• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Hanteringsriglyne vir ouers met 'n eiesinnige kleuter : 'n Gestaltperspektief

Schoeman, Karien 02 1900 (has links)
Thesis (M. Diac. (Spelterapie)) / Die navorser het met hierdie intervensiestudie hanteringsriglyne vanuit ʼn Gestaltperspektief vir ouers met ʼn eiesinnige kleuter ontwikkel. Om bogenoemde te bereik, is slegs die eerste drie fases, asook Stap 1 van Fase 4 van Rothman en Thomas se Design & Development-model voltooi. Fase 1, naamlik die probleemanalise en projekbeplanning, het gefokus op die identifisering en betrek van respondente, die verkryging van toegang tot en samewerking van respondente, ʼn behoeftebepaling van die populasie, die analisering van die geïdentifiseerde probleem en die bepaling van die doelstellings en doelwitte. Deur die bestudering van bestaande literatuur en natuurlike voorbeelde, sowel as die identifisering van funksionele elemente van suksesvolle modelle is Fase 2, naamlik die insameling en sintese van data, suksesvol voltooi. Tydens Fase 3, naamlik die ontwerpfase, is ʼn waarnemingsisteem ontwikkel en prosedures vir die intervensie gespesifiseer. Deur die ontwikkeling van ʼn prototipe is Stap 1 van Fase 4, naamlik vroeë ontwerp en ontwikkeling, voltooi. Gevolgtrekkings en aanbevelings is vanuit die bevindinge gemaak. / Social Work
2

Page generated in 0.0336 seconds