Spelling suggestions: "subject:"keerpunt"" "subject:"keerpunte""
1 |
Interkulturele kommunikasie en literatuuronderrig in 'n multikulturele konteks : 'n kritiese analise van Taxi en Keerpunt.Thungaveloo, Angumuthoo. January 2001 (has links)
The aim of this study is to determine how literature teaching in a multicultural
context can be used effectively to promote intercultural communication and
understanding in South Africa, a relatively young democracy in a period of
transition. A selection of short stories from the chosen short story anthologies, Taxi
(1996) and Keerpunt(1995), will be analysed with reference to both key elements
from theories about intercultural communication and the criteria for multicultural
texts.
The study will be concluded by a statement about the suitability of the chosen
anthologies to promote intercultural communication and understanding through the
teaching of literature within a multicultural context. Die doel van hierdie studie is om ondersoek in te stel na hoe literatuuronderrig in 'n
multikulturele konteks effektief gebruik kan word om interkulturele kommunikasie en
begrip te bevorder veral noudat Suid Afrika ' n relatief nuwe demokrasie in 'n
oorgangsperiode is. Hierdie doel word nagestreef deur geselekteerde kortverhale
uit die gekose kortverhaalbundels, Taxi (1996) en Keerpunf (1995), te analiseer met
verwysing na kernelemente vanuit die teorievorming oor interkulturele
kommunikasie asook die kriteria vir 'n multikulturele teks.
Aan die einde van hierdie studie word aangedui of die gekose kortverhaalbundels
geskikte tekste is om interkulturele kommunikasie en begrip in 'n multikulturele
konteks te bevorder deur literatuuronderrig. / Thesis (M.A.)-University of Natal, Durban, 2001.
|
2 |
Die herskepping van lewensdrome na `n verlies: `n Gestalt perspektiefVon Wielligh, Belinda 30 June 2006 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Any loss in an adolescent's life may lead to shattered dreams. Therapists, who work with adolescents who have experienced a loss must support and guide them to develop an awareness of their needs, impulses and dreams. Therapists must furthermore be aware of the factors that contributed to a turning point for the adolescents who managed to recreate their dreams.
Adolescents' dreams are influenced by the current circumstances in South Africa, as well as their parents' perceptions and parenting styles. The loss of what could have been, after a loss, must also be addressed. The gestalt therapist establishes the process of awareness in the here-and-now. Furthermore, the adolescent must be guided to accept responsibility for his own choices and to purposeful create a new life dream. / Enige verlies in adolessente se lewens kan lei tot verbrokkelde lewensdrome.
Terapeute wat werk met adolessente wat 'n verlies ervaar het, moet hul
ondersteun en begelei sodat hulle bewustheid kan ontwikkel van hul behoeftes,
drange en drome. Terapeute moet verder bewus wees van die faktore wat 'n
keerpunt meegebring het by die adolessente wat wei hul drome kon herskep.
Adolessente se lewensdrome word beinvloed deur die huidige omstandighede in
Suid-Afrika, sowel as deur hul ouers se persepsies en ouerskapstyl. Die verlies
aan dit wat kon wees, na afloop van 'n verlies moet dus ook aangespreek word.
Die gestaltterapeut bewerkstellig die bewusmakingsproses in die hier-en-nou.
Verder moet die adolessent gelei word om verantwoordelikheid te neem vir sy
eie keuses en om doelbewus 'n nuwe lewensdroom te skep. / Social Work / M. Diac. (Play Therapy)
|
3 |

Page generated in 0.0325 seconds