Spelling suggestions: "subject:"fish oil as a full source"" "subject:"fish oil as a fue source""
1 |
A business plan for incorporating a bio-diesel refinery into the value chain of a pelagic fish-processing plantDu Preez, A. J. 12 1900 (has links)
Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: Through the continual pursuit to reduce wastage through converting unmarketable by-products into a form that can be sold or used, it was established that an opportunity was available to refine poor-quality fish oil into a fuel source for internal use by a company. By commissioning a biodiesel refinery at the pelagic fish-processing facility of Pioneer Fishing (Pty) Ltd, it will be possible to refine the fish oil into biodiesel and easily distribute the fuel to the fishing vessels or the trucks used for the catching and transportation of pelagic fish. South African legislation is promoting small-scale biodiesel plants by reducing the taxes and levies payable on biodiesel sold by those refineries. The aim of this research report is to provide Pioneer Fishing (Pty) Ltd with a business plan to motivate the commissioning of a small-scale biodiesel plant to process the waste fish oil into a useable energy source to fuel the fishing vessels and trucks. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die voortdurende strewe na minder vermorsing deur onbemarkbare neweprodukte in ʼn verhandelbare of bruikbare vorm om te sit, het die geleentheid uitgewys om visolie van ʼn swak gehalte tot ʼn brandstof vir interne gebruik deur ‟n maatskappy te raffineer. Deur ʼn biodieselraffinadery by die diepseevisverwerkingsfasiliteit van Pioneer Fishing (Edms) Bpk in gebruik te neem, sal die afvalvisolie van dié aanleg tot biodiesel geraffineer kan word. Die biodiesel sal betreklik maklik beskikbaar gestel kan word aan die vaartuie en die vragmotors wat vir die vangs en vervoer van die diepseevis gebruik word. Heersende Suid-Afrikaanse wetgewing moedig juis kleinskaalse biodieselaanlegte aan deur ʼn korting toe te staan op die belasting en heffings op die biodiesel van sodanige raffinaderye. Hierdie navorsingsverslag het ten doel om Pioneer Fishing (Edms) Bpk van ʼn sakeplan te voorsien ter motivering van die ingebruikneming van ʼn kleinskaalse biodieselaanleg om die afvalvisolie tot ʼn bruikbare energiebron te verwerk waarmee die visvaartuie en -vragmotors aangedryf kan word.
|
Page generated in 0.0941 seconds