• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 7
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Etude sur les Dialexeis de Maxime de Tyr conferencier platonicien du IIème siècle /

Puiggali, Jacques. January 1983 (has links)
Proefschrift Parijs 1978. / Met lit.opg.: p. I-XXXI.
2

Rhodische Traditionen in der hellenistischen Historiographie

Wiemer, Hans-Ulrich. January 2001 (has links)
Thesis (doctoral)--Philipps-Universität Marburg, 2000. / Includes bibliographical references (p. 263-282) and indexes.
3

Flamma aeterna; studie over de betekenis van het eeuwige vuur in de cultus van de Hellenistisch-Romeinse oudheid.

Simons, Lyda Maria Regina. January 1900 (has links)
Proefschrift--Utrecht. / Summary in French. Stellingen: [3] p. inserted. eContent provider-neutral record in process. Description based on print version record. Bibliography: p. 115-119.
4

Anthropos and Son of man a study in the religious syncretism of the Hellenistic Orient /

Kraeling, Carl H. January 1927 (has links)
Thesis (Ph. D.)--Columbia University. / Vita.
5

Flamma aeterna; studie over de betekenis van het eeuwige vuur in de cultus van de Hellenistisch-Romeinse oudheid.

Simons, Lyda Maria Regina. January 1900 (has links)
Proefschrift--Utrecht. / Summary in French. Stellingen: [3] p. inserted. Bibliography: p. 115-119.
6

Lewe na die dood in die Joods-Christelike tradisie teen die agtergrond van wêreldgodsdienste

De Vos, Bernabé Jean Gerhard 25 October 2006 (has links)
Text in Afrikaans with summaries in Afrikaans and English / Where do we find the first evidence of a belief in life after death, and a divide or separation in the afterlife? We find answers in the primal and traditional religions in Africa and America, Hinduism, Buddhism, Egypt, Babylonia, Persia, Hellenism, the Bible and the apocrypha. There had been a preparation for the work and words of Jesus. He is unique. After His death and resurrection as historical figure, He never died again. He is our guarantee for life after death. His Gospel includes eternal heaven as well as eternal hell. He is proclaimed as Saviour. The New Testament uses metaphors to convey the reality of heaven and hell. Not only do we find kerugma about the afterlife, but also information. The message has also transformation as a goal. / Hier word ondersoek waar die eerste getuienis gevind kan word dat die mens in die lewe na die dood begin glo het. Daarna word ondersoek waar ons die eerste getuienis vind dat mense begin glo het in 'n skeiding na die dood. Hier word antwoorde gevind by die primate religiee, die tradisionele godsdienste van Afrika en Amerika, die vroee-Hindoelsme van Indie; die Boeddhisme; Egipte; Babilonie (Irak); die Zoroastrisme van Persie (Iran); die Hellenisme van die Grieks-Romeinse wereld; die Ou Testament; die apokaliptiek in die apokriewe - die Intertestamentere literatuur en die Nuwe Testament. Daar was 'n voorbereiding vir die koms van Jesus Christus. As gevolg van sy kruisdood en opstanding staan Jesus uit as historiese figuur in die wereldgeskiedenis. Hy is uniek. Na sy opstanding het Hy nooit weer gesterf nie. Jesus Christus is die waarborg dat mense ook sal lewe na die dood. In sy prediking het Hy by sekere elemente van die bestaande gedagtes oor die lewe na die dood aangesluit. Hy het verkondig dat daar 'n hemel en 'n hel sal wees as ewige seen of ewige straf. Die Evangelie hied die realiteite van die hemel en die hel in beeldspraak aan, om daardeur die dringende boodskap tuis te bring. Christus word verkondig as die Verlosser van sondeskuld en die ewige straf, tot die ewige ]ewe. Die gegewens in die Nuwe Testament oor die hemel en die hel het dus nie net steeds kerugmatiese waarde nie, maar dit bevat ook inligting (informasie) en het ook transformasie ten doel. / Systematic Theology and Theological Ethics / D.Th. (Systematic Teology)
7

Page generated in 0.1193 seconds