Spelling suggestions: "subject:"fluid dynamics -- mathmatical models"" "subject:"fluid dynamics -- matehmatical models""
1 |
Flow and reactive transport processes in porous mediaAmikiya, Emmanuel Adoliwine 12 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: Flow and reactive transport of chemical species is a very common phenomenon that occurs
in natural and artificial systems. However in this study, the topic is related to acid
mine drainage in the South African mining environment. Due to the hazards associated
with acid mine drainage, prevention or treatment of mine effluent water before discharging
to receiving waters and other environments is a necessity. A new time-dependent
mathematical model is developed for a passive treatment method, based on multi-scale
modelling of the coupled physico-chemical processes such as diffusion, convection, reactions
and filtration, that are involved in the treatment process. The time-dependent
model is simulated on a two-dimensional domain using finite volume discretization to
obtain chemical species distributions. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Vloei en reagerende transport van chemiese spesies is ’n baie algemene verskynsel wat
in natuurlike en kunsmatige stelsels plaasvind. In hierdie studie is die onderwerp egter
verwant aan suurmyndreinering in die Suid-Afrikaanse mynbou-omgewing. As gevolg van
die gevare wat verband hou met suurmyndreinering, is die voorkoming of die behandeling
van die afval-mynwater voor dit in opvangswaters en ander omgewings beland ’n noodsaaklikheid.
’n Nuwe tydafhanklike wiskundige model vir ’n passiewe behandelingsmetode
is ontwikkel. Dit is gebaseer op die multi-skaal modulering van gekoppelde fisies-chemiese
prosesse soos diffusie, konveksie, reaksies en filtrasie, wat by die behandelingsproses betrokke
is. Die tydafhanklike model word gesimuleer op ’n twee-dimensionele domein met
behulp van eindige volume diskretisasie om die verspreiding van chemiese spesies te bepaal.
|
Page generated in 0.0761 seconds