Spelling suggestions: "subject:"ofparts"" "subject:"ofpart""
1 |
Haute jardin : exploring the pre-fabrication of landscapes through the process of makingMathey, Megan January 2016 (has links)
The hand thinks while it builds.
Only by physically grappling with a
material does one truly understand
what it wants to become. In
c o n t e m p o r a r y l a n d s c a p e
architecture, there is typically a
separation between the act of
designing and the act of making,
often causing a lack of practical
knowledge of the capabilities of
materials and their relationship to
one another.
To construct expressively means to
comprehend a material's physical
properties and how its process of
production is revealed through
repetition and exaggeration. This
dissertation attempts to explore the
pre-fabrication of landscapes
through an iterative process of
making by hand with the goal of
uncovering material properties that
would otherwise remain concealed.
It starts with a material exploration
on a detailed level, after which the
resulting artefact is applied in the
larger context of Pretoria. In
addition, this exploration attempts
to add to the very limited body of
wor k c on c e r n i ng l an d s c ap e
architectural tectonic theories. / Die hand dink wanneer dit bou. Slegs
deur fisies met 'n materiaal te wroeg
verstaan mens waarlik wat die
materiaal wil word. In eietydse
landskapargitektuur is daar tipies 'n
verdeling tussen die daad van
ontwerp en die daad van maak, wat
dikwels lei tot 'n gebrek in praktiese
kennis oor die geskiktheid van
materiale asook hul verhouding tot
mekaar.
Uitdruklike konstruksie dui op 'n
begrip van 'n materiaal se fisiese
eienskappe en die tentoonstelling van
sy produksieproses deur repetisie en
oordrywing. Hierdie skripsie poog
om die voorafvervaardiging van
landskappe te verken deur die
herhalende proses van maak met die
hand, met die doel om materiaalseienskappe
te ontdek wat andersins
geskuil sou bly. Dit begin met 'n
materiaalverkenning op 'n detail
vlak, waarna die artefak toegepas
word in die groter Pretoria konteks.
Verder poog hierdie verkenning om
by te dra tot die beperkte kennis van
tektoniese teorie in landskapargitektuur. / Mini Dissertation (ML (Prof))--University of Pretoria, 2016. / Architecture / ML (Prof) / Unrestricted
|
Page generated in 0.0364 seconds