Spelling suggestions: "subject:"labor unions -- namibia -- case studies"" "subject:"labor unions -- namibia -- base studies""
1 |
Strategic options for trade unions in the Namibian Police ServiceKafidi, W. 03 1900 (has links)
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: Freedom of association is a constitutional fundamental freedom denied the members
of the Namibian Police Service. This led to the researcher to conduct a study on
current labour practices in the said organisation. The aim thereof was to establish
whether the inexistence of unions has a detrimental effect on labour relations, and also
to explore possibilities of introducing trade unions in the Police Service.
A study was conducted within a qualitative approach with the data obtained from
existing literature as well as through interviewing police officers and other public
office bearers. It was ultimately found that the entire organisation is fraught with
labour related problems, which would have been handled differently within unionism.
The study therefore recommends that a union be formed for the Namibian Police
members. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Vryheid van assosiasie is 'n konsitusionele fundamentele vryheid wat die lede van die
Namibiese Polisiediens ontsê is. Dit was aanleidend tot die navorser se ondersoek van
bestaande werkspraktyke in die gemelde organisasie. Die studie is daarop gerig om
vas te stel of die bestaan van unies nadelig inwerk op werksverhoudings asook om die
moontlikheid van die instelling van vakunies in die polisiediens te ondersoek.
Die studie is met 'n kwalitatiewe benadering onderneem en data is bekom uit
bestaande literatuur asook onderhoudsvoering met polisiebeamptes en ander openbare
ampsdraers. Daar is uiteindelik bevind dat die hele organisasie gebuk gaan ander
werksverwante probleme wat binne vakunie-verband anders hanteer sou word. Die
studie beveel dan ook aan dat 'n unie vir die lede van die Namibiese Polisie ingestel
moet word.
|
Page generated in 0.4659 seconds