• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 3
  • 2
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 7
  • 7
  • 7
  • 7
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Geletterdheidsondersteuning vir 'n leerder met Downsindroom

Du Plessis, Minette 12 1900 (has links)
Thesis (MEd(Psych))--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The literacy development of learners with special educational needs has traditionally been approached from a behaviouristic framework, which led to the reductionistic teaching of language, focussing on smaller units and sub-skills in order to facilitate a simplification of the learning process. During the 80's changes in the area of literacy development occurred, placing the focus on the whole language approach. This approach (embedded in a constructivistic framework) emphasises the holistic and integrated nature of the language and literacy system, which seems to hold advantages for learners with special educational needs. This also includes learners with Down Syndrome since literature shows that a phonetic approach (which is reductionistic in nature) does not seem to benefit these learners in terms of literacy development and support. The purpose of this study therefore was to ascertain the usefulness of the whole language approach in the development of literacy skills of a , learner with Down Syndrome. This was accomplished by means of a literature review and learner support twice a week. The research methology took the form of a single case study consisting of a learner with Down Syndrome within an inclusive classroom. The qualitative nature of the research, which were descriptive and explanatory, made it possible to provide a rich holistic description of the findings. Data derived from various sources were analyzed according to the constant comparative method in order to identify the main and sub-categories. The findings of the study showed real development in the literacy skills of the learner with Down Syndrome. Noticeable, was the fact that the learner's reading skills developed faster in relation to the other skills. This is supported by the literature review. A fifth dimension, namely personal development was identified which promoted development on the cognitive as well as affective area. Although the scope of the study was limited, it seemed that the whole language a / AFRIKAANSE OPSOMMING: Geletterdheidsontwikkeling van leerders met spesiale onderwysbehoeftes is tradisioneel vanuit 'n behavioristiese raamwerk benader, wat daartoe aanleiding gegee het dat taal gereduseer is tot kleiner eenhede en subvaardighede ten einde die leerproses te vergemaklik. Gedurende die tagtigerjare het veranderinge op die gebied van geletterdheidsontwikkeling plaasgevind, wat die fokus op die geheeltaalbenadering geplaas het. Hierdie benadering (gesetel in die konstruktivistiese verwysingsraamwerk) lê klem op die holistiese en geïntegreerde aard van die taal- en geletterdheidsisteem, wat blyk om voordeel vir leerders met spesiale onderwysbehoefte in te hou. Dit sluit ook die leerder met Downsindroom in, aangesien literatuur daarop wys dat die fonetiese benadering (reduksionisties van aard) nie blyk om tot voordeel van hierdie leerders se geletterdheidsontwikkeling en -ondersteuning te strek nie. Die doel van die studie was gevolglik om die bruikbaarheid van die geheeltaalbenadering in die ondersteuning van 'n leerder met Downsindroom se geletterdheidsvaardighede te ondersoek. Dit is by wyse van In literatuuroorsig en leerondersteuningsessies op 'n tweeweeklikse basis gedoen. Die navorsingsmetodiek het die vorm van 'n enkel gevallestudie aangeneem, bestaande uit 'n leerder met Downsindroom in 'n inklusiewe klaskamer. Die kwalitatiewe aard van die navorsing, wat beskrywend, verkennend en verklarend is, het dit moontlik gemaak om 'n ryk holistiese beskrywing van die bevindinge te gee. Data afkomstig van verskeie bronne is volgens die konstante vergelykende metode geanaliseer ten einde die hoofkategorieë en subkategorieë te identifiseer. Die bevindinge van die studie het gedui op 'n beduidende ontwikkeling van die die leerder met Downsindroom se geletterdheidsvaardighede. Opmerklik was die feit dat die leerder se leesvaardighede, in vergelyking met die ander geletterdheidsvaardighede, vinniger ontwikkel het. Dit word deur die literatuuroorsig ondersteun. 'n Vyfde dimensie, naamlik persoonsontwikkeling, is geïdentifiseer wat ontwikkeling op kognitiewe sowel as affektiewe gebied bevorder het. Alhoewel die omvang van die studie beperk was, blyk dit dat die geheeltaalbenadering tot voordeel van die leerder met Downsindroom se geletterdheidsontwikkeling strek.
2

An exploratory study of the effectiveness of an early intervention programme

Mak, Yung-sung. January 1989 (has links)
published_or_final_version / abstract / toc / Educational Psychology / Master / Master of Social Sciences
3

Inclusive education for learners with Down syndrome : the role of the educational psychologist

Newmark, Rona 03 1900 (has links)
Thesis (PhD)--University of Stellenbosch, 2002. / Page ii of digitised copy missing due to the condition of the original hard copy. / ENGLISH ABSTRACT: no abstract available / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie bestudeer die rol wat die opvoedkundige sielkundige kan speel in die ondersteuning van leerders met Downsindroom tydens die insluiting tot hoofstroomonderwys. Die studie vind plaas in 'n tydperk waar postmoderne denke en demokratisering van onderwys in Suid-Afrika te voorskyn kom. Hierdie tipe studie is relevant. aangesien huidige beleidsdokumente klem Ie op die demokratisering van onderwys en die transformasie na inklusiewe onderwys. Die Universiteit van Pretoria het in samewerking met die Universiteit van Stellenbosch 'n lootsprojek geinisieer waarin inklusiewe onderwys bestudeer is. Die projek het bestaan uit 'n gevallestudie van tien leerders met Downsindroom wat gedurende 1996 in verskillende hoofstroom kleuterskole geplaas is, waartydens hulle 'n leergereedheidsprogram gevolg het. Gedurende 1997 is die leerders in graad eenklasse in die hoofstroom geplaas. Die leerders se agtergrond was divers ten aansien van hul onderrig, maar die meeste van hulle was eers in spesiale skole. Die doel van die studie was om die leerders, ouers en onderwysers te ondersteun en verdere ondersteuning in a trans-disslplinere span te koordineer. Die waarneming en temas wat in hierdie studie na yore gekom het, beklemtoon dat diagnose, evaluasie en terapeutiese ondersteuning binne 'n ekosistemiese raamwerk belangrik is vir leerders met Downsindroom wat in die hoofstroom geplaas word. Die konsep van holistiese gesondheidsontwikkeling word beklemtoon in die transformasie van onderwys in Suid-Afrika. Opvoedkundige sielkundiges moet hulself dus ook strategies posisioneer. Gedurende die studie is die volgende rolle vir die opvoedkundige sielkundige ge"identifiseer: psigoterapeut, assessor/evalueerder, fasiliteerder, navorser/reflektiewe praktisyn, vakspesialis, konsultant, bestuurder en administratiewe rol en laastens die rol van ontwikkelingsfasiliteerder. Dit is ook belangrik dat die opvoedkundige sielkundige die rol as fasiliteerder van geestesgesondheid vertolk.
4

The experiences of a tutor during the implementation of an applied behaviour analysis programme : a case study

Van Wyk, M. M. (Martha Magdalena) 03 1900 (has links)
Thesis (MEdPsych)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: This study was undertaken with the view to explore the experiences of tutors of children with the dual diagnosis of Autism and Down syndrome during the implementation of an Applied Behaviour Analysis support programme The parents of the children willingly participated in a research project of the Department of Educational Psychology and Specialized Education at the University of Stellenbosch. A private individual funded the project. The aim of the project was to evaluate the effectiveness of an Applied Behavior Analysis support programme over a period of 26 weeks on an individual that has Autism. The programme impacted the daily lives of the tutors. The question soon arose as to how the intensive contact between tutor and the child would be experienced by the tutor. A literature review was conducted to obtain a perspective of research done in this field. I fulfilled the dual role of researcher and trainee educational psychologist. The social contructivist framework was chosen as the preferred educational psychological framework from which to approach the study, while the participatory action research paradigm lent itself to describe the individual experiences of the tutors. The experiences were gathered from interviews, observations, video material, journals and reflections. The research report describes a variety of possible experiences the tutor underwent and the repercussions thereof. Suggestions were made as to how adaptations to the programme could serve to expand the training of educational psychologists and tutors. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie is onderneem om die belewenisse van tutors van kinders met die dubbel diagnose van Outisme en Down sindroom tydens 'n Toegepaste Gedragsmodifikasie Analise program te ondersoek. Die ouers van die kinders het vrywilliglik deelgeneem aan 'n navorsingsprojek van die Departement Opvoedkunde en Spesialiseringsonderwys van die Universiteit van Stellenbosch. Fondse vir die projek is van 'n privaat persoon ontvang. Die doel van die projek was om die effektiwiteit van die program oor 'n tydperk van 26 weke te evalueer. Die tutors se daaglikse lewe is deur die program beïnvloed en die vraag het ontstaan hoe die intensiewe kontak tussen kind en tutor deur die tutor beleef sou word. 'n Literatuurstudie is onderneem om inligting oor bestaande navorsing in te win. Ek het tydens die projek die rol van beide navorser en opvoedkundige sielkundige in opleiding vervul. Die sosiaal konstruktiwistiese raamwerk is bespreek as 'n sinvolle opvoedkundige sielkundige raamwerk, terwyl die deelnemende aktiewe navorsingsparadigma homself daartoe leen om die belewenisse van die tutors te beskryf. Die belewenisse is ingesamel deur middel van onderhoude, observasie en video materiaal, 'n joernaal en refleksies. Hierdie navorsingsprojek beskryf 'n verskeidenheid van die moontlike belewenisse van die tutors sowel as die moontlike nagevolge daarvan. Voorstelle oor moontlike aanpassings in die program word gemaak om sodoende die opleiding van tutors sowel as opvoedkundige sielkundiges in opleiding te verbeter.
5

Inclusive education for learners with Down syndrome : the role of the educational psychologist

Newmark, Rona 03 1900 (has links)
Thesis (PhD)--University of Stellenbosch, 2002. / Page ii of digitised copy missing due to the condition of the original hard copy. / ENGLISH ABSTRACT: no abstract available / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie bestudeer die rol wat die opvoedkundige sielkundige kan speel in die ondersteuning van leerders met Downsindroom tydens die insluiting tot hoofstroomonderwys. Die studie vind plaas in 'n tydperk waar postmoderne denke en demokratisering van onderwys in Suid-Afrika te voorskyn kom. Hierdie tipe studie is relevant. aangesien huidige beleidsdokumente klem Ie op die demokratisering van onderwys en die transformasie na inklusiewe onderwys. Die Universiteit van Pretoria het in samewerking met die Universiteit van Stellenbosch 'n lootsprojek geinisieer waarin inklusiewe onderwys bestudeer is. Die projek het bestaan uit 'n gevallestudie van tien leerders met Downsindroom wat gedurende 1996 in verskillende hoofstroom kleuterskole geplaas is, waartydens hulle 'n leergereedheidsprogram gevolg het. Gedurende 1997 is die leerders in graad eenklasse in die hoofstroom geplaas. Die leerders se agtergrond was divers ten aansien van hul onderrig, maar die meeste van hulle was eers in spesiale skole. Die doel van die studie was om die leerders, ouers en onderwysers te ondersteun en verdere ondersteuning in a trans-disslplinere span te koordineer. Die waarneming en temas wat in hierdie studie na yore gekom het, beklemtoon dat diagnose, evaluasie en terapeutiese ondersteuning binne 'n ekosistemiese raamwerk belangrik is vir leerders met Downsindroom wat in die hoofstroom geplaas word. Die konsep van holistiese gesondheidsontwikkeling word beklemtoon in die transformasie van onderwys in Suid-Afrika. Opvoedkundige sielkundiges moet hulself dus ook strategies posisioneer. Gedurende die studie is die volgende rolle vir die opvoedkundige sielkundige ge"identifiseer: psigoterapeut, assessor/evalueerder, fasiliteerder, navorser/reflektiewe praktisyn, vakspesialis, konsultant, bestuurder en administratiewe rol en laastens die rol van ontwikkelingsfasiliteerder. Dit is ook belangrik dat die opvoedkundige sielkundige die rol as fasiliteerder van geestesgesondheid vertolk.
6

Rol van die ouers by die kontinue insluiting van leerders met Downsindroom in inklusiewe onderwys in Gauteng / The role of the parents in the continuous inclusion of learners with Down’s syndrome in inclusive school within Gauteng

Joubert, Karen 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / The purpose of this study is to identify the role of the parents in the continuous inclusion of learners with Down’s syndrome in inclusive education. The study was conducted in the South African context with the parents of children with Down’s syndrome and who are currently included in inclusive education in Gauteng. The roles that these parents play in the inclusion of their children were identified by means of semi-structured interviews. This was done according to a qualitative phenomenological research design within the theoretical framework of the bio-ecological model of Brunfenbrenner. Results from this study indicated that parents will have to fulfil specific roles in a multi-faceted manner to ensure continuous inclusion for these learners with Down’s syndrome in inclusive education. The primary contribution of this study is towards the expansion of the theoretical knowledge of the role of the parents in continuous inclusive education of learners with Down’s syndrome. / Die doel van hierdie studie is om die ouers se rol by die kontinue insluiting van leerders met Downsindroom in inklusieweonderwys te bepaal. Die studie is binne die Suid-Afrikaanse milieu onderneem met die ouers van leerders met Downsindroom wat tans gewone inklusieweonderwys in Gauteng ontvang. Semi-gestruktureerdeonderhoude is gebruik om die ouers se rol in die kontinue insluiting van hul kinders in gewone inklusiewe onderwys te identifiseer. Hierdie studie is volgens’n kwantitatiewefenomenologiesenavorsingsontwerp binne die teoretiese raamwerk van die bio-ekosistemiesebenaderingsmodel van Bronfenbrenner uitgevoer.Die bevindings van hierdie studie toon dat ouers spesifieke rolle behoort te vervul om hierdie leerders se kontinue insluiting in inklusiewe onderwys te verseker. Die primêre bydrae wat hierdie studie sal lewer, is tot die uitbreiding van teoretiese kennis aangaande die ouers se rol in die insluiting van leerders met Downsindroom in inklusiewe onderwys. / Inclusive Education / M. Ed. (Inklusiewe Onderwys)
7

Page generated in 0.176 seconds