• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Benutting van Gestaltgroepwerk met verhoorafwagtende jeugdiges

Grundlingh, Juliana 05 February 2004 (has links)
Text in Afrikaans / In this study Gestalttechniques within a group work-program as intervention was used to bring awaiting-trail youth in detention in contact with themselves and to broaden their awareness. The goal of the research is to determine if the Gestalt groupworkprogram have a influence on the self-image and general satisfaction of the awaiting-trail adolescent. To reach the above goal the researcher used applied research. Standardised measure-instruments as well as observation was used. Gestaltgroupwork can be implemented with great success in residential institutions like secure care facilities for children. / In hierdie studie is Gestalttegnieke binne 'n groepwerkprogram benut as intervensie, om die verhoorafwagtende jeugdige in aanhouding weer in kontak te bring met homself en om sy bewustheidskontinuum te vergroot. Die doel van die navorsing was om te bepaal of die Gestaltgroepwerkprogram 'n invloed sal he op die selfbeeld en algemene tevredenheid van die verhoorafwagtende adolessent. Om bogenoemde te bereik het die navorser toegepaste navorsing onderneem en het van sowel waarneming as gestandaardiseerde meetinstrumente gebruik gemaak. Die teoretiese onderbou van die behandelingsprogram wat gebruik is spruit uit die Gestaltterapie en kan met groot sukses geimplementeer word in residensiele inrigtings soos bewaarsorgsentrums vir kinders. / Social Work / M.Diac. (Spelterapie)
2

Page generated in 0.0599 seconds