• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Skoolbesluitneming: Pogings van in skoolhoof tot verandering. in trologie van aksienavorsingsprojekte

Jantjies, David Christian January 1994 (has links)
Magister Educationis - MEd / Hierdie studie handeloor die aanwending van 'n trilogie van aksienavorsingsprojekte in 'n skool wat daartoe gelei het dat 'n outokratiese bestuurstyl in 'n koëperatiewe skoolbestuurstelsel verander is. Gegee die feit dat skoolbesluitneming grotendeels in die persoon van die skoolhoof gesentreer was, is daadwerklike pogings aangewend om alle betrokkenes in die besluitnemingsproses by Betel Skool vir Epileptici , Kuilsrivier, te betrek. Hierdie pogings het daartoe gelei dat die skoolhoof, personeellede, die Raad van Bestuur en die ouergemeenskap gesamentlike bestuurders van die skool geword het. Die gevolglike koëperatiewe skoolbestuur en gesamentlike verantwoordelikheid vir besluitneming het duidelik in veral die betrokkenheid van bestaande personeellede in die aanstelling van nuwe personeellede by die skool gemanifesteer. Waar hierdie verantwoordelikheid voorheen slegs op die skouers van die skoolhoof en die Raad van Bestuur gerus het, is personeellede met behulp van aksienavorsing in hierdie benoemingsproses betrek en vind geen aanstelling van personeellede tans plaas sonder die insette van die huidige personeel nie. Hierdie tesis beskryf voorts hoe die skool 'n eis van die Departement van Onderwys en Kultuur (Raad van Verteenwoordigers) gehanteer het dat dertien onderwysers geïdentifiseer moet word wat op 7 Augustus 1991 aan 'n protesoptog deelgeneem het. Dié opdrag is geïgnoreer en die Departement is met 'n georkestreerde teenreaksie van die skoolhoof, die personeel en die Raad van Bestuur gekonfronteer. Aksienavorsing is weer eens aangewend om hierdie intimiderende en hooghandige opdrag van die Onderwysdepartement wat die potensiaal gehad het om die dertien onderwysers te isoleer en aan die moontlikheid van ernstige dissiplinêre stappe bloot te stel, ter syde gestel te kry Hierdie werk toon dat dit moontlik is om met behulp van aksienavorsing, fundamentele veranderings in die bestuur van In skool aan te bring, te help met die demokratisering van besluitnemingsprosesse, die verskillende betrokkenes by die skool te bemagtig en nuwe betekenis te gee aan wat in die kantoor en klaskamers van die skool plaasvind.
2

Intimidation as a factor in the liberation struggle in South Africa with special reference to Bela Bela (Warmbaths) : an anthropological perspective

Van Niekerk, Letitia 07 1900 (has links)
INTIMIDATION AS A FACTOR IN THE LIBERATION STRUGGLE OF SOUTH AFRICA WITH SPECIAL REFERENCE TO BELA BELA (WARMBATHS): AN ANTHROPOLOGICAL PERSPECTIVE The cultural revitalisation or adjustment model of Anthony Wallace provides a basis for interpreting religious, political and other revitalisation movements. This study focuses on political revitalisation movements. Participation in the activities of revitalisation movements does not always occur voluntarily. Leaders of such movements apply techniques and methods of intimidation enforcing change and participation. In South Africa, political revitalisation was inter alia brought about by the ANC as political liberation movement who used methods of violent and non-violent intimidation to force people, regardless of their ethnic affiliation, to support the movement and enforce political change. The ANC inter alia used charactersitic cultural phenomena and components of Bantu-speakers as resources for intimidation to ensure unanimity, participation and ultimately to achieve political liberation. Cultural components that were exploited included communality, group solidarity, administration of justice, songs and dances. / INTIMIDASIE AS 'N FAKTOR IN DIE VRYHEIDSTRYD IN SUID-AFRIKA MET SPESIALE VERWYSING NA BELA BELA (WARMBAD): 'N ANTROPOLOGIESE PERSPEK.TIEF Kulturele vernuwmg ts 'n universele verskynsel. Anthony Wallace se model van kulturele vernuwing of -aanpassing bied 'n raamwerk vir die verduideliking en interpretasie van die fases waardeur kulturele vernuwingsbewegings van 'n godsdienstige, politieke of ander aard ontwikkel. In hierdie studie word daar uitsluitlik gefokus op vernuwingsbewegings van 'n politieke aard. Aangesien deelname aan die aktiwiteite van kulturele vernuwings- en aanpassingsbewegings nie noodwendig vrywillig geskied nie, het leiers van hierdie bewegings gebruik gemaak van tegnieke en metodes van intimidasie om deelname en vernuwing op die massas af te dwing. In SuidAfrika is politieke vernuwing onder andere teweeggebring deur die ANC as politieke bevrydingsbeweging. Die ANC het gebruik gemaak van gewelddadige (harde of direkte) sowel as nie-geweldadige (sagte of indirekte) intimidasie om mense, ongeag hulle etniese aanhorigheid, te dwing om die beweging se oogmerke aktief te ondersteun om politieke verandering te weeg te bring. As dee! van die strategie om deur intimidasie mense tot deelname aan massa-aksies soos optogte, betogings en massa-vergaderings te dwing, het die ANC gebruik gemaak van bepaalde kultuur verskynsels en -komponente wat eie is aan die lewensbeskouinge en lewenswyse van Bantoe-sprekendes. Kultuurkomponente wat suksesvol benut is deur die leiers en lede van bevrydingsbewegings omvat, onder andere verskynsels soos kommunaliteit, groep solidariteit, die regspraak, liedere en danse. Hierdie kultuurkomponente en verskynsels is verander en aangepas om ten eerste eenheid en deelname te bewerkstellig en te verseker en uiteindelik om die hoofdoelwit van politieke bevryding te bereik. / Anthropology and Archaeology / M.A. (Anthropology)
3

Page generated in 0.0628 seconds