• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Orem se teorie toegepas in die gemeenskapgesondheidpraktyk / Orem's theory applied in the community health practice

Esterhuysen, Anna Elizabeth Carolina 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Die doelwitte van hierdie studie is om een van die teoriee wat by opleidingsinstellings gedoseer word, in die gemeenskapgesondheidpraktyk op tienergesinne toe te pas en om 'n strategie te ontwikkel wat sodanige toepassing vir verpleegkundiges aanvaarbaar maak. Orem se selfsorgtekortteorie is gevolglik op gevallestudies by 'n Gemeenskapgesondheidskliniek van 'n stadsgesondheidsafdeling toegepas. Persoonlike onderhoudvoering is as navorsingstegniek gebruik om probleme te identif iseer, behoeftes te bepaal en selfsorgtekorte aan te spreek. Data is gemeet aan die hand van UNICEF se GOBI FFFF en die PKK se vyf konsepte, die verpleegproses en OREM SE KONSTRUKTE. Evaluasie toon dat Orem se selfsorgteorie 'n instrument bied om selfsorgvermoens te evalueer, die verpleegkundige te rig om tekorte te identifiseer en verpleegsorg te beplan sodat interdissiplinere konsultasie verminder en professionele verpleegkundiges beter aangewend word, hulpbronne en fasiliteite maksimaal benut word en elke indiwidu as selfsorgagent ontwikkel word. / The objective of this study is to apply one of the theories taught at training institutions to teenage families in the community health practice and to develop a strategy to make such application acceptable to nurses. Orem' s self-care deficiency theory was consequently applied to case studies at a community clinic of a Municipal Health Department. Personal interviews were mainly used as research technique to identify problems, determine needs and address self-care deficiencies. Data was evaluated according to UNICEF' s GOBI FFFF, the "PKK" 's five concepts, the nursing process and OREM's Constructs. Evaluation has proved that Orem' s theory offers an instrument to evaluate self-care abilities and guide the nurse in identifying deficiencies and planning nursing care in order to reduce multidisciplinary consultation, which results in professional nurses being employed appropriately, resources being utilised to the maximum and each individual developing into a complete self-care agent. / Health Studies / M.A. (Verpleegkunde)
2

Page generated in 0.063 seconds