Spelling suggestions: "subject:"festool bmbf deutschland"" "subject:"festool bmbf teutschland""
1 |
Low cost intelligent automation (LCIA) and process analysis methodology with implementation examples at the company 'Festool GmbH Deutschland'Kreisel, Bjorn 12 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: This document describes the different possibilities of Low Cost Intelligent
Automation (LCIA)and process analysis for companies in the processing
industry. These techniques can be used in production and assembly to reach
a higher productivity and to maintain the company's competitiveness.
Productivity is very important for any company, because it influences the
profit.
LCIA means using cheap solutions to automate processes in assembly and
production. Cheaper machines payoff much faster. This is important,
because life cycles are becoming shorter and shorter. With LCIA more
manual processes can be automated. This is an advantage especially in
countries with high labour costs.
Process analysis helps to optimise processes in a company. To reach this
goal it is essential to analyse processes systematically. This helps to gather
detailed information about manufacturing defects and where they originated
from. With these information it is much easier to eliminate the source of
error and to reduce the number of defective products. Less errors in a
production process lead to higher quality and productivity.
The company "Festool GmbH Deutschland" serves as an example for using
the described methods. The presented examples for LCIA are simple
solutions to automate manual processes in the assembly division. The
process of a fully automated machine serves as an example to illustrate the
different aspects of a process analysis in this company.
The methodologies presented in this document can be used to achieve
improvements especially in productivity. Therefore any company coming
from a labour intensive industry should think about integrating LCIA and
process analysis into their continuous improvement strategy. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie dokument beskryf die verskillende moontlikhede van Lae Koste
Intellegente Automasie (LKIA)en die proses analise vir maatskappye in die
vervaardiging industrie. Hierdie metodes kan gebruik word in produksie en
montering om hoër produktiwiteit te verkry sowel as die maatskapy se
mededingendheid te handhaaf. Produktiwiteit is baie belangrik vir enige
maatskappy, want dit beïnvloed die winsgewindheid. LKIA beteken die
gebruik van goedkoop oplossings om prosesse te automatiseer in montering
en produksie. Goedkoper masjiene word vinniger afbetaal. Dit is belangrik,
want die lewenssiklus van beide produkte en masjiene word al korter. Met
LKIA kan meer handprosesse ge-automatiseer word. Dit is 'n voordeel veral
in lande met hoë arbeidskostes. Proses analise help om die prosesse in 'n
maatskappy te optimiseer. Om hierdie doel te bereik is dit belangrik om
prosesse sistematies te analiseer. Bogenoemde help om gedetaileerde
informasie in te samel rondom vervaardigings defekte sowel as die oorsprong
daarvan. Met hierdie informasie is dit makliker om die oorsprong van foute
uit te skakel en om die getal foutiewe produkte te verminder. Minder foute
tydens die vervaardigings proses ly tot 'n hoër kwaliteit en produktiwiteit.
Die maatskappy "Festool GmbH Deutschland" dien as 'n voorbeeld vir die
gebruik van die beskryfde metodes. Die voorgestelde voorbeelde vir LKIA is
eenvoudige oplossings om die handprosesse in die monterings afdeling te
outomatiseer. Die proses van 'n ten volle ge-automatiseerde masjien, dien as
'n voorbeeld om die verskillende aspekte van proses analise in hierdie
maatskappy te illustreer.
Die metodologie wat gebruik is in die dokument, kan gebruik word om
verbeteringe veral in produktiwiteit te bewerkstellig. Dus kan enige firma in
'n arbeidsintensiewe industrie gebruik maak van die integrasie van LKIA en
proses analise in sy deurlopende verbeterings strategie.
|
Page generated in 0.074 seconds