• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 5
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Duerrenmatts "tragische" Komoedien : eine Untersuchung.

Petersen, Ingeborg. January 1975 (has links) (PDF)
Thesis (B.A.Hons.) from the Dept. of German, University of Adelaide.
2

Die verhouding tussen man en vrou in die dramas van Friedrich Durrenmatt

Buhr, Margret Ilse 16 July 2008 (has links)
Friedrich Dürrenmatt is een van die belangrikste outeurs van die moderne Duitse letterkunde. Hy gebruik die verhoog om sekere probleme in die samelewing uit te lig sonder om voorskriftelik te wees. Hy ervaar die wêreld waarin hy leef as ondeurskoubaar, vreemd en gekompliseerd en teen hierdie agtergrond is die tragedie onmoontlik. Elke poging wat die held aanwend om die wêreld te verander of ten goede te beïnvloed, moet noodwendig misluk. Juis daarom noem Dürrenmatt sy werke komedies. Hy wend die groteske as stylelement met groot sukses aan, omdat hy ‘n wêreld wat uit sy voeë geruk is, so kan uitbeeld. Dit verander en verwring karakters en gebeure op die verhoog tot so ‘n mate dat dit nodig geword het om ‘n nuwe woord te skep om die literêre nalatenskap van die outeur te omskryf, nl. die groteskkomedie. In sy uitbeelding van die verhouding tussen man en vrou neem prositusie ‘n kardinale plek in. In sy wese is prostitusie ‘n bose sweer wat almal verwoes wat daarmee in aanraking kom en dit ontneem die individu die geleentheid om volgens die Westerse norme en beginsels ‘n normale te lewe te lei. Die twee sterkste vrouekarakters uit Dürrenmatt se pen is prostitute en hulle is nie tot diep emosies in staat nie. Die manlike geslag is vir hulle slegs ‘n nuttige artikel. Ten spyte van hulle immorele gedrag droom die prostituut nogtans van ‘n gesin en kinders, maar sonder uitsondering betaal die karakters met hul lewens daarvoor. Dikwels sit die kinders van prostitute die bose kringloop van hul ma’s se lewenswyse voort en volg ook die beroep na, omdat hulle niks anders ken nie. Om die afstootlikhede van prostitusie uit te lig en te kontrasteer, skilder Dürrenmatt ook die maagdelike, beeldskone karakter wat sterk aan die Maagd Maria herinner, maar ook sy kan die gebroke, ondeurskoubare wêreld nie deurgrond nie. Die outeur spreek ook ander seksuele probleme in die samelewing aan, soos bv. homoseksualiteit, biseksualiteit en verkragting. Die moderne dramaturg word gekonfronteer met die Judeo-Christelike ideaal van die huwelik as ‘n eerbare instelling, maar dit word selde bereik. Verskeie probleme tussen man en vrou word onder die loep geneem, waarvan ‘n gebrek aan kommunikasie, ontrouheid, oneerlikheid, eendaamheid en egskeiding enkeles is wat Dürrenmatt kritiseer. Liefde is byna nooit die redes tot die sluiting van ‘n huwelik nie. Ander elemente, soos politieke mag, geld, die bevordering van die wetenskap en die mees groteske rede, naamlik moord op vorige eggenotes speel ‘n groot rol. Ook feministe maak hulle verskyning in Dürrenmatt se werk en mannehaters word op groteske wyse geskilder. Deurgaans kom Dürrenmatt se pessimistiese wêreldbeeld te voorskyn in sy werk. Die verhouding tussen man en vrou is uiters negatief, destruktief en word deur intense ongelukkigheid gekenmerk. / Prof. Dr. Hans-Jörg Knobloch
3

Metatheater : self-consciousness and role-playing in the dramas of Max Frisch, Friedrich Dürrenmatt, and Peter Handke /

Federico, Joseph Anthony January 1976 (has links)
No description available.
4

Das Gesetz der Norm in modernen deutschen Drama : die Auseinandersetzung des Dramatikers mit der gesellschaftlichen Wirklichkeit in den Werken von Bertolt Brecht, Friedrich Dürrenmatt, Max Frisch und Siegfried Lenz.

Stoll, Brigitte. January 1970 (has links) (PDF)
Thesis (M.A. 1972) from the Department of German Language and Literature, University of Adelaide.
5

Spies, Detectives and Philosophers in Divided Germany: Reading Cold War Genre Fiction from a Kantian Perspective

Shahan, John S., Jr. January 2017 (has links)
No description available.

Page generated in 0.0315 seconds