• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die rol van die Franse ministeriele cabinet : 'n vertolking

Auriacombe, Christelle Jeanette 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In die politieke en administratiewe stelsel van Frankryk bestaan die ministeriele cabinet as 'n instelling eiesoortig aan Frankryk, met die doel om ministers individueel in stoat te stel om die politieke wil van die regering ten uitvoer te bring. Die gesag van die cabinets is kontroversieel en word enersyds geprys en andersyds gekritiseer. Die Franse ministeriele cabinet neem die plek in van 'n permanente departementshoof. en bestaan uit 'n groep persoonlike personeel wot aan elke minister verbonde is. Sy funksie is om horn te ondersteun en te adviseer sodat hy 'n ingeligte oordeel kan fel voordat hy besluite neem, en ook om te verseker dot sy beleid geformuleer, verduidelik en uitgevoer word. Die ministeriele cabinet was oorspronklik 'n politieke instelling wot in die algemeen uit politieke bondgenote van die minister bestaan het. In die Vyfde Republiek het dit egter ontwikkel tot 'n formele instelling. Dit het 'n onontbeerlike rol begin speel om die skakeling van die politieke stelsel met die administratiewe stelsel te bewerkstellig en ko6rdinering te verseker. Net soos die ministers, funksioneer die cabinets op daardie kruispunte waar verskeie politieke en administratiewe instellings met mekaar skakel. Hulle vervul gevolglik 'n sleutelrol om skakeling te fasiliteer en samewerking te bewerkstellig. Ministeriele cabinets verbind dus die politieke partye, die Parlement, belangegroepe en drukgroepe met ministeries (staatsdepartemente) as uiNoerende instellings. In hierdie proefskrif word die funksionering van die cabinets ontleed en hulle besondere rol in die Franse politieke en administratiewe stelsel vertolk. Die skrywer het bevind dot, waar cabinets effektief funksioneer, hulle doelmatige en doeltreffende meganismes is om die verhouding tussen die politieke en administratiewe stelsel in die bree te versterk tot voordeel van goele regering. Cabinets wot egter nie effektief funksioneer nie, lei tot 'n verswakking in die verhoudinge in en tussen ministeries met nadelige gevolge vir die regering. Voorts is bevind dot die cabinets 'n belangrike rol vervul om die kloof tussen die minister en die amptenare in sy ministerie te oorbrug. 'n Cabinet kan dus 'n minister se loopbaan bevorder of benadeel. / The French political and administrative system includes the ministerial cabinet, a uniquely French institution that exists with the purpose of enabling individual ministers to execute the political will of the government. The authority of the cabinets is either praised or criticised. The French ministerial cabinet substitutes for a permanent head of a deportment, and consists of a group of personal staff serving each minister. Its function is to support and advise him, in order to enable him to make informed judgements before taking decisions, and also to ensure that his policy is formulated. clarified and executed. In its original form the ministerial cabinet was a political institution, generally consisting of political allies of the minister. However. in the Fifth Republic it was transformed into a formal institution. It acquired an indispensable role in effecting liaison and co-ordination of the political system with the administrative system. The cabinets, like the ministers, function at the intersections of political and administrative institutions. Thus they play a key role in facilitating liaison. Hence. ministerial cabinets link the political parties, Parliament, interest groups and pressure groups, with the ministries (state deportments) as executive institutions. This thesis consists of an analysis of the functioning of cabinets, and interprets their particular role in the French political and administrative system. The author has found that where cabinets function as efficient and effective mechanisms, they strengthen the relationship of the political and administrative systems in general to the advantage of good governance. Ineffective cabinets, however. impair the relations within and among ministries to the disadvantage of the government. It has also been established that cabinets play an important role in bridging the gap between the minister and the officials in his ministry. A cabinet can thus improve or damage a minister's career. / Public Administration and Management / D. Litt. et Phil. (Publieke Administrasie)
2

Page generated in 0.0629 seconds