• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Chronosisteemverwante faktore wat gelei het tot bende–betrokkenheid in 'n landelike gebied in die Wes–Kaap / Swanepoel L.

Swanepoel, Lizanne January 2011 (has links)
Twee navorsingsvrae word deur hierdie studie beantwoord, naamlik “Wat is die Chronosisteemverwante faktore wat gelei het tot bende–betrokkenheid in ’n landelike gebied in die Wes–Kaap vanuit die perspektief van oud–bendelede?” en “Watter riglyne kan daar gestel word ter voorkoming van bende–betrokkenheid by jonger kinders in Sir Lowry’s Pass Village, gebaseer op die chronosisteemverwante faktore wat geïdentifiseer word?” ’n Gevallestudie–ontwerp is gevolg waar retrospektiewe beskrywings van oorsaaklike faktore deur oud–bendelede lig gewerp het op aspekte wat relevant is in die voorkoming van bende–betrokkenheid by jonger kinders in ’n kwesbare landelike gebied, naamlik Sir Lowry’s Pass Village in die Wes–Kaap. Chronosisteemverwante faktore wat gelei het tot bende–betrokkenheid in ’n landelike gebied in die Wes–Kaap, naamlik Sir Lowry’s Pass Village, moet vasgestel word aangesien dit ’n kettingreaksie tot gevolg het. Sir Lowry’s Pass Village is ’n gevaarsone vir kinders wat bende–betrokkenheid betref. Indien die faktore vasgestel kan word, kan dit as ’n riglyn vir die bekamping van bende–betrokkenheid dien. Hierdie studie poog om riglyne daar te stel gebaseer op die bevindinge sodat kinders teen bende–betrokkenheid beskerm kan word. / Thesis (M.A. (Psychology))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2012.
2

Page generated in 0.1337 seconds