Spelling suggestions: "subject:"empowerment organizations"" "subject:"mpowerment organizations""
1 |
Shared values : the road to reconstruction and successSiegruhn, R. 12 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Governments and organisations focus their efforts and resources on physical
production factors and the skills of their employees. However, in order to focus
the resources and skills of an organisation on a specific outcome there needs to
be a common and binding set of values.
Many empowerment efforts in South Africa have not succeeded and the reasons
cited for their failures, concomitantly, have been based on physical production
factors and lack of skills.
This study will investigate whether a misalignment of values may be the real
problem of which the physical production factors and skills were mere symptoms.
The Mckinsey 7s Model will be used to structure the analysis and to determine
whether the reconstruction, development and empowerment organisations, both
successful and unsuccessful, had shared values.
The result was that the reconstruction, development and empowerment
organisations that were successful had shared values and that the
reconstruction, development and empowerment organisations, that were
unsuccessful did not have shared values. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Regerings en privaat organisasies fokus hulle insette op fisiese produksie faktore
en die vaardighede van hul werknemers. Om die insette en aksies van 'n
organisasie te fokus op 'n spesifieke uitkoms, moet daar 'n gedeelde en
samebindende stel waardes wees.
Verskeie bemagtigingspogings in Suid-Afrika was nie suksesvol nie. Die redes
wat vir hierdie mislukkings aangevoer word, is gebaseer op die fisiese insette en
die gebrek aan vaardigheid van die deelnemers.
Die navorsing in hierdie studie is daarop gemik om te bepaal of die gebrek aan
gedeelde waardes nie dalk die werklike probleem is nie, en dat die fisiese
produksie faktore en vaardigheidsvlakke slegs simptome hiervan is.
Die Mckinsey 7s model sal aangewend word om struktuur aan die studie te
verleen. Die Mckinsey 7s model sal ook aangewend word om te bepaal of die
heropbou-, ontwikkelings- en bemagtigings organisasies, beide suksesvol en
onsuksesvol, gedeelde waardes gehad het al dan nie.
Die resultate van die studie het daarop gedui dat al die heropbou-, ontwikkelings en
bemagtigings organisasies, wat gedeelde waardes gehad het suksevol was en al die heropbou-, ontwikkelings- en bemagtigings organisasies, wat
onsuksesvol was nie gedeelde waardes gehad het nie.
|
Page generated in 0.1358 seconds