• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

A systematic approach to enterprise risk management

Benjamin, Nicolas James 03 1900 (has links)
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: In the current economic climate where credit crises, fluctuating commodity prices, poor governance, rising unemployment and declining consumer spending exist, risk management is of utmost importance. Proclaiming the existence of a risk management strategy is not enough to ensure that an enterprise achieves its objectives. The implementation of a holistic enterprise-wide risk management framework is required in order to execute strategies and achieve objectives effectively and efficiently Two types of risk management have emerged in industry, namely quantitative and qualitative risk management. On the one hand, qualitative analysis of risk can be done quickly and with minimal effort. However, these methods rely on the opinion of an individual or group of individuals to analyse the risks. The process may be highly subjective and does not fully consider the characteristics of the enterprise. This renders qualitative risk analysis as an ineffective singular strategy although it has been shown to be effective when the risks are well understood. Quantitative analysis, on the other hand, is particularly effective when the risks are not well understood. These methods have been shown to provide substantially more information regarding risks compared to qualitative analysis. However, many quantitative risk management methods presented in literature are studied in isolation and not within the context of a holistic risk management process. Furthermore, quantitative methods tend to be complex in nature and require a reasonable understanding of mathematical and statistical concepts in order to be used effectively. In view of this, there is a need for an enterprise risk management framework that emphasises the use of qualitative methods when the risks are well understood and quantitative methods when in-depth analyses of the risks are required. In this study, a systematic enterprise-wide risk management framework that incorporates both quantitative and qualitative methods was developed. The framework integrates these methods in a logical and holistic manner. The quantitative methods were found be to be largely practical while the qualitative methods presented are simple and easy to understand. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In die huidige ekonomiese klimaat waar krediet krisisse, wisselende kommoditeitspryse, swak bestuur, stygende werkloosheid en dalende verbruikersbesteding bestaan, is risikobestuur van die uiterste belang. Die verkondiging van die bestaan van 'n risiko bestuurstrategie is nie genoeg om te verseker dat 'n onderneming sy doelwitte bereik nie. Die implementering van 'n holistiese ondernemings- breë risikobestuursraamwerk is nodig om strategieë en doelwitte doeltreffend en effektief te bereik. Twee tipe risikobestuur het na vore gekom in die bedryf, naamlik kwantitatiewe en kwalitatiewe risikobestuur. Aan die een kant , kan kwalitatiewe ontleding van risiko vinnig en met minimale inspanning gedoen word. Hierdie metode is gewoontlik die mening van 'n individu of 'n groep individue wat die risiko ontleed. Die proses kan hoogs subjektief wees en nie ten volle die eienskappe van die onderneming in ag neem nie. Kwalitatiewe risiko-analise kan dan gesien word as 'n ondoeltreffende enkelvoud strategie maar dit is wel doeltreffend wanneer daar verstaan word wat die onderneming se risiko is. Kwantitatiewe analise, aan die ander kant, is veral effektief wanneer die risiko's nie goed verstaanbaar is nie. Hierdie metode het getoon dat daar aansienlik meer inligting oor die risiko's, in vergelyking met kwalitatiewe ontleding, verskaf word. Daar is egter baie kwantitatiewe risikobestuur metodes wat in literatuur verskaf word, wat in isolasie bestudeer word en nie binne die konteks van 'n holistiese risikobestuur proses nie. Verder is, kwantitatiewe metodes geneig om kompleks van aard te wees en vereis 'n redelike begrip van wiskundige en statistiese konsepte sodat kwantitatiewe analise effektief kan wees. In lig hiervan, is daar 'n sterk behoefte vir 'n onderneming om 'n risikobestuursraamwerk in plek te het. Die risikobestuursraamwerk sal beide die gebruik van kwalitatiewe metodes, wanneer die risiko goed verstaan word, en kwantitatiewe metodes, wanneer daar in diepte-ontledings van die risiko is, beklemtoon. In hierdie studie was 'n sistematiese onderneming-breë risikobestuursraamwerk ontwikkel wat beide kwantitatiewe en kwalitatiewe metodes insluit. Die raamwerk integreer hierdie metodes in 'n logiese en holistiese wyse. Die kwantitatiewe metodes is gevind om grootliks prakties te wees, terwyl die kwalitatiewe metodes wat aangebied word, eenvoudig en maklik is om te verstaan.
2

A modelling process of short-term interest rate risk management for the South African commercial banking sector

Sun, Jiaqi 03 1900 (has links)
Thesis (MComm (Business Management))--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: This study focuses on banking book interest rate risk management, more specifically shortterm interest rate risk management problems. This type of risk is induced by the inflation targeting policy of the South African Reserve Bank. As a result, inflation leads to an uncertain interest rate cycle and a period of uncertain interest rate levels as it relates to lending and borrowing products in the South African commercial banking sector. The lending rates of most South African commercial banks are tied to the prime overdraft rate. The borrowing rates are linked to the money market rates such as the Johannesburg Interbank Agreed Rate (JIBAR) which is indirectly affected by the prime overdraft rate. Hence, lending and borrowing rates are related to the repo-rate. Furthermore, a fixed relationship exists between the prime overdraft rate and the repo-rate. The monetary policy committee meets every two months during the year to make inflation and repo-rate adjustments, as stipulated in the inflation targeting policy. A subject portfolio containing fixed-rate loans, advances and floating-rate deposits is exposed to the change of the repo-rate. This short-term banking book interest rate risk is defined based on the fact that the repo-rate adjustment occurs every two months, the banking book risk management is short term focused, and hedging instruments against interest rate risk are short term dated contracts. Such a short term risk may have a negative impact on the bank’s profitability. The study starts with a review of the bank risk management processes, and then discusses the enterprise risk management framework that guides the formation of the risk management processes and systems. In order to benchmark against international risk management practices, a comparative analysis is carried out to evaluate the risk management tendencies of bank risk management in South Africa and globally. The empirical findings reveal that most banks (i.e. eighty per cent of all local banks) manage the short-term interest rate risk by following the same process as the interest rate risk in general. The key elements (risk identification, measurement, mitigation and monitoring and reporting) of the banking book interest rate risk management are not linked together as a systematic process. This is not in line with the Basel II Accord to manage market risks through a process approach. The study also proposes a generic short-term interest rate risk management framework and in doing so, addresses some of the weaknesses of current risk management practices. Based on this framework, the South African banks may develop their own processes to manage such short-term banking book interest rate risk exposure. Some of the problems of bank risk management that come to light from the empirical findings, are summarised in the last chapter and may be considered for future research. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie fokus op die probleme van die bankboek rentekoersrisikobestuur, meer spesifiek die korttermyn rentekoers risikobbestuursprobleme. Hierdie tipe risiko word deur die inflasieteikenraamwerk beleid van die Suid-Afrikaanse Reserwebank veroorsaak. Dit veroorsaak ‘n tydperk van onsekere rentekoersvlakke veral sover dit uitleen- en leenprodukte in die Suid-Afrikaanse kommersiële banksektor aangaan. Die uitleenkoerse van die meeste Suid-Afrikaanse kommersiële banke is aan die prima bankoortrekkingskoers gekoppel. Die leningstariewe is aan die geldmarkkoerse soos die Johannesburgse Interbank Ooreengekome Koers (JIBOK) gekoppel wat indirek geraak word deur die prima bankoortrekkingskoers. Uitleen- en leenkoerse is redelik afhanklik van die repo-koers waar laasgenoemde ‘n redelike vaste verwantskap met die prima bankoortrekkingskoers het. Die monetêre beleidkomitee vergader elke twee maande van die jaar om inflasie en repokoers aanpassings te maak, ooreenkomstig die inflasieteiken beleid. 'n Bepaalde portefeulje met vasterente lenings, voorskotte en vlottende koers deposito’s is blootgestel aan die verandering in die repokoers. Hierdie korttermyn rentekoersrisiko van die bankboek word gedefinieer op grond van die feit dat die repo-koers aanpassing elke twee maande gebeur. Die bankboek risikobestuur het ‘n korttermyn fokus, en verskansingsinstrumente teen rentekoersrisiko is korttermyn kontrakte. So 'n korttermyn risiko kan 'n negatiewe impak op die bank se winsgewendheid hê. In hierdie studie word bankrisikobestuur prosesse beskou. Die risikobestuursraamwerk wat die basis vorm van die risikobestuursprosesse en stelsels word aangespreek. Om 'n idee te vorm van die huidige internasionale risikobestuurspraktyke of tendense by banke, word die state van internasionale en oorsese banke kortliks beskou. Die empiriese bevindinge uit die opname dui daarop dat die meeste banke (d.w.s tagtig persent van alle plaaslike banke) die korttermyn rentekoersrisiko nie afsonderlik van rentekoersrisikobestuur in die algemeen bestuur nie. Die sleutelelemente van die risikobestuursproses (risiko identifisering, mitigasie, implementering, monitering en verslagdoening) kom wel voor maar die bankboek rentekoersrisikobestuur is nie gekoppel as 'n sistemastiese proses nie. Dit blyk dat hierdie situasie na alle waarskynlikheid nie in lyn is met die Basel II akkoord om markrisiko's deur 'n prosesbenadering, te bestuur nie. Die studie stel ook ‘n generiese raamwerk voor vir die bestuur van korttermyn rentekoersrisiko wat dan ook van die swakhede van die huidige risikobestuurspraktyke aanspreek. Op grond van hierdie raamwerk, kan die Suid-Afrikaanse banke dit oorweeg om hul eie prosesse te ontwikkel vir die bestuur van bankboek rentekoersrisiko blootstelling. Sommige navorsingsprobleme van bank risikobestuur wat uit die empiriese bevindinge aan die lig gekom het, word in die laaste hoofstuk opgesom en kan vir verdere navorsing in die toekoms oorweeg word.

Page generated in 0.1729 seconds