Spelling suggestions: "subject:"ICM (tty) dtd"" "subject:"ICM (tty) ttd""
1 |
Business plan for ICM (Pty) LtdVan Metzinger, Willem Antonie 12 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: This business plan is a document focussing on creating a business which truly
embrace the "New Economy", and by using technology, crafting a strategy which can
ensure that the company become successful, and a market leader in the field of civil
engineering. The plan focuses on two separate entities. Firstly, building a business
by using current techniques in evaluating the industry, developing an initial strategy,
and setting the tone for crafting a strategy in the future which will fulfil the goals and
objectives of the company, thereby reaching it's initial vision.
It use a combination of analysis, creativity, and learning to develop a market leader
which has the main focus of being innovative, serving it's clients with service quality,
becoming the leader in it's field. A key success factor interaction diagram was
developed and combined with an industry value chain to change the operational
process into a new market orientated process enabling the company to achieve it's
goals.
Secondly, the focus is to create wealth for its stakeholders. In that regard the current
system in the engineering industry was challenged. New operational processes were
developed which is in line with the company vision and mission. These processes
was correlated with the financial structure and projections made to ensure that the
crafting of the strategy will be done in a systematic way, but always focussing on the
goals and objectives of the company.
Finally, an implementation plan is developed which is a crucial action plan to ensure
success in the future. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doelwit van hierdie besigheidsplan is om die basis te lê om 'n suksesvolle
markleier in die siviele ingenieurs bedryf te word. Dit is gebaseer op die beginsels
van die "Nuwe Ekonomie". Tesame met daardie beginsels word tegnologie gebruik
om 'n strategie te ontwikkel en te vorm soos wat die maatskappy groei. Die plan
fokus op twee hoofdele.
Eerstens, om 'n maatkappy van statuur te ontwikkel. Huidige analitiese tegnieke om
die industrie te evalueer is gebruik om 'n basis strategie te ontwikkel. Hierdie basis
strategie sal dan uitgebrei word soos wat die maatskappy ontwikkel deur te fokus op
sy doelwitte en sy visie. Deur analise, kreatiwiteit en kundigheid te kombineer word
gepoog om te fokus op innovering en kwaliteit wat die kwaliteite is wat benodig word
om 'n mark leier te word. 'n Sleutel sukses faktor interaksie diagram is ontwikkel wat
tesame met 'n industrie waarde ketting gebruik is om die huidige operasionele
prosesse te verander in nuwe mark gerigte prosesse. Die stelsel is die fondasie wat
gelê word om die maatskappy doelwitte te bereik.
Tweedens, word daar gefokus om rykdom te skep vir die aandeelhouers asook die
maatskappye wat deel vorm van die lCM netwerk. Die huidige stelsels in die
industrie was ge-evalueer en afgebreek totdat nuwe stelsels ontwikkel is wat inpas in
die visie en missie van die maatskappy. Dit is gekorreleer met 'n finansiële model en
inkomste en uitgawe projeksies vir die toekoms. Die projeksies is gebaseer op 'n
geleidelike ontwikkeling van die stelsels totdat daar na drie jaar 'n gevestigde
wereldklas stelsel in plek is. Laastens word afgesluit met 'n aksie-plan wat noodsaaklik is vir effektiewe
implimentering van die besigheidsplan.
|
Page generated in 0.0455 seconds