• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Reduction of seawall overtopping at the Strand

Roux, George Bishop 03 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: The Strand is located within False Bay and frequently encounters large quantities of wave overtopping over the coastal defences. This results in the damage of property and infrastructure and causes streets to be flooded. Physical modelling tests were done by a consultancy firm to determine a solution by making use of a recurve structure at the back of the beach. This study is an expansion of the previous physical modelling that was done and focuses on several factors that were not tested by the consultancy firm that could have an influence on the overtopping rate and provide additional information on the recurve design. These tests were: (i) the effectiveness of the proposed recurve wall design in reducing overtopping was compared to a vertical wall; (ii) the influence that modifications to the beach profile such as the beach slope, beach width and beach level have on the overtopping rate; and (iii) the sensitivity of overtopping to changes in wave period was tested. The information gathered from these tests was used to propose a possible solution for the Strand. Numerical modelling was done with Delft3D-Wave to determine the wave height at the back of the beach using a nested grid. The waves at the Strand are depth limited and therefore very sensitive to changes in water level. By altering the beach level the model showed how the significant wave height at the back of the beach changes. First estimates of overtopping were determined using the relevant empirical calculations from the EuroTop Manual 2007 for a vertical seawall. No estimate could be made for the recurve wall since it did not fall in the valid range of the equations. From the physical modelling it was found that the overtopping reduced significantly from a vertical to a recurve seawall by a factor of about 50% depending on the wall height. All the prediction methods tested proved to be accurate in estimating the overtopping when the ratio of freeboard to significant wave height was ≤1.83. For non-breaking wave conditions the beach profiles that were gently sloped (1:50) and wide produced more overtopping than the beach profiles that were steep (1:10) and narrow. Increasing the beach level only decreased the overtopping if the water depth was shallow enough to cause the waves to break before they reached the back of the beach. Overtopping was found to increase with longer wave periods until the wave period became too long and the waves broke offshore which resulted in the overtopping decreasing. Possible solutions to overtopping were proposed based on two beach levels and the implementation of a recurve seawall. Revised crest levels for the wall were made along the length of the beach for both the 1:20 and 1:100 year water levels. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Strand is in Valsbaai geleë en ervaar dikwels baie oorspoeling deur golwe bo-oor kusverdedigingswerke. Dit lei tot skade aan eiendom sowel as aan infrastruktuur en veroorsaak dat strate oorstroom. Fisiese modelleringstoetse is deur ’n konsultasiefirma gedoen om ’n oplossing te probeer vind deur van ’n teruggebuigde struktuur aan die agterkant van die strand gebruik te maak. Hierdie studie is ’n uitbreiding van die vorige fisiese modellering wat gedoen is en fokus op verskeie faktore wat nie deur die konsultasiefirma getoets is nie. Dit kan moontlik ’n invloed op die oorspoelingstempo hê en verskaf bykomende inligting oor die ontwerp van die terugbuiging. Hierdie toetse is: (i) die doeltreffendheid van die voorgestelde ontwerp van die teruggebuigde strandmuur in die vermindering van oorspoeling word vergelyk met ’n vertikale muur; (ii) die invloed wat veranderinge aan die strandprofiel soos die helling van die strand, die wydte van die strand asook die strandvlak op die oorspoelingstempo het; en (iii) die sensitiwiteit van oorspoeling op veranderinge in golfperiode is getoets. Die inligting wat uit hierdie toetse verkry is, word gebruik om ’n moontlike oplossing vir die Strand voor te stel. Numeriese modellering is met Delft3D-Wave gedoen om die golfhoogte aan die agterkant van die strand vas te stel deur van ’n genestelde ruitenet gebruik te maak. Die golwe by die Strand word deur diepte beperk en is dus baie sensitief vir veranderinge in die watervlak. Deur die strandvlakke te verander het die model getoon hoe die betekenisvolle golfhoogte aan die agterkant van die strand verander. Die eerste beramings van oorspoeling is bepaal deur van die relevante empiriese berekenings uit die EuroTop-handleiding 2007 vir ’n vertikale strandmuur gebruik te maak. Daar kon geen beraming vir die teruggebuigde muur gemaak word nie aangesien dit nie binne die geldige bereik van die vergelykings val nie. Uit die fisiese modellering is daar vasgestel dat oorspoeling noemenswaardig met ’n gemiddeld van ongeveer 50% verminder is, afhangend van die muurhoogte. Al die voorspellingmetodes wat getoets is was akkuraat in die beraming van die oorspoeling wanneer die verhouding van vryboord tot betekenisvolle golfhoogte ≤1.83 was. Vir nie-brekende golftoestande het strandprofiele met ’n lae helling (1:50) en wat wyd was meer oorspoeling tot gevolg gehad as strandprofiele wat steil (1:10) en nou was. ’n Verhoging in die strand se vlakke het die oorspoeling slegs verminder indien die diepte van die water vlak genoeg was om die golwe te laat breek voordat hulle die agterkant van die strand bereik het. Oorspoeling is gevind om te vermeeder met verlengde golflengte tot dat die golflengte só lank geword het dat die golwe in dieper water begin breek wat aanlieding tot verminderde oorspoeling gegee het. Daar word moontlike oplossings vir oorspoeling voorgestel gebaseer op twee strandvlakke en die implementering van ’n teruggebuigde strandmuur. Voorgestelde golfkruinvlakke vir die muur is al langs die lengte van die strand gemaak vir beide die 1:20- en 1:100-jaar watervlakke.
2

Exploring business and owner traits of small and medium enterprises that exhibit increased revenues in South African townships : the case of selected townships in Strand

Sondlo, Dumisani 12 1900 (has links)
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: Apart from meeting basic customer needs, small and medium enterprises in the townships are a source of employment and livelihood for many. Businesses in the townships of the Strand have mushroomed from a formerly neglected area, like others in various townships throughout South Africa. Yet very little is known about them and their owners. What are their characteristics? What traits distinguish those that make higher revenues from the rest? Many of these small businesses have emerged without government assistance, even though such support is often seen as a non-factor in determining the rate of an enterprise’s growth. Entrepreneurship, as literature often explains, is a dynamic endeavour which requires a business founder to display both determination and skill. Yet very few businesses normally survive the early stages. Many aspects of entrepreneurship need to be practically learned to enable the business to overcome many prevalent obstacles, and thus enable the enterprise to grow and contribute to job-creation. Not all entrepreneurs are alike in their capability to spot an opportunity. Also, entrepreneurs differ in their ability to either steer or set up systems to take an enterprise through its various transitions. Yet still, the financial strategic decisions made at inception stage often influence the rate at which businesses will generate revenues later in existence. Government, both local and national, has a responsibility to provide an enabling environment for businesses to thrive. Using a study of spaza and informal trade done in the past by Unisa and by Bojanala Platinum District Municipality as a baseline, this study surveyed 60.6 percent of businesses in the Strand townships that were identified through the database of both Khanyolwethu School and Sinobulumko Business Association. The main areas of focus were – the socio-economic and demographic profile, the physical characteristics, financing, relationship with suppliers, transport, income/turnover and traits that distinguish higher-revenue businesses from others. Analyses through the Mann-Whitney U, the Spearman's rank correlation coefficient, the chi-square and the Kruskal-Wallis test then showed that the businesses that tend to make larger monthly revenues are those that are owned by males, using cheque accounts for the business, and those whose main suppliers deliver merchandise to their premises. The businesses that make larger daily revenues were shown to be those that are owned by males, registered with CIPRO, using cheque accounts for the business and those whose owners have Grade 7 to 9 qualifications and above. For government, the results of this study call for a further refining of the criteria used for loaning to businesses in townships, as well as to make the public more aware of the assistance provided by government’s business support agencies. For banks, the study calls for the designing of a ‘Spaza Account’, tailored to the needs and skills level of businesses owners in the townships. Socially, the study calls for the tearing down of all the walls that make it difficult for open trade to take place / AFRIKAANSE OPSOMMING: Klein besighede in informele nedersettings spreek die behoefte aan van kliënte en genereer ‘n tipe inkomste, maar daar is min kennis oor eienaars se belange. Besighede in die Strand se informele nedersettings was gestig in minderbevooregte gebiede, soos baie ander regdeur Suid Afrika. Watter karaktereienskappe beskik hierdie eienaars om ‘n beter inkomste te genereer as die res van die inwoners? Baie van hierdie besighede het ontstaan sonder enige hulp van regering instansies ten spyte van ondersteuningsdienste wat aan hulle beskikbaar was. Afhangende van die groei van die besigheidseienaar word dit in elk geval nie in ag geneem nie. Entrepreneurskap verduidelik letterlik dat die besigheids eienaar uithouvermoe en vaardighede kan uitbeeld. Baie min van hierdie besighede oorleef hulle eerste fase vanuit die staanspoor. Baie aspekte van die besigheid moet prakties aangeleer word om daaglikse uitdagings te oorkom. Op hierdie wyse groei die mark en sodoende word werksgeleenthede geskep. Nie alle besighede is sodanig op hoogte van sake om geleenthede raak te sien nie. Dikwels verskil bestuurstyle van besighede om sisteme in plek te stel wat verandering kan meebring. Finansiële besluite wat geneem is aan die begin stadium het ‘n impak op inkomste wat op ‘n later stadium in die besigheid gegenereer word. Beide die nasionale en plaaslike regering het die verantwoordelikheid om ‘n goedgegewe besigheids omgewing te skep vir besigheidsgroei. ‘n Vorige studie van ‘n spaza en oor informele handel deur Unisa en Bojanala Platinum Distriksmunisipaliteit was as basis gebruik. Die studie het bewys dat 60.6 persent van besighede in informele nedersettings in die Strand geidentifiseer is deur gebruik te maak van die databasisse van beide plaaslike skole en besigheidsvereningings. Die hoof fokus areas was die sosio-ekonomiese en demografiese profiele, die fisiese karaktereienskappe, finansiering, verhoudinge met verskaffers, vervoer, inkomste en kenmerke wat die hoër – inkomste genererende besigheide van die ander skei. Analises deur die Mann-Whitney, die Spearman rank korrelasie, die Chi-square en die Kruskal-Wallis toetse bewys dat besighede met ‘n hoër maandelikse inkomste deur mans besit word wat hulle besigheide vanaf hulle eiendomme bestuur en gebruik maak van tjekrekeninge. Die besighede wat ‘n daaglikse hoër inkomste genereer is ook daardie wat deur mans besit word, geregistreer is by CIPRO, gebruik maak van tjek rekeninge vir die besigheid en daardie van wie se eienaars kwalifikasies van graad 7 tot 9 en hoër het. Asgevolg van die uitkoms van hierdie studie, soos van toepassing op die regering, moet vereistes vir lenings aan besighede in informele nedersettings hersien word. Die publiek moet ook meer bewus gemaak word oor die ondersteuning wat deur die regering beskikbaar gestel word. Ten opsigte van banke het die studie uitgelig dat daar ‘n spesiale ‘Spaza rekening’ geskep moet word wat voldoen aan die behoeftes en vaardighede van besigheidseienaars in die informele nedersettings. Op ‘n sosiale vlak vra die studie aan dat die ‘mure’ wat dit moeilik en onmoontlik maak vir ope mark besigheids geleenthede om plaas te vind, afgebreek moet word.

Page generated in 0.4636 seconds