• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die benutting van groepwerk vir die stimulering van die gedepriveerde kleuter se emosionele ontwikkeling : 'n gestaltspelterapiebenadering (Afrikaans)

Dekker, Natasha 09 March 2010 (has links)
The research dealt with the influence that gestalt group therapy may have on the emotional development of deprived toddlers. The research consisted of a literature study and an empirical study. The literature study contains information on groupwork and emotional development of the toddler. The empirical research was conducted by involving six toddlers in a group. They were identified by means of purposive sampling. A pre-test was done with each child to determine their emotional development. After six group sessions of 30 minutes each, a post-test (using the same test as for the pre-test) was done with each child. The pre-test and post-test results were compared with each other. The content of each session were examined and also included in the findings. Empirical data revealed that gestalt group therapy can stimulate the emotional development of deprived toddlers. The conclusion can thus be made that gestalt group therapy can stimulate the emotional development of deprived toddlers. As a result of this study, conclusions and recommendations for future research were formulated. AFRIKAANS : Die ondersoek was daarop gerig om te bepaal of die benutting van gestaltgroepspelterapie die emosionele ontwikkeling van die gedepriveerde kleuter kan stimuleer. Die ondersoek het bestaan uit 'n literatuurstudie sowel as empiriese navorsing. Die literatuurstudie is gedoen ten opsigte van groepwerk en die kleuter se emosionele ontwikDie empiriese deel van die ondersoek is uitgevoer deur ses kleuters deur middel van doelgerigte steekproeftrekking by die groep in te sluit. 'n Voortoets om die emosionele ontwikkeling van die kleuters te bepaal, is gedoen. Daarna is ses gestaltgroepwerksessies van 30 minute elk uitgevoer. Dieselfde toets as wat vir die voortoets benut is, is weer aan die kleuters gegee en die resultate is met mekaar vergelyk. Die inligting uit die sessies is ook genoteer en benut. Uit die empiriese gegewens het dit geblyk dat daar wel emosionele ontwikkeling by die kleuters plaasgevind het. Die gevolgtrekking kan dus gemaak word dat gestaltgroepspelterapie benut kan word om gedepriveerde kleuters se emosionele ontwikkeling te stimuleer. Gevolgtrekkings en aanbevelings vir toekomstige navorsing is na aanleiding van die studie geformuleer. keling. Copyright / Dissertation (MSW)--University of Pretoria, 2009. / Social Work and Criminology / unrestricted

Page generated in 0.0677 seconds