• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Kultuur, moraliteit en die HI-Virus in die Kgalagadi-gemeente van Botswana in missiologiese perspektief

Stoltz, Paul Stefanus 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in Afrikaans and English / Hierdie navorsing meen dat die kerk in die verlede te veel klem gele het op negatiewe seksuele praktyke, en verantwoordelike seks nie aan die qeloofsgemeenskap voorgehou is nie. Sodoende het 'n negatiewe mentaliteit in die geloofsgemeenskap ontstaan, wat verder aangewakker is deur verskeie sosio-politieke en ekonomiese faktore. Dit het tot 'n gebroke familielewe, huwelike, immoraliteit en 'n identiteitskrisis gelei, wat uiteindelik saamgewerk het tot die HIV-dilemma. Daar is nie werklik 'n begrip van die sin van bogenoemde elemente in die geloofsgemeenskap nie, en gevolglik konsentreer hierdie navorsing daarop om, met die evangelie as basis op 'n geinkultureerde wyse, bogenoemde kultuurbeskouinge in die Kgalagadi-gemeente te inkultureer. Hierin moet die plaaslike gemeente se koninklike, profetiese en priesterlike funksies gestalte kry in die daarstelling van sisteme, sodat doelgerig tot die bekamping van, pastorale hulp aan, en bystand aan HIV-slagoffers bygedra kan word. / The Church has focused too much on the negative aspects of sexuality and not enough on how to have sexual relations in a responsible manner. A negative mentality regarding sexuality, family life and morality had been created in the community, which contributed to the HIV-dilemma. There is no understanding of these aspects in the community. Inculturation of the relevant aspects into the Kgalagadi congregation should be done on the basis of the gospel. In this the local congregation should fulfill its kingly, prophetic and priestly functions by creating relevant systems to help prevent, support and counsel HIV-victims. / Missiology / M.Th. (Missiology)
2

Kultuur, moraliteit en die HI-Virus in die Kgalagadi-gemeente van Botswana in missiologiese perspektief

Stoltz, Paul Stefanus 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in Afrikaans and English / Hierdie navorsing meen dat die kerk in die verlede te veel klem gele het op negatiewe seksuele praktyke, en verantwoordelike seks nie aan die qeloofsgemeenskap voorgehou is nie. Sodoende het 'n negatiewe mentaliteit in die geloofsgemeenskap ontstaan, wat verder aangewakker is deur verskeie sosio-politieke en ekonomiese faktore. Dit het tot 'n gebroke familielewe, huwelike, immoraliteit en 'n identiteitskrisis gelei, wat uiteindelik saamgewerk het tot die HIV-dilemma. Daar is nie werklik 'n begrip van die sin van bogenoemde elemente in die geloofsgemeenskap nie, en gevolglik konsentreer hierdie navorsing daarop om, met die evangelie as basis op 'n geinkultureerde wyse, bogenoemde kultuurbeskouinge in die Kgalagadi-gemeente te inkultureer. Hierin moet die plaaslike gemeente se koninklike, profetiese en priesterlike funksies gestalte kry in die daarstelling van sisteme, sodat doelgerig tot die bekamping van, pastorale hulp aan, en bystand aan HIV-slagoffers bygedra kan word. / The Church has focused too much on the negative aspects of sexuality and not enough on how to have sexual relations in a responsible manner. A negative mentality regarding sexuality, family life and morality had been created in the community, which contributed to the HIV-dilemma. There is no understanding of these aspects in the community. Inculturation of the relevant aspects into the Kgalagadi congregation should be done on the basis of the gospel. In this the local congregation should fulfill its kingly, prophetic and priestly functions by creating relevant systems to help prevent, support and counsel HIV-victims. / Christian Spirituality, Church History and Missiology / M.Th. (Missiology)

Page generated in 0.121 seconds