oor die aard van kommunikasie in militere instellings nie. Dit het die prikkeling gebied om die aard van kommunikasie in 'n militere installing te bepaal - in hierdie geval, LMB Swartkop. Die rede vir die studie is om kommunikasie as 'n interne organisatoriese reeling by die LMB Swartkop te ondersoek. Om die agtergrond tot die navorsing te bied, word die ekonomiese- en politieke redes vir verandering by die LMB Swartkop kortliks weergee. Die redes hoekom hierdie Lugmagbasis as fokusgebied gebruik word vir die navorsing, word ook aangevoer. Daar word met die navorsing gefokus op vertikale kommunikasie, horisontale kommunikasie, diagonale kommunikasie, asook enkele interne organisatorieseen omgewingsfaktore. Enkele aspekte ten opsigte van eksterne faktore, soos byvoorbeeld die 1994-verkiesing en die nuwe Grondwet, wat kon lei tot verbetering van kommunikasie te Lugmagbasis Swartkop en die houding van die personeel jeens kommunikasie word ook aangeraak. Die bevindinge van die navorsing wentel rondom die feit dat vertikale, horisontale en diagonale kommunikasie 'n definitiewe bydrae maak om werk op die Lugmagbasis Swartkop effektief te verrig. Hierdie kommunikasie vind hoofsaaklik plaas wanneer daar formeel en informeel oor werk gekommunikeer word. / In this dissertation, the nature of communication of the Air Force Base Swartkop is being put under the magnifying glass. The author indicates that the nature of communication in military organisations is not clear This provided the incentive to study the nature of communication of a military organisation and in this case, Air Force Base Swartkop. The reason for the study is to determine how the nature of communication as an internal organisational arrangement contributes to the effective functioning of the base. This study focuses on vertical, horizontal and diagonal communication as well as internal organisational, external and environmental factors. Aspects such as the personnel's attitude towards communication is discussed as well. The findings of the study centre on the fact that vertical, horizontal and diagonal communication make a definite contribution to the effective functioning of the base. This communication mainly occurs when personnel communicate formally and informally on work. / Public Administration and Management / M.Admin. (Public Administration)

Page generated in 0.0845 seconds