Spelling suggestions: "subject:"isihobe"" "subject:"sihobe""
1 |
Uhlalutyo lwemibongo echongiweyo engabasetyhiniKhumalo, Pamela Hlonipha Vivienne 03 1900 (has links)
Thesis (MA (African Languages))--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: This study investigates how women are portrayed in selected published poems.
Chapter One, is the introduction to the study. The aim, the scope and the analytical approach
are presented in this chapter.
Chapter Two deals with literature review of theories and techniques to be employed in
analyzing these selected poets.
In Chapter Three the selected poems are analysed using the theories discussed in chapter two.
Chapter Four deals with the comparisons, similarities and differences in the characterization
of women by poets.
Chapter Five deals with findings, recommendations and conclusion. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die manier waarop vroue in ’n seleksie gepubliseerde gedigte
uitgebeeld word.
Hoofstuk 1 is die inleiding tot die studie, en sit die oogmerk, omvang en analitiese benadering
uiteen.
Hoofstuk 2 handel oor literatuur wat die teorieë en tegnieke beoordeel wat ingespan gaan
word om hierdie seleksie gedigte te analiseer.
In hoofstuk 3 word die seleksie gedigte geanaliseer aan die hand van die teorieë wat in
hoofstuk 2 bespreek is.
Hoofstuk 4 handel oor vergelykings, die ooreenkomste en die verskille tussen die maniere
waarop digters vroue karakteriseer.
Hoofstuk 5 bevat bevindings, aanbevelings en ’n slotsom.
|
Page generated in 0.0274 seconds