• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die dualistiese arbeidsmarkteorie

Uys, Marthina Dorathea 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / The orthodox school's explanation for wage differentials, unemployment and labour market discrimination and the policy measures which they proposed did not offer workable solutions to the problems of the day. During the late 1960s and early 1970s a group of American labour economists conducted field studies in American urban ghettos which resulted in the formulation of the dual labour market theory. In contrast with the orthodox approach, which emphasises free market forces and investment in human capital, the dual labour market theory focuses on the dual structure of the labour market. The labour market is divided between a primary (high-wage) and a secondary (low-wage) sector, with little or no mobility between the sectors. An oversupply of labour in the secondary sector and unemployment are the results. These labour market phenomena and dualism also characterise the South African labour market and should be taken into account when policy measures are formulated. / Loonverskille, werkloosheid en arbeidsmarkdiskriminasie is algemene verskynsels in arbeids· markte wereldwyd. Die ortodokse denkskool se verklaring vir die verskynsels en die beleidsmaatreels wat bulle voorste~ het met verloop van tyd ontevredenheid ontketen omdat dit geen werkbare oplossing vir die probleme van die dag kon hied nie. Gedurende die laat ·1960s en vroee 1970s het 'n groep Arnerikaanse arbeidsekonome verskeie veldstudies in verskillende Arneri· kaanse stedelike ghetto's geloods op soek na 'n meer aanvaarbare verklaring vir hierdie verskyn· sels. Uit hierdie veldstudies is die dualistiese arbeidsmarkteorie geformuleer. In teenstelling met die ortodokse benadering, wat Idem le op die werking van vrye markkragte en investering in menslike kapitaal, benadruk die dualistiese arbeidsmarkteorie die tweeledige struktuur van die arbeidsmark. Die arbeidsmark is verdeel tusssen 'n primere (hoogbesoldigde) en sekondere (laagbesoldigde) sektor, met min of geen mobiliteit tussen die sektore nie. Werkers se toegang tot die primere sektor word beperk, met 'n ooraanbod van arbeid in die sekondere sektor en werkloosheid as die gevolg. Hierdie arbeidsmarkverskynsels en dualisme is ook kenmerkend van die Suid·Afrikaanse arbeidsmark en beleidsmaatreels moet daarmee rekening hou / Economics and Management Sciences / M. Comm. (Economy)
2

Page generated in 0.0544 seconds