• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 6
  • 6
  • 2
  • Tagged with
  • 14
  • 14
  • 13
  • 11
  • 10
  • 6
  • 6
  • 6
  • 6
  • 6
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
11

Maatskaplike werk met dowes in Suid-Afrika

Pienaar, Izak Jacobus 12 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Die teoretiese doelstellings van die ondersoek behels die verkenning van sommige maatskaplike behoeftes van Dowes, asook die aard van maatskaplikewerk-hulpverlening aan Dowes in Suid-Af rika. In die empiriese ondersoek word twee aspekte ondersoek, te wete: -Dowes se menings oor maatskaplike behoeftes van Dowes; -Maatskaplike werkers in Dowesorg se menings oor maatskaplike behoef tes van Dowes en die praktyk van maatskaplikewerkhulpverlening aan Dowes. / The theoretical goals of the study include the investigation of some of the social needs of deaf people, as well as the nature of social work services to the Deaf in South Africa. The empirical research focuses on the following two aspects: -Deaf people's opinions about their social needs; -Social workers in Deaf care's opinions about the social needs of deaf people and the practice of social work services to the Deaf. / Social Work / D. Diac. (Social Work)
12

Die effek van militêre ontplooiing op die soldaat in Kwazulu-Natal met spesifieke verwysing na die gesin

Mathee, Anél. 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Na aanleiding van die toename in tendense wat voorkom by die ontplooide soldate, byvoorbeeld aansoeke om verplasings nader aan die huis, afwesigheid sander verlof en alkoholmisbruik, het die navorser ondersoek ingestel na die effek van die ontplooiing op die soldaat en sy gesin. 'n Verkenningstudie is gekies om die probleemareas te verken. Die nominale groepstegniek is gebruik om die inligting te verkry vanaf die 16 gesinne wat deur doelbewuste seleksie gekies is. Die Die navorser het bevind dat daar wel verskeie probleme tuis ontstaan het as gevolg van die ontplooiing. Beide die blanke en Zoeloe gesinne het probleme ervaar as gevolg van die ontplooiing, alhoewel die probleme verskil het by die verskillende kulture. Verskeie aanbevelings is gemaak en sluit die samewerking van die maatskaplike werkers, kompanie bevelvoerders, eenheidsbevelvoerders om die omstandighede van die soldate in die ontplooiingsituasie, asook die van hulle gesinn, te verbeter. / M.A. (Maatskaplike Werk)
13

14

Page generated in 0.0498 seconds