Spelling suggestions: "subject:"false yay (diestern cape, south africa)"" "subject:"false yay (diestern cape, south affrica)""
1 |
Reduction of seawall overtopping at the StrandRoux, George Bishop 03 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: The Strand is located within False Bay and frequently encounters large quantities of wave overtopping over the coastal defences. This results in the damage of property and infrastructure and causes streets to be flooded. Physical modelling tests were done by a consultancy firm to determine a solution by making use of a recurve structure at the back of the beach.
This study is an expansion of the previous physical modelling that was done and focuses on several factors that were not tested by the consultancy firm that could have an influence on the overtopping rate and provide additional information on the recurve design. These tests were: (i) the effectiveness of the proposed recurve wall design in reducing overtopping was compared to a vertical wall; (ii) the influence that modifications to the beach profile such as the beach slope, beach width and beach level have on the overtopping rate; and (iii) the sensitivity of overtopping to changes in wave period was tested. The information gathered from these tests was used to propose a possible solution for the Strand.
Numerical modelling was done with Delft3D-Wave to determine the wave height at the back of the beach using a nested grid. The waves at the Strand are depth limited and therefore very sensitive to changes in water level. By altering the beach level the model showed how the significant wave height at the back of the beach changes. First estimates of overtopping were determined using the relevant empirical calculations from the EuroTop Manual 2007 for a vertical seawall. No estimate could be made for the recurve wall since it did not fall in the valid range of the equations. From the physical modelling it was found that the overtopping reduced significantly from a vertical to a recurve seawall by a factor of about 50% depending on the wall height. All the prediction methods tested proved to be accurate in estimating the overtopping when the ratio of freeboard to significant wave height was ≤1.83. For non-breaking wave conditions the beach profiles that were gently sloped (1:50) and wide produced more overtopping than the beach profiles that were steep (1:10) and narrow. Increasing the beach level only decreased the overtopping if the water depth was shallow enough to cause the waves to break before they reached the back of the beach. Overtopping was found to increase with longer wave periods until the wave period became too long and the waves broke offshore which resulted in the overtopping decreasing.
Possible solutions to overtopping were proposed based on two beach levels and the implementation of a recurve seawall. Revised crest levels for the wall were made along the length of the beach for both the 1:20 and 1:100 year water levels. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Strand is in Valsbaai geleë en ervaar dikwels baie oorspoeling deur golwe bo-oor kusverdedigingswerke. Dit lei tot skade aan eiendom sowel as aan infrastruktuur en veroorsaak dat strate oorstroom. Fisiese modelleringstoetse is deur ’n konsultasiefirma gedoen om ’n oplossing te probeer vind deur van ’n teruggebuigde struktuur aan die agterkant van die strand gebruik te maak.
Hierdie studie is ’n uitbreiding van die vorige fisiese modellering wat gedoen is en fokus op verskeie faktore wat nie deur die konsultasiefirma getoets is nie. Dit kan moontlik ’n invloed op die oorspoelingstempo hê en verskaf bykomende inligting oor die ontwerp van die terugbuiging. Hierdie toetse is: (i) die doeltreffendheid van die voorgestelde ontwerp van die teruggebuigde strandmuur in die vermindering van oorspoeling word vergelyk met ’n vertikale muur; (ii) die invloed wat veranderinge aan die strandprofiel soos die helling van die strand, die wydte van die strand asook die strandvlak op die oorspoelingstempo het; en (iii) die sensitiwiteit van oorspoeling op veranderinge in golfperiode is getoets. Die inligting wat uit hierdie toetse verkry is, word gebruik om ’n moontlike oplossing vir die Strand voor te stel.
Numeriese modellering is met Delft3D-Wave gedoen om die golfhoogte aan die agterkant van die strand vas te stel deur van ’n genestelde ruitenet gebruik te maak. Die golwe by die Strand word deur diepte beperk en is dus baie sensitief vir veranderinge in die watervlak. Deur die strandvlakke te verander het die model getoon hoe die betekenisvolle golfhoogte aan die agterkant van die strand verander. Die eerste beramings van oorspoeling is bepaal deur van die relevante empiriese berekenings uit die EuroTop-handleiding 2007 vir ’n vertikale strandmuur gebruik te maak. Daar kon geen beraming vir die teruggebuigde muur gemaak word nie aangesien dit nie binne die geldige bereik van die vergelykings val nie. Uit die fisiese modellering is daar vasgestel dat oorspoeling noemenswaardig met ’n gemiddeld van ongeveer 50% verminder is, afhangend van die muurhoogte. Al die voorspellingmetodes wat getoets is was akkuraat in die beraming van die oorspoeling wanneer die verhouding van vryboord tot betekenisvolle golfhoogte ≤1.83 was. Vir nie-brekende golftoestande het strandprofiele met ’n lae helling (1:50) en wat wyd was meer oorspoeling tot gevolg gehad as strandprofiele wat steil (1:10) en nou was. ’n Verhoging in die strand se vlakke het die oorspoeling slegs verminder indien die diepte van die water vlak genoeg was om die golwe te laat breek voordat hulle die agterkant van die strand bereik het. Oorspoeling is gevind om te vermeeder met verlengde golflengte tot dat die golflengte só lank geword het dat die golwe in dieper water begin breek wat aanlieding tot verminderde oorspoeling gegee het. Daar word moontlike oplossings vir oorspoeling voorgestel gebaseer op twee strandvlakke en die implementering van ’n teruggebuigde strandmuur. Voorgestelde golfkruinvlakke vir die muur is al langs die lengte van die strand gemaak vir beide die 1:20- en 1:100-jaar watervlakke.
|
2 |
Contamination levels in and cellular responses of intertidal invertebrates as biomarkers of toxic stress caused by heavy metal contamination in False BayMdzeke, Naomi Patience 03 1900 (has links)
Thesis (PhD) -- Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT:Heavy metals are persistent environmental contaminants whose sources of inputs into
the environment are both natural and anthropogenic. The levels of heavy metals
(cadmium, copper, nickel, lead and zinc) in the False Bay intertidal zone were
measured in the water, sediments and invertebrate species between August 2000 and
August 2001. The results of the water and sediment analyses revealed that most
pollution was associated with the northern shore of the bay between Strand and
Muizenberg, where the most populated and industrial catchments occur. Significant
spatial variations occurred, indicating the presence of localised contamination, while
seasonal variations may be related to changes in precipitation and runoff at different
times of the year. The concentrations of cadmium, nickel and lead were occasionally
higher than the levels recommended by the South African Water Quality Standards.
The possible sources of pollution at the different sites are also discussed. The
concentrations of the five metals in the different invertebrate species (Oxystele
tigrina, 0. sinensis, Choromytilus meridionalis, Patella oculus, Patiriella exigua and
Tetraclita serrata) also revealed significant seasonal and spatial variations, with both
the soft tissues and shells accumulating heavy metals. The barnacle T serrata from
Rooiels had the highest cadmium concentration (70.67 J.lg/g dry weight), which may
be related to historic pollution inputs from the military activities which took place at a
weapons testing site at this site between 1987 and 1994, although no evidence was
found to confirm this. The periwinkle 0. tigrina from Strand had the highest copper
concentration (70.25 J.lg/g) while the limpet P. oculus from the same site had the
highest nickel concentration (35.75 J.lg/g). The shells of the mussel C. meridionalis
from Muizenberg had the highest concentration of lead (25.75 J.lg/g). Since cadmium
occurs as a constituent of phosphate fertilisers used widely in the False Bay
catchments, the effects of cadmium exposure on the different species were
investigated during 14-day laboratory exposures to 200 and 400 J.lg/LCdCh. The
results revealed a general pattern of tissue metal increase in the exposed organisms,
followed by slight reductions after decontamination in clean seawater. The viscera
and kidneys of C. meridionalis accumulated most of the dissolved cadmium. The
shells of the mussels also accumulated cadmium, indicating the possible use of shells
as a detoxification matrix. / AFRIKAANSE OPSOMMING:Swaarmetale is persisterende omgewingskontaminante waarvan die insetbronne beide
natuurlik of van menslike oorsprong kan wees. Die kontaminasievlakke van
swaarmetale (kadmium, koper, nikkel, lood en sink) in die Valsbaai tussengetysone is
in die water, sedimente en invertebraatspesies bepaal vanaf Augustus 2000 tot
Augustus 2001. Voorlopige resultate van die water- en sedimentontledings het getoon
dat die meeste besoedeling by die noordelikke oewer van die baai voorgekom het
tussen Strand and Muizenberg, waar die mees digbewoonde en ge-industrialiseerde
opvangsgebiede is. Betekenisvolle ruimtelike en seisoenale variasie het in die
konsentrasies van swaarmetale voorgekom, met die ruimtelike variasie wat moontlik
gelokaliseerde kontaminasie aandui terwyl die seisoenale variasies weer verband mag
hou met veranderings in die neerslag en afloop gedurende verskillende tye van die
jaar. Die konsentrasie van kadmium, nikkel en lood was somtyds hoer as die vlakke
wat deur die Suid-Afrikaanse Waterkwaliteitsstandaarde voorgestel word. Die
moontlike bronne van besoedeling in die verskillende areas is ook in bespreking
genoem. Die konsentrasies van die vyf swaametale in die verskillende
invertebraatspesies (Oxystele tigrina, 0. sinensis, Choromytilus meridionalis, Patella
oculus, Patiriella exigua and Tetraclita serrata) het ook seisoenale en ruimtelike
variasies vertoon, die swaarmetale het in die sagte weefsel en skulpe van die
invertebrate geakkumuleer. Die hoogste gemiddelde konsentrasie van kadmium
(70.67 ).lg/g droe massa) is in die heel-liggaam monsters van die eendemossel T
serrata gemeet wat by Rooiels versamel is. Die vlakke mag verband hou met die
oprigting en aktiwiteite van die wapentoetsingsaanleg in die opvanggebied van die
Rooiels lokaliteit tussen 1987 en 1994, maar geen bewyse daarvan is gevind nie. Die
tolletjie, 0. tigrina wat in die 10kaliteit by Strand versamel is het die hoogste
gemiddelde konsentrasie koper gehad 70.25 pig droe massa), terwyl die klipmossel
P. oculus by dieselfde versamelpunt die hoogste konsentrasie nikkel (35.75 ).lg/gdroe
massa) gehad het. Eksperimentele studies is ook uitgevoer op vier invertebraat
spesies wat vir 14 dae in akwaria blootgestel is aan see-water met 200 en 400 p,g/L
CdCh, en daama gedekontamineer is in skoon seewater. / The NRF and the University of Stellenbosch, for funding this study.
|
Page generated in 0.1292 seconds