Spelling suggestions: "subject:"ajunior aprimary student"" "subject:"ajunior 1primary student""
1 |
Klasmusieksillabus vir onderwysersopleiding in die junior primêre fase : 'n eksemplariese analiese / The class music syllabus for teacher training in the junior primary : an exemplary analysisMyburg, Hannah-Marie Magaretha 11 1900 (has links)
Hierdie studie handel oor die Klasmusiekopleiding van die Junior Primereonderwysstudent.
Studente wat vir Junior Primere opleiding aan onderwyskolleges registreer, is verplig om opleiding
in Klasmusiek vir een van die vier studiejare te deurloop. Navorsingsbevindinge toon egter dat
die opleiding nie die gewenste resultate in die praktyk fewer nie.
Om probleme en tekortkominge voortspruitend uit die opleiding te identifiseer is 'n literatuurstudie
aan die hand van die volgende aspekte gedoen:
(1) 'n Besinning oor die struktuur van die kurrikulum en formulering van kurrikulumkriteria vir
die samestelling van 'n sillabus.
(2) ldentifisering van die struktuur van musiek en van Klasmusiek.
(3) Eksemplariese analise van sillabusse vir die Klasmusiekopleiding van die student ten
einde bevindings en aanbevelings wat as riglyne vir herkurrikuleringsaksies in die toekoms
mag dien, te formuleer. / This study deals with the education of student teachers for Class Music in the Junior Primary
phase. Students who enroll for a Junior Primary Course at Colleges of Education have to follow
a compulsory course of at least one year in Class Music during their four year training. Research
has indicated however that the training of these students does not bring about the desired results
in practice.
To identify problems and shortcomings stemming from the training in Class Music, a literature
study was undertaken in which the following aspects were dealt with:
(1) Consideration of the structure of the curriculum and the formulation of curriculum criteria
for the compilation of a syllabus.
(2) Identification of the structure of music and Class Music.
(3) Analysis of examples of syllabuses for the training of students in Class Music to formulate
findings and recommendations to serve as guidelines for curriculum review and restructing
in future. / Educational Studies / M. Ed. (Didactics)
|
2 |

Page generated in 0.0608 seconds