• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Ondersoek na redes waarom opgeleide intensiewesorgverpleegkundiges buite die intensiewesorgomgewing werk

Coetzee, Laetitia 01 January 2002 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie beskrywende, verkennende en kontekstuele studie is ondersoek gedoen na redes waarom opgeleide intensiewesorgverpleegkundiges uit die intensiewesorgomgewing bedank en buite die intensiewesorgomgewing werk in die noordelike gedeelte van Gauteng. Doelwitte vir die studie was om die faktore te bepaal wat bydra tot die bedanking uit die intensiewesorgeenheid, die identifisering van die nie-verpleegkundige beroepe wat tans beoefen word en die bepaling van die faktore wat bydra tot die beoefening van 'n nie-verpleegkundige beroep. Die data is ingesamel deur middel van 'n vraelys wat voltooi is deur opgeleide intensiewesorgverpleegkundiges wat bedank het uit die intensiewesorgomgewing. Die sneeubalsteekproeftegniek is gebruik. Die data-analise het getoon dat redes vir bedanking uit die intensiewesorgomgewing die volgende insluit: onvoldoende salarisse, te veel stres en emosionele uitputting, ongerieflike werkure, personeeltekort en onbevredigende werkomstandighede. Daar is bevind dat verpleeg-sessiewerk steeds deur die respondente gedoen word, al werk hulle huidig voltyds buite die intensiewesorgomgewing. / In this exploratory, descriptive and contextual study research has been done to establish the reasons why intensive care nursing personnel resign from the intensive care environment in the northern Gauteng region. The researcher aimed to establish the factors that contributed to the resignations from the intensive care environment, to identify the non-nursing careers currently being practised by former intensive care nursing staff and to establish the factors that influenced them to practice non-nursing careers. The data was collected through questionnaires completed by former intensive care nursing personnel. The snowball test sampling method has been used. Data analysis has shown the following to be inter alia the reasons for the resignations from the intensive care environment: insufficient income, exhaustion and emotional stress, inconvenient working hours, staff shortages and unsatisfactory working conditions. One finding is that respondents are still doing nursing session work although they are working full-time in nonnursing capacities. / Health Studies / M.A. (Verpleegkunde)
2

Page generated in 0.0853 seconds