Spelling suggestions: "subject:"douglas line cellar"" "subject:"douglas line dellar""
1 |
Douglas Wynkelder : 'n strategiese perspektiefBadenhorst, Johannes Urbanus 03 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: This mini-study project examines the strategic position of the Douglas Wine
Cellar in context with the dynamics in the wine industry. For success in the
future it suggests that producers, manufactures and marketing strategies will
have to focus on doing the same things differently as well as doing different
things, with the emphasis on improving productivity, increasing quality focus
and generating value-added products aimed at meeting market requirements.
The greater focus on productivity in agriculture should include wider use of
effective farming practices, more effective use of capital equipment, more
effective implementation of Research & Development results, product
differentiation and brand building as well as the development of distribution
channels with the ability to deliver these products in a cost effective and
timely manner.
There is no single "Superhighway". Routes are complex and discontinuous
with an ever increasing pace of change. Today we live and work in a
technology rich society. Rapid advancements in all industries are occurring
daily. To survive and prosper, Douglas Wine Cellar must commit to a
continual processof advancement and improvement of strategies to fulfill the
vision of GWKLtd.
THE VISION OF GWK IS TO BE A SUSTAINABLE AGRI-BUSINESS OF
EXCELLENCE / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie werkstuk is onderneem ten einde die strategiese posisie van Douglas
Wynkelder in die konteks van die wynindustrie dinamika te ondersoek.
Sukses in die toekoms hang daarvan af of produsente, vervaardigers en
bemarkingstrategië daarop fokus om dieselfde dinge verskillend te doen sowel
as om nuwe stelsels te implementeer, met die klem op produktiwiteit,
verhoogde kwaliteit en die generering van waardetoegevoegde produkte wat
aan die markbehoeftesvoldoen.
Die groter fokus op produktiwiteit in die landbou behoort die algemene
verbruik van effektiewe boerderypraktyke, effektiewe kapitaalspandering,
effektiewe implementering van navorsings- & ontwikkelingsresultate,
produkdifferensiasie en handelsmerk-uitbouing in te sluit, asook die
ontwikkeling van distribusiekanale met die vermoë om produkte koste effektief
en tydig aan die mark te lewer.
Daar bestaan geen enkele "super hoofweg" nie. Roetes is kompleks en nie
volhoubaar nie, met ewigdurende veranderings. Vandag lewe en werk ons in
'n tegnologies-ontwikkelde samelewing. Vinnige vooruitgang in alle industrië
is aan die orde van die dag. Om te oorleef en welvaart te skep moet Douglas
Wynkelder die pad betree van voortdurende vordering en verbetering van
strategië, om sodoende aan die visie van GWK Bpk te voldoen.
DIE VISIE VAN GWK IS OM IN VOLHOUBARE LANDBOUBESIGHEID
VAN UITNEMENDHEID TE WEES
|
Page generated in 0.0716 seconds