• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Diensbeëindiging as deel van die uitsluiting in die Suid-Afrikaanse reg

Potgieter, Hendrik Josephus 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / The statutory definition of the lock-out encompasses certain acts (inter alia termination of contracts of employment) which must be executed by the employer with a certain purpose. The Appellate Division has recently found that the employment relationship not necessarily terminates similarly to the common law contract of employment, but may subsist after termination of the contract of employment. The industrial court does not easily accept that it has been deprived of its unfair labour practice jurisdiction where terminations of employment take place in consequence of a lock-out. The motive of the employer seems to be decisive. In line with both the trend in first world countries and principles established by the courts in South Africa, the Constitution and especially recent labour legislation significantly curtail the bargaining power of the employer because it is progressively being believed that the employer has sufficient economic power to his disposal. / Die omskrywing van die uitsluiting in wetgewing omvat sekere handelinge {onder andere beeindiging van dienskontrakte) wat deur die werkgewer met 'n sekere doel verrig moet word. Die Appelhof het onlangs beslis dat die diensverhouding na beeindiging van die dienskontrak kan bly voortduur en nie noodwendig soos die gemeenregtelike dienskontrak ten einde loop nie. Die nywerheidshof aanvaar ook nie geredelik dat hy in geval van diensbeeindiging wat volg op 'n uitsluiting van sy onbillike arbeidspraktyk jurisdiksie ontneem is nie. Die motief van die werkgewer blyk hier deurslaggewend te wees. In lyn met sowel die ne1g1ng in eerstew~reldse lande, asook beginsels reeds deur die howe in Suid-Afrika gevestig, word die bedingingsmag van die werkgewer ingevolge die Grondwet en veral onlangse arbeidswetgewing betekenisvol ingekort omrede toenemend aanvaar word dat die werkgewer oor voldoende ekonomiese mag beskik. / Law / LL.M.
2

Page generated in 0.0445 seconds