• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

'n Kommunikatiewe benadering as strategie vir die onderrig van Afrikaans as vreemde taal op tersiere vlak

Pawson, Petrone 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van hierdie studie is om die gebruik van die kommunikatiewe taalonderrigbenaderingswyse in die onderrig van Afrikaans as vreemde taal aan eerstejaar onderwysstudente op tersiere vlak, naamlik die Technikon Noord-Gauteng, te ondersoek. Die ondersoek, in die vorm van 'n beskrywende analise, is op verskillende terreine van die taalonderrigwetenskapsveld gedoen. ie kommunikatiewe taalonderrigbenaderingswyse is bestudeer teen die agtergrond van verskeie antler taalonderrigbenaderingswyses wat deur die loop van die afgelope eeu gebruik is, Die verskillende sillabustipes is vergelyk met die kommunikatiewe onderrigbenaderingswyse en uitkomsgebaseerde onderrig ten einde 'n moontlike leerprogram vir die onderrig van Afrikaans as vreemde taal op tersiere vlak saam te ontwikkel. Die nasionale voorgeskrewe sillabus vir onderwysstudente aan technikons, naamlik die onderrig en leer van die taalvaardighede praat, slayf, lees en luister is analities beskryf. Hierdie taalvaardighede is ten slotte vanuit die kommunikatiewe taalonderrigbenaderingswyse binne die uitkomsgebaseerde onderrigraamwerk geplaas as 'n voorstel vir die onderrig van onderwysstudente in Afrikaans as vreemde taal op tersiere vlak. / The purpose of this study is to investigate the use of the communicative language teaching approach in the teaching of Afrikaans as a foreign language to first year education students at tertiary level, namely the Technikon Northern Gauteng .. The study, a descriptive analysis, took a variety of language teaching aspects into account. Communicative language teaching is described against the background of the different language teaching approaches used in the past century. The different types of syllabuses were compared to communicative language teaching and outcomes-based education in order to develop a possible learning programme for the teaching of Afrikaans as foreign language at tertiary level. The national prescribed syllabus for technicon education students, namely the teaching and learning of the language skills speaking, writing, reading and listening is described analytically. These language skills are communicatively described within the outcomes based framework as a suggested learning programme for the teaching of Afrikaans as a foreign language to education students at tertiary level. / Education / M. Ed.
2

Page generated in 0.134 seconds