• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

A distributed topology control technique for low interference and energy efficiency in wireless sensor networks

Chiwewe, Tapiwa Moses 24 February 2011 (has links)
Wireless sensor networks are used in several multi-disciplinary areas covering a wide variety of applications. They provide distributed computing, sensing and communication in a powerful integration of capabilities. They have great long-term economic potential and have the ability to transform our lives. At the same time however, they pose several challenges – mostly as a result of their random deployment and non-renewable energy sources.Among the most important issues in wireless sensor networks are energy efficiency and radio interference. Topology control plays an important role in the design of wireless ad hoc and sensor networks; it is capable of constructing networks that have desirable characteristics such as sparser connectivity, lower transmission power and a smaller node degree.In this research a distributed topology control technique is presented that enhances energy efficiency and reduces radio interference in wireless sensor networks. Each node in the network makes local decisions about its transmission power and the culmination of these local decisions produces a network topology that preserves global connectivity. The topology that is produced consists of a planar graph that is a power spanner, it has lower node degrees and can be constructed using local information. The network lifetime is increased by reducing transmission power and the use of low node degrees reduces traffic interference. The approach to topology control that is presented in this document has an advantage over previously developed approaches in that it focuses not only on reducing either energy consumption or radio interference, but on reducing both of these obstacles. Results are presented of simulations that demonstrate improvements in performance. AFRIKAANS : Draadlose sensor netwerke word gebruik in verskeie multi-dissiplinêre areas wat 'n wye verskeidenheid toepassings dek. Hulle voorsien verspreide berekening, bespeuring en kommunikasie in 'n kragtige integrate van vermoëns. Hulle het goeie langtermyn ekonomiese potentiaal en die vermoë om ons lewens te herskep. Terselfdertyd lewer dit egter verskeie uitdagings op as gevolg van hul lukrake ontplooiing en nie-hernubare energie bronne. Van die belangrikste kwessies in draadlose sensor netwerke is energie-doeltreffendheid en radiosteuring. Topologie-beheer speel 'n belangrike rol in die ontwerp van draadlose informele netwerke en sensor netwerke en dit is geskik om netwerke aan te bring wat gewenste eienskappe het soos verspreide koppeling, laer transmissiekrag en kleiner nodus graad.In hierdie ondersoek word 'n verspreide topologie beheertegniek voorgelê wat energie-doeltreffendheid verhoog en radiosteuring verminder in draadlose sensor netwerke. Elke nodus in die netwerk maak lokale besluite oor sy transmissiekrag en die hoogtepunt van hierdie lokale besluite lewer 'n netwerk-topologie op wat globale verbintenis behou.Die topologie wat gelewer word is 'n tweedimensionele grafiek en 'n kragsleutel; dit het laer nodus grade en kan gebou word met lokale inligting. Die netwerk-leeftyd word vermeerder deur transmissiekrag te verminder en verkeer-steuring word verminder deur lae nodus grade. Die benadering tot topologie-beheer wat voorgelê word in hierdie skrif het 'n voordeel oor benaderings wat vroeër ontwikkel is omdat dit nie net op die vermindering van net energie verbruik of net radiosteuring fokus nie, maar op albei. Resultate van simulasies word voorgelê wat die verbetering in werkverrigting demonstreer. / Dissertation (MEng)--University of Pretoria, 2010. / Electrical, Electronic and Computer Engineering / unrestricted
2

An ultra-low duty cycle sleep scheduling protocol stack for wireless sensor networks

Kleu, Christo 18 July 2012 (has links)
A wireless sensor network is a distributed network system consisting of miniature spatially distributed autonomous devices designed for using sensors to sense the environment and cooperatively perform a specific goal. Each sensor node contains a limited power source, a sensor and a radio through which it can communicate with other sensor nodes within its communication radius. Since these sensor nodes may be deployed in inaccessible terrains, it might not be possible to replace their power sources. The radio transceiver is the hardware component that uses the most power in a sensor node and the optimisation of this element is necessary to reduce the overall energy consumption. In the data link layer there are several major sources of energy waste which should be minimised to achieve greater energy efficiency: idle listening, overhearing, over-emitting, network signalling overhead, and collisions. Sleep scheduling utilises the low-power sleep state of a transceiver and aims to reduce energy wastage caused by idle listening. Idle listening occurs when the radio is on, even though there is no data to transmit or receive. Collisions are reduced by using medium reservation and carrier sensing; collisions occur when there are simultaneous transmissions from several nodes that are within the interference range of the receiver node. The medium reservation packets include a network allocation vector field which is used for virtual carrier sensing which reduces overhearing. Overhearing occurs when a node receives and decodes packets that are not destined to it. Proper scheduling can avoid energy wastage due to over-emitting; over-emitting occurs when a transmitter node transmits a packet while the receiver node is not ready to receive packets. A protocol stack is proposed that achieves an ultra-low duty cycle sleep schedule. The protocol stack is aimed at large nodal populations, densely deployed, with periodic sampling applications. It uses the IEEE 802.15.4 Physical Layer (PHY) standard in the 2.4 GHz frequency band. A novel hybrid data-link/network cross-layer solution is proposed using the following features: a global sleep schedule, geographical data gathering tree, Time Division Multiple Access (TDMA) slotted architecture, Carrier Sense Multiple Access with Collision Avoidance (CSMA/CA), Clear Channel Assessment (CCA) with a randomised contention window, adaptive listening using a conservative timeout activation mechanism, virtual carrier sensing, clock drift compensation, and error control. AFRIKAANS : 'n Draadlose sensor-netwerk is 'n verspreide netwerk stelsel wat bestaan uit miniatuur ruimtelik verspreide outonome toestelle wat ontwerp is om in harmonie saam die omgewing te meet. Elke sensor nodus besit 'n beperkte bron van energie, 'n sensor en 'n radio waardeur dit met ander sensor nodusse binne hulle kommunikasie radius kan kommunikeer. Aangesien hierdie sensor nodusse in ontoeganklike terreine kan ontplooi word, is dit nie moontlik om hulle kragbronne te vervang nie. Die radio is die hardeware komponent wat van die meeste krag gebruik in 'n sensor nodus en die optimalisering van hierdie element is noodsaaklik vir die verminder die totale energieverbruik. In die data-koppelvlak laag is daar verskeie bronne van energie vermorsing wat minimaliseer moet word: ydele luister, a uistering, oor-uitstraling, oorhoofse netwerk seine, en botsings. Slaap-skedulering maak gebruik van die lae-krag slaap toestand van 'n radio met die doel om energie vermorsing wat veroorsaak word deur ydele luister, te verminder. Ydele luister vind plaas wanneer die radio aan is selfs al is daar geen data om te stuur of ontvang nie. Botsings word verminder deur medium bespreking en draer deteksie; botsings vind plaas wanneer verskeie nodusse gelyktydig data stuur. Die medium bespreking pakkies sluit 'n netwerk aanwysing vektor veld in wat gebruik word vir virtuele draer deteksie om a uistering te verminder. Afluistering vind plaas wanneer 'n nodus 'n pakkie ontvang en dekodeer maar dit was vir 'n ander nodus bedoel. Behoorlike skedulering kan energie verkwisting as gevolg van oor-uistraling verminder; oor-uistraling gebeur wanneer 'n sender nodus 'n pakkie stuur terwyl die ontvang nog nie gereed is nie. 'n Protokol stapel is voorgestel wat 'n ultra-lae slaap-skedule dienssiklus het. Die protokol is gemik op draadlose sensor-netwerke wat dig ontplooi, groot hoeveelhede nodusse bevat, en met periodiese toetsing toepassings. Dit maak gebruik van die IEEE 802.15.4 Fisiese-Laag standaard in die 2.4 GHz frekwensie band. 'n Nuwe baster datakoppelvlak/netwerk laag oplossing is voorgestel met die volgende kenmerke: globale slaap-skedulering, geogra ese data rapportering, Tyd-Verdeling-Veelvuldige-Toegang (TVVT) gegleufde argitektuur, Draer-Deteksie-Veelvuldige-Toegang met Botsing-Vermyding (DDVT/BV), Skoon-Kanaal-Assessering (SKA) met 'n wisselvallige twis-tydperk, aanpasbare slaap-skedulering met 'n konserwatiewe aktiverings meganisme, virtuele draer-deteksie, klok-wegdrywing kompensasie, en fout beheer. Copyright / Dissertation (MEng)--University of Pretoria, 2012. / Electrical, Electronic and Computer Engineering / unrestricted

Page generated in 0.0746 seconds