Spelling suggestions: "subject:"egtheid"" "subject:"digtheid""
1 |
The interview as therapeutic technique : a training model / Onderhoud as terapeutiese tegniek : 'n opleidingsmodelBurger, Sanet 11 1900 (has links)
The interview is considered to be a critical technique in the therapeutic process. The effective (and by implication, the ineffective) use thereof determines to a great extent the outcome of the therapeutic process. Training in therapeutic interviewing forms an integral part of the training of counsellors and therapists. This study was prompted by BEd (Specialisation in Guidance and Counselling) students' need for a structured and systematic
approach to training in therapeutic interviewing skills. A literature study of the phenomenon therapeutic interviewing revealed firstly that the skills needed for effective therapeutic interviewing can be identified and
operationally defined and secondly that these skills can be systematically trained. Having a repertoire of interviewing skills is however not a guarantee that therapy or counselling will have a positive outcome. The therapist must be able to create a therapeutic relationship with the client and in this regard the therapist's
personality and attitudes, including empathy, warmth, respect, genuineness and unconditional positive regard for the client, are of major importance in helping to create an atmosphere wherein the client can feel free to discuss his problems and innermost feelings and thoughts. In the design of a model to train therapeutic interviewing, consideration must be given to both content and procedure. Not only were interviewing skills addressed
in this model, but also skills to communicate empathy, warmth, respect, genuineness and unconditional positive regard. For the purposes of this study, the therapeutic interview was divided into six stages. Skills used in each stage were identified, defined and discussed. A pilot study was conducted to evaluate the effectiveness of the training model. Subjects were trained in accordance with the proposed training procedure. In order to evaluate the subjects' progress and thus also the effectiveness of the training procedure, each subject's pre- and post-training interviews were compared. An evaluation scale was designed for this purpose. The results of the
pilot study indicated an improvement in the subjects' interviewing skills. It is hoped that this study will pave the way for innovation in the training of counsellors and therapists in therapeutic interviewing. / Die onderhoud word as 'n kritieke tegniek in die terapeutiese proses beskou. Die effektiewe (en by implikasie, die oneffektiewe) gebruik daarvan bepaal tot 'n groot mate die uitkoms van die terapeutiese proses. Opleiding in terapeutiese onderhoudvoering vorm 'n integrale deel van die opleiding van terapeute en voorligters. BEd (Spesialisering in Skoolvoorligting)studente het 'n bepaalde behoefte aan 'n gestruktureerde en sistematiese
benadering tot die opleiding van terapeutiese onderhoudvoeringsvaardighede uitgespreek. 'n Literatuurstudie oor die fenomeen terapeutiese ondemoud het eerstens aan die lig gebring dat vaardighede onderliggend aan die terapeutiese onderhoud geidentifiseer en operasioneel gedefinieer kan word en tweedens dat hierdie
vaardighede sistematies aangeleer kan word. 'n Repertoire van onderhoudvoeringsvaardighede is egter nie 'n waarborg dat terapie 'n positiewe uitkoms sal he nie. Die terapeut moet 'n terapeutiese verhouding met die klient
kan stig en in hierdie opsig is die terapeut se persoonlikheid en sy houding van empatie, warmte, respek, egtheid en onvoorwaardelike agting van kritieke belang in die skep van 'n atmosfeer, waarbinne die klient vry kan voel om sy probleme, diepste gevoelens en gedagtes te kan bespreek. In die ontwerp van 'n model vir opleiding in terapeutiese onderhoudvoeringsvaardighede moet aandag aan beide inhoud en opleidingsprosedure geskenk
word. In hierdie model word nie net die vaardighede vir terapeutiese onderhoudvoering aangespreek nie, maar ook vaardighede om empatie, warmte, respek, egtheid en onvoorwaardelike positiewe agting aan die klient te
kommunikeer. Vir die doeleindes van hierdie studie is die terapeutiese onderhoud in ses fases verdeel. Vaardighede wat in elke fase gebruik word, is gerdentifiseer, gedefinieer en bespreek. 'n Loodsondersoek is ondemeem om die effektiwiteit van die opleidingsmodel te evalueer. Proefpersone is aan die hand van die voorgestelde opleidingsprosedure opgelei. Ten einde die proefpersone se vordering en so ook die effektiwitieit van die model te evalueer, is elke proefpersoon se voor- en naopleiding onderhoude vergelyk. 'n Evalueringsskaal is vir hierdie doel ontwerp. Die resultate van die loodsondersoek het getoon dat die proefpersone se onderhoudvoeringsvaardighede verbeter het. Die hoop word uitgespreek dat hierdie studie die weg sal baan vir vernuwing in die opleiding van voorligters en terapeute in terapeutiese onderhoudvoering. / Psychology of Education / D. Ed. (Psychology of Education)
|
2 |

3 |
Developing authenticity: a framework to enhance women's well-being in a male-dominated work environmentJacobs, Rochelle Dorothy 11 1900 (has links)
Text in English / Abstracts in English, isiXhosa and Afrikaaans / This study’s primary objective was to create a framework for developing authenticity,
by exploring women’s experiences of authenticity and how these relate to their wellbeing
in a male-dominated work environment. Twelve purposively chosen women
participated in the study, comprising six police officers and six traffic officers from
the Western Cape province in South Africa. Data were gathered through narrative
interviews by using open-ended questions, and analysed by applying thematic
analysis. The research findings revealed that challenges or stressors in their law
enforcement environment serve as potential agents for moving the self away from
best-self in the authenticity dynamic, resulting in the need for coping and therefore
for developing authenticity.
The framework for developing authenticity was constructed as an ongoing and
unfolding process comprising the following: experiencing challenges or stressors;
turning within; recognising possible ways of being; managing perceptions, thoughts,
emotions and behaviour; making conscious choices and taking responsible actions;
as well as evaluating responses and consequences against best-self standards.
During this process various best-self characteristics and associated skills are
developed and employed, but also serve as best-self standards against which to
evaluate growth and transformation. Secondary objectives aimed to advance the
concept of authenticity in the study of well-being as a discipline of psychology. It also aimed to make a methodological contribution by applying hermeneutic
phenomenological and transpersonal approaches in a novel way. / Eyona njongo yesisifundo ibikukuphuhlisa umgaqo nkqubo wokwenene, oqwalasela
izinto abantu basetyhini abadlule kuzo kwaye nokuba zingqamane njani nentlalontle
yabo kwindawo zokusebenza eziphethwe ngamadoda. Ishumi elinesibini
labasetyhini elikhethwe ngenjongo, liye lathatha inxaxheba kwesi sifundo, eliquka
amapolisa amathandathu kunye namagos’ezendlel'amathandathu, avela
kwiphondo Lentshona Koloni eMzantsi Afrika. Kusetyenziswe udliwano ndlebe apho
abantu bebe balisa amabali abo, bebuzwa imibuzo efuna impendulo ezingqalileyo
ukuqokelela ezinkcukacha kwaye zahlalutywa ngokusebenzisa uhlalutyo oluthile.
Uphando lufumanise ukuba imiceli mingeni okanye uxinizelelo lwengqondo
kwiimeko zokugunyaziswa komthetho zisebenza njenge arhente zokubasusa
ekubeni babalasele kwinguqu yokwenene, nto leyo ebangela kubekho imfuneko
yokuba banyamezele kwaye kubekho uhlumo lokwenene.
Umgaqo nkqubo wophuhliso lokwenene wakhiwe njenge nkqubo eqhubekayo
equka ezizinto zilandelayo: ukudibana nemiceli mingeni okanye uxinezelelo
nezinokwenzeka ngayo izinto; ukulawula iingcamango, iingcinga, imvakalelo kunye
nendlela yokuziphatha, ukuthatha izigqibo ezi zizo kunye nokuthatha uxanduva
lwezenzo zakho; kwaye uphonononge indlela abaphendula ngayo kwakunyegokwase ngqondweni; ukonganyelwa ngaphakathi; ukubona indlela ezinokwenzeka ngayo izinto; ukulawula iingcamango, iingcinga, imvakalelo kunye
nendlela yokuziphatha, ukuthatha izigqibo ezi zizo kunye nokuthatha uxanduva
lwezenzo zakho; kwaye uphonononge indlela abaphendula ngayo kwakunye
neziphumo ezinxamnye nomgangatho wokuba ubalasele. Ngexesha lalenkqubo
iimpawu zakho ezihamba phambili nezohlukeneyo, kunye nezakhono ezinxulumene
nazo ziyaphuhliswa kwaye uqashwe, kodwa zikwa ncedisa njenge milinganiselo
yokuvavanya ukukhula kunye notshintsho. Iinjongo zesibini zijolise
ekuqhubekekiseni lemfundiso yokwenene kwisifundo sentlalo-ntle njenge
ngqeqesho yasengqondweni. Kwakhona, kwenzelwe ukwenza igalelo leendlela
zokwenza izinto ngokusebenzisa iindlela zophando ngokusebenza kwengqondo
yomntu (hermeneutic), kunye nophando lwamava kunye neenkolelo zomntu,
ngeedlela ezintsha. / Die primêre doel van hierdie studie was om 'n raamwerk vir die ontwikkeling van
egtheid te skep, deur vroue se ervarings van egtheid te ondersoek en hoe dit
verband hou met hul welstand in 'n manlik-gedomineerde werksomgewing. Twaalf
doelgerig gekose vrouens het deelgeneem aan die studie, wie bestaan het uit ses
polisiebeamptes en ses verkeersbeamptes uit die Wes-Kaapse provinsie in Suid-
Afrika. Data was versamel deur middel van narratiewe onderhoude deur oop vrae
te gebruik, en ontleed deur tematiese analise toe te pas. Die navorsingsbevindings
het aan die lig gebring dat uitdagings of stressors in hul wetstoepassingsomgewing
as potensiële agente dien om die self weg te beweeg van die beste-self in die
egtheid dinamika, wat die behoefte aan coping tot gevolg het en dus vir die
ontwikkeling van egtheid.
Die raamwerk vir die ontwikkeling van egtheid is saamgestel as 'n deurlopende en
ontvouende proses wat die volgende insluit: ervaring van uitdagings of stressors;
keer na binne; erkenning van moontlike maniere om te wees; hantering van
persepsies, gedagtes, emosies en gedrag; maak bewustelike keuses en neem
verantwoordelike aksies; sowel as die evaluering van reaksies en gevolge teen die
beste-self standaarde. Gedurende hierdie proses word verskeie beste-self
eienskappe en verwante vaardighede ontwikkel en aangewend, maar dien ook as
die beste-self standaarde om groei en transformasie te evalueer. Sekondêre
doelwitte het ten doel om die konsep van egtheid in die studie van welstand as
dissipline van sielkunde te bevorder. Dit is ook daarop gemik om 'n metodologiese
bydrae te lewer deur hermeneutiese fenomenologiese en transpersoonlike
benaderings op 'n nuwe manier toe te pas. / Psychology / Ph. D. (Psychology)
|
Page generated in 0.0391 seconds