Spelling suggestions: "subject:"lomwe (african people)"" "subject:"lomwe (frican people)""
1 |
חֶסֶד and Ikharari : the book of Ruth from a Lomwe perspectiveAlfredo, Justino Manuel 12 1900 (has links)
Thesis (DTh (Old and New Testament))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: It has been acknowledged in two recent studies that the translation of key biblical terms is an
area that needs urgent attention. Many lexicons provide the meaning of a word by describing
its etymology, hardly paying any attention to the socio-cultural contexts within which it is
used. Thus, lexicons are often of limited value for Bible interpretation and translation. This
dissertation argues that the meaning of a word can only be fully determined by taking into
consideration the linguistic and socio-cultural contexts within which it functions. A basic
assumption is that the biblical source text serves as a frame of reference for the semantic
analysis of a particular word. The text provides an integrative semantic and pragmatic
framework within which a biblical term must be investigated with reference to its wider
socio-cultural setting.
In the light of this framework, this study investigates the meaning of dsj in the book of Ruth
from a Lomwe perspective. Although the word occurs only three times (Ruth 1:8, 2:20 and
3:10) with reference to Ruth, Boaz and Yahweh as subjects, respectively, the book is a “dsj
story”, which represents the essence of the covenant between Yahweh and His people. The
essence of this covenant is demonstrated by the main characters of the story, which unveil the
theological depth that dsj brings to the understanding of this narrative. Since the aim of the
study is to evaluate the suitability of the terms osivela, osivela combined with woororomeleya
and ikharari in relation to others that are potentially available in Lomwe to convey the
conceptual complexity denoted by dsj, a Cognitive Frames of Reference (CFR) approach
was introduced for the translation. To bridge the cognitive gap between the socio-cultural
worlds of the biblical audience and the target audience, the study used different dimensions
of CFR namely the textual, socio-cultural, communicational and the organizational frames of
reference. Using the book of Ruth as a starting point for the translation of the word dsj into
Lomwe, it is argued that this approach offers a better understanding of the meaning of dsj in
Ruth 1:8, 2:20 and 3:10. Since osivela waya woororomeleya does not do justice to the
meaning of dsj in the three passages, the words ikharari (1:8 and 2:20) and oreera murima
(3:10) have been proposed as exegetically and socio-culturally more appropriate alternatives. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In twee onlangse studies is aangedui dat daar dringend aandag geskenk behoort te word aan
die vertaling van sleutel bybelse terme. Baie woordeboeke verskaf die betekenis van woord
deur die etimologie daarvan te beskryf, met beperkte fokus op die sosio-kulturele kontekse
waarin dit gebruik word. Gevoglik is die waarde van woordeboeke beperk met betrekking tot
bybelinterpretasie en -vertaling. Hierdie proefskrif argumenteer dat die betekenis van
woord slegs volkome bepaal kan word deur die inagneming van die literêre en sosio-kulturele
kontekste waarin dit funksioneer. Basiese aanname is dat die bybelse bronteks as
verwysingsraamwerk dien vir die semantiese analise van bepaalde woord. Die teks verskaf
geïntegreerde semantiese en pragmatiese raamwerk waarin bybelse term ondersoek moet
word met verwysing na sy breër sosio-kulturele milieu.
In die lig van hierdie raamwerk ondersoek hierdie studie dus die betekenis van dsj in die
Boek van Rut vanuit Lomwe perspektief. Alhoewel die woord slegs driekeer voorkom (Rut
1:8, 2:20 en 3:10) met betrekking tot onderskeidelik Rut, Boaz en Jahwe as onderwerpe, is
die boek “dsj storie” wat die essensie van die verbond tussen Jahwe en sy volk verbeeld.
Die wese van dié verbond word gedemonstreer deur die storie se hoofkarakters wat die
teologiese diepte van dsj tot beter verstaan van die narratief blootlê. Aangesien die studie
evaluering van toepaslike terme osivela, osivela, gekombineer met woororomeleya, en
ikharari, in verhouding tot andere wat moontlik in Lomwe beskikbaar is, om die konseptuele
kompleksiteit weer te gee, ten doel het, is Kognitiewe Verwysingsraamwerk (KWR)
benadering vir vertaling voorgestel. Ten einde die kognitiewe gaping tussen die sosiokulturele
wêrelde van die bybelse gehoor en die teikengehoor te oorbrug, het hierdie studie
verskillende dimensies van KWR, te wete die tekstuele, sosio-kulturele, kommunikatiewe en
organisatoriese verwysingsraamwerke aangewend. Deur die Boek Rut as vertrekpunt te neem
vir die vertaling van dsj in Lomwe, word geargumeenteer dat dié benadering beter
verstaan van dsj se betekenis in Rut 1:8, 2:20, 3:10 tot gevolg het. Aangesien osivela waya
woororomeleya nie reg laat geskied aan die betekenis van dsj in hierdie drie perikope nie, is
die woorde ikharari (1:8 en 2:20) en oreera murima (3:10) as eksegeties en sosio-kultureel
meer toepaslike alternatiewe voorgestel.
|
2 |
Communicating covenant concepts in Africa, with special reference to the Lomwe and MakhuwaFoster, Stuart J. January 2000 (has links)
Thesis (Th. M.)--Gordon-Conwell Theological Seminary, South Hamilton, Mass., 2000. / Abstract. Includes bibliographical references (leaves 125-134).
|
3 |
An experiment in Bible translation as transcultural communication : the translation of [berith] 'covenant' into Lomwe, with a focus on Leviticus 26Foster, Stuart Jeremy 04 1900 (has links)
Thesis (DTh)--Stellenbosch University, 2005 / ENGLISH ABSTRACT: The narrow question is how best to translate into Lomwe the biblical Hebrew term [berith]
'covenant'. But this question draws in many other issues when the contextual nature of
communication is taken into account. Using Leviticus 26 as a focus text, this study sketches a
complete arc from the impact at world view level of covenant concepts in the original to impact
at worldview level among present-day Lomwe-speakers in northern Mozambique.
This study defends a definition of covenant in its ancient Near Eastern context as a chosen
relationship of mutual obligation guaranteed by oath sanctions. A close reading of Leviticus 26
in its literary contexts highlights the integrating role of covenant in the Old Testament. Used for
Yahweh and his people, covenant language stressed that the relationship was exclusive, secure,
accountable and purposeful. However, Lomwe-speakers are traditionally matrilineal with no
adequate analogs to ancient covenantal customs. Protestant Christians among them, who have
not had the Old Testament in their language, show by their songs that they do not have a
covenantal sense of their relationship to God, but see life as a journey of escape to heaven
while under the threat of divine judgment. For the present experiment, volunteers preached
from a translation of Leviticus 26 to their congregations. In the resulting recorded sermons, the
covenant concepts emphasized were relationship and obligation (but not chosenness or oath
sanctions), and exclusivity and accountability (but not security or purpose). To compensate, the
study proposes specific steps for Bible translators and those involved in the broader teaching
task of the churches, especially dwelling on the potential of using muloko wa Muluku, 'people
of God' as an integrating framework. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die enger vraag is hoe 'n mens die Bybels-Hebreeuse term, [berith] 'verbond', die beste in Lomwe
kan vertaal? Indien die konteksgebondenheid van kommunikasie in berekening gebring word,
impliseer hierdie vraag egter 'n hele aantal ander strydvrae. Deur Levitikus as 'n fokusteks te
gebruik, skets hierdie studie 'n volledige boog: van die impak op die vlak van die
wereldbeskouing van verbondsbegrippe in die brontaal tot by die impak wat die vertaling van
hierdie konsepte maak op die wereldbeskouing van die Lomwe sprekers in die noorde van
Mosambiek.
Hierdie ondersoek verdedig die volgende defmisie van verbond in 'n Ou Nabye Oosterse
konteks: 'n Verbond is 'n vrywillig gekose verhouding met wedersyde verpligtinge wat
gewaarborg is deur die sankie van eedswering. 'n Noukeurige lees van Levitikus 26 in sy
literere kontekste beklemtoon die integrerende rol van verbond in die Ou Testament. As 'n
konsep wat gebruik is vir die verhouding tussen Jahwe en sy mense, aksentueer verbond die
feit dat die verhouding wat ter sprake is, eksklusief, veilig en doelgerig is, asook dat dit
verantwoording impliseer. Lomwe sprekers is egter tradisioneel matrilineer en het geen
instelling wat analoog is aan 'n verbondsverhouding nie. Die Protestanse Christene onder hulle
wat ook nog nie 'n Ou Testament in hulle moedertaal het nie, gee in hulle liedere blyke daarvan
dat hulle geen begrip het wat 'n verbondsverhouding met God beteken rue. Hulle sien die lewe
as 'n ontvlugtingsreis na die hemel te midde van die swaard van 'n goddelike oordeel.Vir die
buidige eksperiment bet vrywilliges vir bulle gemeentes gepreek uit 'n vertaling van Levitikus
26. In die preke wat op band opgeneem is, is die aspekte van verbond wat telkens beklemtoon
is, die van verbouding and verpligting (nie die van nabyheid of die sanksies wat verband hou
met eedswering nie), die van eksklusiwiteit en die doen van verantwoording (en nie die van
sekuriteit en doelgerigtheid nie). Om te kompenseer stel die ondersoek stappe voor wat
Bybelvertalers en mense wat betrokke is in die breere lerende taak van die kerke kan gebruik.
Aan die potensiaal van die konsep muloko wa Muluku, 'God se mense' word besondere aandag
gewy as integrerende raamwerk.
|
Page generated in 0.0439 seconds