1 |
Orem se teorie toegepas in die gemeenskapgesondheidpraktyk / Orem's theory applied in the community health practiceEsterhuysen, Anna Elizabeth Carolina 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Die doelwitte van hierdie studie is om een van die
teoriee wat by opleidingsinstellings gedoseer word, in
die gemeenskapgesondheidpraktyk op tienergesinne toe
te pas en om 'n strategie te ontwikkel wat sodanige
toepassing vir verpleegkundiges aanvaarbaar maak.
Orem se selfsorgtekortteorie is gevolglik op
gevallestudies by 'n Gemeenskapgesondheidskliniek van
'n stadsgesondheidsafdeling toegepas.
Persoonlike onderhoudvoering is as navorsingstegniek
gebruik om probleme te identif iseer, behoeftes te
bepaal en selfsorgtekorte aan te spreek. Data is
gemeet aan die hand van UNICEF se GOBI FFFF en die PKK
se vyf konsepte, die verpleegproses en OREM SE
KONSTRUKTE.
Evaluasie toon dat Orem se selfsorgteorie 'n
instrument bied om selfsorgvermoens te evalueer, die
verpleegkundige te rig om tekorte te identifiseer en
verpleegsorg te beplan sodat interdissiplinere
konsultasie verminder en professionele
verpleegkundiges beter aangewend word, hulpbronne en
fasiliteite maksimaal benut word en elke indiwidu as
selfsorgagent ontwikkel word. / The objective of this study is to apply one of the
theories taught at training institutions to teenage
families in the community health practice and to
develop a strategy to make such application acceptable
to nurses.
Orem' s self-care deficiency theory was consequently
applied to case studies at a community clinic of a
Municipal Health Department.
Personal interviews were mainly used as research
technique to identify problems, determine needs and
address self-care deficiencies. Data was evaluated
according to UNICEF' s GOBI FFFF, the "PKK" 's five
concepts, the nursing process and OREM's Constructs.
Evaluation has proved that Orem' s theory offers an
instrument to evaluate self-care abilities and guide
the nurse in identifying deficiencies and planning
nursing care in order to reduce multidisciplinary
consultation, which results in professional nurses
being employed appropriately, resources being utilised
to the maximum and each individual developing into a
complete self-care agent. / Health Studies / M.A. (Verpleegkunde)
|
2 |

Page generated in 0.0201 seconds