• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Invloed van die beleid van afsonderlike ontwikkeling op die ontstaan, ontwikkeling en ontbinding van die Geluksdal Bestuurskomitee

Rankwana, Edward Martin 06 1900 (has links)
The study was undertaken to determine the influence of the policy of separate development on the establishment, development and disestablishment of the Geluksdal Management Committee. The policy of separate development as implemented by the previous National Party Government led to the establishment of the Geluksdal Management Committee. Acts adopted by Parliament provided the statutory environment for the establishment of the Geluksdal township and the development of the Geluksdal Management Committee. The adoption of the Local Government Transition Act, 1993 (Act 209 of 1993) and the Constitution of the Republic of South Africa, 1993 (Act 200 of 1993) led to the disestablishment of the Geluksdal Management Committee. In terms of the Local Government Transition Act, 1993 (Act 209 of 1993) the Transitional Local Council of Brakpan, that includes the Geluksdal Management Committee, was promulgated. / Die studie is onderneem om die invloed van die beleid van afsonderlike ontwikkeling op die ontstaan, ontwikkeling en ontbinding van die Geluksdal Bestuurskomitee te bepaal. Die beleid van afsonderlike ontwikkeling soos toegepas deur die destydse Nasionale Party Regering het gelei tot die ontstaan van die Geluksdal Bestuurskomitee. Parlementere wetgewing het die statutere omgewing verleen waarbinne die dorp Geluksdal gestig en die Geluksdal Bestuurskomitee ontwikkel het. Die aanvaarding van die Oorgangswet op Plaaslike Regering, 1993 (Wet 209 van 1993) en die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1993 (Wet 200 van 1993) het gelei tot die ontbinding van die Geluksdal Bestuurskomitee. In terme van eersgenoemde Wet is die Oorgangsraad van Brakpan wat die Geluksdal Bestuurskomitee insluit, gepromulgeer. / Public Administration / M.A. (Pulic Administration)
2

Invloed van die beleid van afsonderlike ontwikkeling op die ontstaan, ontwikkeling en ontbinding van die Geluksdal Bestuurskomitee

Rankwana, Edward Martin 06 1900 (has links)
The study was undertaken to determine the influence of the policy of separate development on the establishment, development and disestablishment of the Geluksdal Management Committee. The policy of separate development as implemented by the previous National Party Government led to the establishment of the Geluksdal Management Committee. Acts adopted by Parliament provided the statutory environment for the establishment of the Geluksdal township and the development of the Geluksdal Management Committee. The adoption of the Local Government Transition Act, 1993 (Act 209 of 1993) and the Constitution of the Republic of South Africa, 1993 (Act 200 of 1993) led to the disestablishment of the Geluksdal Management Committee. In terms of the Local Government Transition Act, 1993 (Act 209 of 1993) the Transitional Local Council of Brakpan, that includes the Geluksdal Management Committee, was promulgated. / Die studie is onderneem om die invloed van die beleid van afsonderlike ontwikkeling op die ontstaan, ontwikkeling en ontbinding van die Geluksdal Bestuurskomitee te bepaal. Die beleid van afsonderlike ontwikkeling soos toegepas deur die destydse Nasionale Party Regering het gelei tot die ontstaan van die Geluksdal Bestuurskomitee. Parlementere wetgewing het die statutere omgewing verleen waarbinne die dorp Geluksdal gestig en die Geluksdal Bestuurskomitee ontwikkel het. Die aanvaarding van die Oorgangswet op Plaaslike Regering, 1993 (Wet 209 van 1993) en die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1993 (Wet 200 van 1993) het gelei tot die ontbinding van die Geluksdal Bestuurskomitee. In terme van eersgenoemde Wet is die Oorgangsraad van Brakpan wat die Geluksdal Bestuurskomitee insluit, gepromulgeer. / Public Administration and Management / M.A. (Pulic Administration)

Page generated in 0.0706 seconds