• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Professionaliteit en die Transvaalse onderwysersvereniging : 'n histories-opvoedkundige studie

Marais, Petro 06 1900 (has links)
Summary in Afrikaans and English / Hierdie verhandeling omvat 'n beskrywing van die ontstaan en ontwikkeling van die onderwysersvereniging wat vanaf 1893 onder meer as die Vereeniging vir Onderwijzers en Onderwijzeressen in de Z.A.R. (VVOOZA), die Vereeniging van Onderwijzers en Onderwijzeressen in Zuid-Afrika (VVOOZA) vanaf 1903 en sedert 1923 as die Transvaalse Onderwysersvereniging (TO) bekend gestaan het. Die klem val op uitsprake van TO-voorsitters en aktiwiteite wat deur die TO van stapel gestuur is ter bevordering van die professionaliteit en professionele status van onderwysers en onderwyseresse. Die verhandeling sluit ook 'n ontleding van en kritiese besinning oor die kenmerke van professionaliteit in. In die verband word gefokus op die verhouding van die TO met enkele onderwysbelanghebbendes, die bevordering van die professionele beeId van onderwysers/onderwysersesse en die beginsels wat die TO tydens salarisonderhandelinge gehandhaaf het. 'n Belangrike gevolgtrekking waartoe gekom word, is dat die TO vir meer as 100 jaar nie net professionaliteit in onderwysverband bevorder het nie, maar dat sy uitsprake en aktiwiteite op sigself getuig van 'n professionele ingesteldheid. / This thesis comprises an account of the origin and development of the teachers' association known from 1893 as the Vereeniging vir Onderwijzers en Onderwijzeressen in de Z.A.R. (VVOOZA), as the Vereeniging van Onderwijzers en Onderwijzeressen in Zuid-Afrika (VVOOZA) from 1903, and since 1923 as the Transvaalse Onderwysersvereniging (TO). The accent is on pronouncements of TO chairpersons and activities initiated by the TO to promote professional qualities among teachers and to secure professional status for them. The thesis also includes an analysis and critical consideration of the criteria of professionalism, with special reference to the relationship between the TO and roleplayers with an interest in education, the promotion of the professional image of teachers, and the principles upheld by the TO in salary negotiations. An important conclusion drawn is that for more than 100 years of its existence, the TO not only promoted professional qualities in the educational context, but epitomises professionalism in its pronouncements and activities. / Educational Studies / M.Ed. (Historiese Opvoedkunde)
2

Page generated in 0.1393 seconds