• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Online golfing communities

Poggenpoel, Shadley (Shadley Carl) 12 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2005. / AENGLISH ABSTRACT: With the advent of the internet a few years ago many online communities have been formed from traditional communities. The ability of a traditional community to transform into an online community depends on the type of interaction that is required by that particular community. Based on the arguments of various critics of the online community, this study will focus on the feasibility of transforming the golfing fraternity from a traditional to an online community. The study project therefore proposes to understand online communities as a subset within the general concept of community. It will be determined if the golfing community that currently falls into the traditional framework is open to create itself into a modern online community. The characteristics of traditional communities include bonding, sharing of information and other items of common interest which is similar for online communities. It is within this objective that the characteristics of online communities and the relationship between traditional and modern communities will be discussed. The first phase was to develop a questionnaire based on desirability and expectations of an online golfing community and for the purposes of this study, the research population comprised of the registered golf members of golf clubs in the Western Province Golf Union (WPGU) in the Western Cape. Furthermore there is within the Western Cape golfing community, possibly scope for a universal understanding of this community as a whole. Golfing communities can be defined through their unique characteristics. Golf communities are traditional communities that have evolved over time. Since modern communities are no longer constrained by geography the question arises whether, golf which has all the characteristics of a traditional community would be able to migrate to a modern online community. From the empirical study it became evident that the current golf community is open to using the internet to gain information on golf. The potential for the success of an online golfing community especially an interactive one in the future is great as the survey results show that the current membership are open to the idea of an online community.FRIKAANSE OPSOMMING: / AFRIKAANSE OPSOMMING: Met die koms van die internet 'n paar jaar gelede, is baie aanlyn gemeenskappe vanaf tradisionele gemeenskappe ontwikkel. Die vermoe van tradisionele gemeenskappe om na aanlyn gemeenskappe te verander, is afhanklik van die tipe interaksie wat in daardie spesifieke gemeenskap benodig word. In die lig van 'n literatuurstudie oor die verskillende standpunte oor aanlyn gemeenskappe, is 'n ondersoek gedoen na die aanneemlikheid van die verandering van 'n tradisionele gemeenskap, naamlik die gholf gemeenskap, na 'n aanlyn gemeenskap. Die studie het daarom ten doel om aanlyn gemeenskappe te ondersoek as 'n sub-afdeling van die algemene gemeenskap konsep. Deel van die ondersoek behels die openheid van die gholf gemeenskap, 'n tipiese tradisionele gemeenskap, om 'n moderne virtuele gemeenskap te vorm. Die samestelling van 'n tradisionele gemeenskap beskik oor soortgelyke eienskappe as die van 'n aanlyn gemeenskap soos verbondenheid, die deel van inligting en ander items van gemeenskaplike belang. Dit is die doelwit van hierdie studie om die eienskappe van die aanlyn gemeenskap en die verwantskap tussen tradisionele en aanlyn gemeenskap te bespreek. Die eerste fase, was die ontwikkeling van 'n vraelys met klem op die wenslikheid en behoeftes van 'n aanlyn gholf gemeenskap. Die populasie vir die studie was lede van die Westelike Provinsie Gholf Vereniging (WPGU) in die Wes Kaap. Die data wat ontgin is uit die navorsing van die WPGU kan ook moontlik bydra tot 'n verstaan van die universele gholf gemeenskap in Suid Afrika. Gholf gemeenskappe kan gedefinieer word deur hulle unieke eienskappe. Hulle is tradisionele gemeenskappe wat ontwikkel het deur die jare. Sedert moderne gemeenskappe nie langer geografies beperk is nie moet die vraag gestel word of 'n tradisionele gholf gemeenskap tot 'n moderne aanlyn gemeenskap kan ontwikkel? Uit die literatuurstudie het die duidelik geword dat die huidige gholf gemeenskap oop is vir die gebruik van die internet om inligting oor gholf in te win. In die lig van huidige lede se aanvaarding van aanlyn gemeenskappe lyk die potensiaal en moontlikheid vir die sukses van 'n aanlyn gholf gemeenskap in die toekoms belowend.

Page generated in 0.0873 seconds