• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 3
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die benutting van groepwerk vir die stimulering van die gedepriveerde kleuter se emosionele ontwikkeling : 'n gestaltspelterapiebenadering (Afrikaans)

Dekker, Natasha 09 March 2010 (has links)
The research dealt with the influence that gestalt group therapy may have on the emotional development of deprived toddlers. The research consisted of a literature study and an empirical study. The literature study contains information on groupwork and emotional development of the toddler. The empirical research was conducted by involving six toddlers in a group. They were identified by means of purposive sampling. A pre-test was done with each child to determine their emotional development. After six group sessions of 30 minutes each, a post-test (using the same test as for the pre-test) was done with each child. The pre-test and post-test results were compared with each other. The content of each session were examined and also included in the findings. Empirical data revealed that gestalt group therapy can stimulate the emotional development of deprived toddlers. The conclusion can thus be made that gestalt group therapy can stimulate the emotional development of deprived toddlers. As a result of this study, conclusions and recommendations for future research were formulated. AFRIKAANS : Die ondersoek was daarop gerig om te bepaal of die benutting van gestaltgroepspelterapie die emosionele ontwikkeling van die gedepriveerde kleuter kan stimuleer. Die ondersoek het bestaan uit 'n literatuurstudie sowel as empiriese navorsing. Die literatuurstudie is gedoen ten opsigte van groepwerk en die kleuter se emosionele ontwikDie empiriese deel van die ondersoek is uitgevoer deur ses kleuters deur middel van doelgerigte steekproeftrekking by die groep in te sluit. 'n Voortoets om die emosionele ontwikkeling van die kleuters te bepaal, is gedoen. Daarna is ses gestaltgroepwerksessies van 30 minute elk uitgevoer. Dieselfde toets as wat vir die voortoets benut is, is weer aan die kleuters gegee en die resultate is met mekaar vergelyk. Die inligting uit die sessies is ook genoteer en benut. Uit die empiriese gegewens het dit geblyk dat daar wel emosionele ontwikkeling by die kleuters plaasgevind het. Die gevolgtrekking kan dus gemaak word dat gestaltgroepspelterapie benut kan word om gedepriveerde kleuters se emosionele ontwikkeling te stimuleer. Gevolgtrekkings en aanbevelings vir toekomstige navorsing is na aanleiding van die studie geformuleer. keling. Copyright / Dissertation (MSW)--University of Pretoria, 2009. / Social Work and Criminology / unrestricted
2

The relationship between school climate, classroom climate, and emotional intelligence in primary school learners from Durban, KwaZulu-Natal

Erasmus, Sasha 11 1900 (has links)
Includes bibliographical references (leaves 149-190) / Abstract in English and Afrikaans / This study aimed to determine whether classroom climate or school climate is a greater predictor of emotional intelligence in South African primary school learners from Durban, KwaZulu-Natal, as well as which factors promote and which inhibit its development. A purposive sample of 119 primary school learners from six classes in two government schools in Durban was obtained. The learners assessed their classroom climate with the My Class Inventory (short form) (MCI-SF), and their emotional intelligence with the Trait Emotional Intelligence Questionnaire (Child Short Form) (TEIQue-CSF). The six teachers assessed the school climate with the School Level Environment Questionnaire (SLEQ). Results suggest that classroom climate is a predictor of emotional intelligence while school climate is not; that satisfaction and cohesiveness positively correlate with emotional intelligence levels, and friction, competitiveness, and difficulty negatively correlate with emotional intelligence levels. The identified relationship between classroom climate factors and emotional intelligence warrants further research into the topic. / M.A. (Psychology) / Hierdie studie het ten doel gehad om te bepaal of klaskamerklimaat of skoolklimaat 'n groter voorspeller van emosionele intelligensie by Suid-Afrikaanse laerskool leerlinge van Durban, Kwazulu-Natal is, asook watter faktore die ontwikkeling bevorder en watter die ontwikkeling daarvan belemmer. 'n Doelgerigte steekproef van 119 laerskool leerlinge van ses klasse in twee regering skole in Durban is verkry. Die leerlinge het hulle klasklimaat beoordeel met behulp van die ‘My Class Inventory (short form) (MCI-SF)’, en hulle emosionele intelligensie met die ‘Trait Emotional Intelligence Questionnaire (Child Short Form) (TEIQue-CSF)’. Die ses onderwysers het die skoolklimaat beoordeel met die ‘School Level Environment Questionnaire (SLEQ)’.. Resultate dui daarop dat klasklimaat 'n voorspeller van emosionele intelligensie is terwyl skoolklimaat nie is nie; dat tevredenheid en samehorigheid positief korreleer met emosionele intelligensievlakke, en wrywing, mededingendheid en probleme negatief korreleer met emosionele intelligensievlakke. Die geïdentifiseerde verwantskap tussen klimaatfaktore in die klaskamer en emosionele intelligensie regverdig verdere navorsing oor die onderwerp. / Psychology
3

Boys' experience of an absent father: a gestalt therapeutic description

Patrick, Louise Copeland 31 March 2006 (has links)
Summary With the rise of the divorce rate and the decline of the nuclear family, boys are more frequently being deprived of a father-presence in their homes. The aim of this study was to qualitatively explore and describe boys' experiences of their relationships with their absent fathers. Three boys from different racial and cultural groups were chosen as case studies and worked with from a Gestalt Play Therapy Perspective. Data was gathered from the therapeutic sessions, as well as from semi structured interviews with the childcare workers of the boys. The findings of the study appear to concur with existing literature, namely that boys with absent fathers experience difficulties in the areas of emotional, social, cognitive and moral development. Recommendations are made as to how boys with absent fathers may best be supported. Opsomming Met die toename in egskeidings en die afname van nukleêre gesinne, word daar gevind dat seuns meer dikwels die teenwoordigheid van die vader in die huis ontneem word. Die doel van hierdie studie is `n kwalitatiewe ondersoek en beskrywing van seuns se ervaring van hulle verhouding met hulle afwesige vaders. Drie seuns van erskillende rasse- en kulturele groepe is gekies vir die gevallestudies en vanuit `n Gestalt Spelterapeutiese perspektief is met hulle gewerk. Data is versamel vanuit die terapeutiese sessies sowel as vanuit semigestruktureerde onderhoude met die seuns se kinderoppassers. Die bevindinge van die studie blyk ooreen te stem met bestaande literatuur, naamlik dat seuns met afwesige vaders probleme ondervind ten opsigte van emosionele, sosiale, kognitiewe en morele ontwikkeling. Aanbevelings word gemaak oor hoe om dié seuns ten beste te ondersteun. / SOCIAL WORK / MDIAC (PLAY THERAPY)
4

Page generated in 0.1085 seconds